Drakensberg Mountain Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Leonie M - Okt 2022
Algehele gradering
Romantiese wegbreek vir huweliksherdenking.
Ronel J - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Uitstekende diens en kos.
Lees meerMichelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Janneke S - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte, vriendelike personeel.
Natalie O - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie mooi en daar was baie vir die kinders om te doen!
Elsie M - Des 2021
Algehele gradering
Bo verwagting.
Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Gordon H - Sep 2021
Algehele gradering
Great hospitality, location, food and peaceful setting.
Uschi B - Aug 2021
Algehele gradering
Verblyf was redelik.
Robert T - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en verblyf!
Karen C - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvry, lieflike ligging, netjiese, smaaklike kos.
Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Rustigheid.
Yvain L - Okt 2020
Algehele gradering
We had a great stay as a group, loved the view!
Marie V - Jan 2020
Algehele gradering
Asemrowende, pragtige uitsig op die berge. Die mooiste perde in 'n skilderagtige omgewing.
Hr (sakkie) H - Jul 2019
Algehele gradering
Salige rustigheid in die berg
David A - Nov 2019
Algehele gradering
Theo and Zizi are amazing hosts - caring, professional, helpful and full of knowledge!
Lees meerDrakensberg Mountain Retreat se terugvoer
We value, and thank you for, your exceptional review following a recent visit to Drakensberg Mountain Retreat and concur that the spectacular views of the Northern 'Berg from our vantage point "high up in the Mountains" are unsurpassed. Our committed management and staff team take pride in providing guests with an enjoyable and memorable experience whilst visiting Drakensberg Mountain Retreat and it would appear that they did so. Hopefully we will be welcoming you back soon!
Cathy F - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful view and yummy food.
Lees meerLawrence L - Mrt 2019
Algehele gradering
A very peaceful place to relax from the world.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Dear Lawrence,
Thank you so much for your very positive review.
We too enjoyed your short visit with us and are very pleased that we could meet with your requirements.
It will be lovely to see you anytime in the future or just to pop in and have a cuppa on your way through.
Kind regards,
Gerry and the Team.
Pierre L - Des 2019
Algehele gradering
Theo en Zi-Zi is baie gasvry en het ons welkom laat voel.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Dankie Pierre, vir die wonderlike terugvoer na jul verblyf by ons. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
Chantelle E - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met ruim gemaklike kamers en lieflike onderdaktuine.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Chantelle,
Jul terugvoer word opreg waardeer.
Ons probeer om vir ons gaste ten alle tye slegs die beste diens te lewer en die omstandighede soos deur u uitgewys maak dit tog soveel makliker.
Baie dankie vir ul besoekie en ons vertrou dat ons jul weer sal sien indien jul in hierdie omgewing is.
Vriendelike groete van die Span by Drakensberg Mountain Retreat.
Nadine B - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerDrakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Nadine
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering.
Ons gaste se gerief is vir ons van uiterste belang en ons dra hul graag so op ons hart.
Ja, ons omgewing se erfenis en geskiedenis is ook dan van onskatbare belang. Ek is so bly dat julle dit kon besoek en geniet.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom, as jul in die omgewing is, al is dit net om te kom dag sê.
Ek dra julle waardeering aan Anthony oor, dankie.
Beste groete
Gerry
Algemene Bestuurder
Oloff H - Sep 2018
Algehele gradering
Presies wat ek wou hê.
Lourens B - Mei 2018
Algehele gradering
Rus en ontspan.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Lourens
Baie dankie vir die aangename en baie positiewe resensie.
Ons leuse is juis een van rustige ontspanning, en ons is bly dat julle dit kon beleef hier by ons.
Ons hoop dat ons jul in die toekoms sal sien, indien julle in die omgewing is of verby reis.
Vriendelike groete
Die span by DMR
Ceilia C - Apr 2018
Algehele gradering
Kwaliteit familietyd, rustige omgewing.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Ceilia,
Baie dankie vir hierdie positiewe evaluering. Ons het beslis jul besoek ook geniet en sien julle hopelik weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Gerry en die span by Drakensberg Mountain Retreat
Dirk B - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf was heerlik, met flink diens en goeie kos.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer.
Ons het jul besoek hier by ons net so geniet en sal jul met graagte in die winter wil terug verwelkom.
Moet asseblief net nie vra wanneer dit sal sneeu nie, want soos dit is het ons vandag, in die sommer so 'n ligte sneeu gehad.
Vriendelike groete
Die span by DMR
Lize O - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Lize
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons personeel is beslis so, dat hul ons gaste rustig en welkom sal laat voel en ons is bly dat dit so in jul geval was.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom, indien jul in die omgewing is.
Vriendelike groete
Die span by DMR
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Eddie H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie welkom gevoel. Kamers is netjies en omgewing baie mooi.
Jaco V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie snoesige plek met aangename mense.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Dankie vir die mooi oorsig wat jul gepos het Jaco.
Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê en ons is bly dat julle, jul kort kuiertjie en alles wat ons het om aan te bied, geniet het.
Groete, Gerry.
Algemene bestuur
Echbert L - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly. Die personeel is baie vriendelik en gasvry.
Hannetjie R - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, heerlike kos, vriendelike diens!
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Goeiedag Hannetjie,
Baie dankie vir jou positiewe oorsig. Ons probeer altyd en is bly dat julle dit geniet het. Ons sien beslis uit na 'n volgende besoek.
Vriendelike groete,
Gerry
Celeste G - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was regtig mooi, maar baie ander plekke om hulle kos dieselfde vir meer om te doen.
Lees meerGlynnis S - Des 2017
Algehele gradering
Comfortable.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Dear Glynnis,
Thank you for the positive remarks.
To reply to your remarks about the furniture and food, you would have noticed that we have replaced some of the older furniture and integrated the new items to fit in with the old. In time to come, we will endeavour to replace most if not all of the "tired" pieces without doing any injustice to the character of the Retreat. You might have noticed that most plates returned rather empty after meals. We do however give our guests the opportunity to choose their portions to try and eliminate waste.
We trust that you enjoyed the rest of your visit with us and would like to welcome you back in future.
Kind regards,
DMR Management and Team
Phyllis M - Des 2016
Algehele gradering
Great reception.
Lees meerJohan W - Nov 2016
Algehele gradering
Luilekker en ontspanne gewees. Kos vir die siel met soveel natuurlike prag.
Dalene M - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry.
Willem R - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige berge, skoon lug, heerlike kos en vriendelike gashere.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Willem
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly dat jul die kort tydjie by ons so baie geniet het.
Ons geniet dit om ons gaste te onthaal en dit is beslis 'n voorreg om dan sulke kommentaar te ontvang. Mag die jaar wat voorlê net vir julle die beste bring.
DMR span.
Mariette E - Jul 2016
Algehele gradering
Salig.
Marike V - Aug 2015
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi kommentaar.
Ons strewe is om aan al ons gaste die beste diens te lewer en dankbaar dat ons aan julle op so 'n spesiale geleentheid daardie bietjie ekstra kon gee.
Groete,
Die Bestuur en Personeel by DMR
Joanita H - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en ongelooflik mooi!
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Hi Julle,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons geniet dit om ons gaste te onthaal an dit is beslis 'n vooreg om dan sulke kommentaar te ontvang.
Mag die jaar wat voorle net vir julle die beste bring.
Groete,
Die Span by DMR
Coertzen V - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, goeie kos en gasvrye personeel.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Beste Coertzen,
Ons is bly dat jul julle besoek aan ons Rusoord geniet het.
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons wens jul 'n baie geseende Vakansiegety en 'n voorspoedige 2016.
Groete,
Die Span by DMR
Renthia B - Jul 2015
Algehele gradering
Kort wegbreek na Drakensberge!
Annelize V - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Coenie G - Des 2015
Algehele gradering
Baie ontspannend en gerieflik.
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie Coenie.
Dit was beslis vir ons 'n vooreg.
Ons sien uit om jul weer te sien.
Alles van die beste oor die feestyd en 'n voorspoedige 2016.
Louma M - Des 2015
Algehele gradering
Die uitsig vanaf die hele plaas is asemrowend!
Drakensberg Mountain Retreat se terugvoer
Hi Louma,
Baie dankie vir die resensie.
Bly om te hoor dat jul, jul kort verblyf by ons geniet het.
Beslis die moeite werd na so 'n lang "trek".
Groete en alles van die beste.
Gerry, Elna en Personeel van DMR
Musa N - Mrt 2014
Algehele gradering
Beautiful scenery.
Heila V - Mei 2014
Algehele gradering
Pragtige uitsig, silwerskoon en veilig!
Willie F - Des 2014
Algehele gradering
Good
Cecilia S - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Gerda W - Sep 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame bestuur.
Anna L - Apr 2013
Algehele gradering
Uitsteekend en baie mooi
Cliff S - Jun 2013
Algehele gradering
Very quite and peacfull
Rajen K - Sep 2013
Algehele gradering
Awesome
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang