Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Mountain Retreat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Romantiese wegbreek vir huweliksherdenking. Die bestuur het ekstra moeite gedoen om ons kamer romaties the versier vir ons huweliksherdenking. Vriendelike diens en heerlike kos. Pragtige uitsig met wilde perde wat draai kom maak. Ons het een van die staproetes gedoen en die boesmantekeninge gesien. Helfde van die plaas is egter verkoop so ongelukkig is nie al die staproetes meer beskikbaar nie. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel J
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Pragtige omgewing. Uitstekende diens en kos. Dit was 'n heerlike wegbreek saam met die familie. Ideaal as mens net wil rus en weg kom van die stad se gejaag. Asemrowende uitsigte oor die berge. Alhoewel dit baie koud was en ons sneeu op die berge kon sien, was dit heerlik warm in die lodge met groot kaggelvure. Die kos was uitstekend. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuurder en personeel. Goeie Wi-Fi en kamers is goed toegerus. Die enigste minder goeie ervaring was dat die 11km grondpad baie modderig was weens die baie reën en dit was moeilik om met 'n BMW X1 daar te ry. Ten spyte van die pad sal ons Drakensberg Mountain Retreat definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Aangenaam. Dit is 'n baie aangename plek. Hulle kan net bietjie meer aandag gee aan die binne speelplek-area en die speel goed bietjie vervang. Verder is die kos en atmosfeer baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Asemrowende uitsigte, vriendelike personeel. Was 5 jaar gelede daar - en vir my gevoel die plek kort bietjie aandag. Ander gaste het ook daaroor gekla. Stukkende tafeldoeke, beddegoed en gordyne. Daar kan bietjie meer aandag aan die estetiese gegee word. Kom oud en afgeleef voor. Voorheen was die atmosfeer baie meer huislik as tans. Personeel doen als om mens gelukkig te hou en jy word vriendelik bedien.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Dit was baie mooi en daar was baie vir die kinders om te doen! Dit was n prettige gesinswegbreek, maar kan ook baie romanties wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Bo verwagting. Dit was 'n pragtige uitsig. Pad nie so sleg soos wat ons verwag het nie. Maaltye was heerlik! Zizi het elke dag gesorg dat ons baie gemaklik is. Stappad was goed gemerk. Kamer is ruim, skoon en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Peaceful and relaxing. Drakensberg Mountain Retreat is such a peaceful and beautiful resort. The staff was friendly and inviting. The food was excellent the milktart was the best I have ever tasted. We were allowed to bring our dog which made our stay so much more special. Beautiful hiking trails and no need to walk far to experience the beauty. Thank you Drankensberg Mount Retreat for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Great hospitality, location, food and peaceful setting. Hikes provide fantastic views, met like-minded people who respected peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Uschi B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2021

Verblyf was redelik. Nat pad was 'n absolute nagmerrie, snoekertafel het nie 'n enkel stok met 'n punt gehad nie. Ons moes ons eie darts koop, aangesien hulle darts nie veertjies gehad het nie en die dartbord is gedaan. Plek is netjies en mense egter baie vriendelik en die kos baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Robert T
Kort verblyf
4.0
Apr 2021

Fantastiese uitsig en verblyf! Die Barnhouse het ons verwagtinge oortref! Lekker ruimte met fantastiese uitsig! Ons sal dit beslis aanbeveel vir lekker kuiers saam met vriende of gesinne!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scheepersrust Plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613a00a7e1d744b239316f2246297752320261d83ad3a379ed82e15f1447623dccd9fc472f5b6c6d6ca6b1fea13f41ee713b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Scheepersrust Farm Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.570323129436 29.136922359466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang