Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensview Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 137 resensies vir Drakensview Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Oxpecker race.

Perfect for a group of ladies.

Eleanor W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor W

Beautiful surroundings, clean and neat.

We really enjoyed our stay! The room was perfect, clean and all amenities were well looked after. We loved the pet meerkat!

Leon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

An excellent choice.

This turned out to be quite a find, a great stop off between the Lowveld and the South Coast. Very happy with our choice.

Andre D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker gerus.

Ons het heerlik gebly. Baie lekker plaasatmosfeer, baie vriendelike gasvrou. Was lekker bederf met die honesty bar se soet goedjies en wyn. Pragtige uitsig oor die vallei en Drakensberg in die agtergrond. Binne 30 km van meeste besienswaardighede in Winterton. Ons beplan reeds ons volgende kuier.

Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Beslis redes om weer te gebruik.

Besonders mooi en baie gerieflik. Pragtig netjies en verrassings van versnapering (teen koste).

Elize L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Gerieflike en praktiese blyplek met lieflike uitsig op die berge.

Rustige atmosfeer en vriendelike gasvrou. Ons het lekker gebly en gerus en die omgewing regtig geniet. As pensioenarisse was dit 'n wonderlike ervaring en sal ons beslis weer terug gaan wanneer daar sneeu op die berge is om dit ook te beleef.

Garnet John A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garnet John A

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. Sou graag meer dae daar wou oorbly. Pragtige omgewing en pragtige plek. Die meubelment is van goeie gehalte, die gasvrou pragtig en baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Thank you Garnet for your review. Much appreciated.
Take care! Hope to see you soon again.
Regards
Valita

Drakensview Self Catering
Theuns T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns T

Goeie waarde vir geld.

Netjies. Goeie waarde vir geld.

Ricardo A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo A

Beautiful views, very clean and very functional.

Brilliant midway stop for a rest between Johannesburg and Durban.

Fred L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred L

Kan nie beter nie. Vriendelike gasheer, netjies en alles werk.

Baie baie lekker. Top klas.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ria V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Asemrowend mooi! Netjies en skoon.

Pragtige kamers! Baie skoon en netjies met absoluut alles wat nodig is. Die rustigheid en die uitsig is sielskos!

Theron B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theron B

Fantasties, netjies, user-friendly.

Die voertuig parkeerplek voel onveilig en is baie nou. Die res is uitstekend.

Lawrence H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence H

Gerieflike plaas kuier.

Wooneenheid is baie goed toegerus met kwaliteit meubels.

Anthony R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R

Waarde vir geld.

Puik uitsig, vriendelike gasvrou.

Hennie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Ons het heerlik gerus in die die skoon en netjies versorgde kamer. Die parkering is veilig en vanaf die kamer se stoep en tuin is 'n pragtige uitsig oor die voetheuwels en die Drakensberg.

Bonnie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie M

Rustig en bo verwagting.

Uiters netjies en nuut. Klein ekstras het groot verskil gemaak, beskuit en sjerrie. Baie dankie.

Theunis V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V

Baie lekker.

Het nooit onveilig gevoel nie maar tog gewonder hoekom buurplase elektriese omheinings het?

Arnesto R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Arnesto R

Don't waste your money to book here!

Valita, the owner, is rude and the place is in an absolute state of disaster dirty cracked walls dirty shower dirty kettle mud on walkways. The paint is peeling off the walls. Don't waste your money, it's not worth it and if you get there there is no person to welcome you. Self-check-in to a place that looks like it went through a war is absolutely not worth the money. Disgusting service and owner. No WiFi is available and the owner blames everything on 120 mm of rain. So the rain cracked the walls peeled paint and tiles and made the WiFi not work. Valita is a liar and scamming people out off their hard-earned money.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Hallo Arnesto, baie dankie vir jou resensie. Mag jou 2023 jaar geseend wees.
Valita

Drakensview Self Catering
Leon W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Great stay.

This is a great place to stay at. Well equipped kitched. Amazing view.

Willie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Gasvry, rustige omgewing met pragtige uitsig.

Drakensview word sterk aanbeveel vir oornag of meer dae se verblyf aangesien dit in 'n goeie omgewing geleë is en uitstekende verblyf bied. Wonderlike uitsig vanaf die braai op die stoep asook diere in die nabye uitsig.

Nelda P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda P

Asemrowend.

Die eienaars is gasvry en so vriendelik.

Carnia P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carnia P

Pragtige omgewing en verblyf is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik gebly!

Boet B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B

Vriendelik , rustig en mooi uitsig.

Vriendelik ontvang deur ensnares, skoon en ruim kamer, het alles wat nodig is en 'n mooi uitsig oor die berge.

Jaco M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Heerlik, rustig en netjies.

Rustige omgewing met 'n uitstekende ligging.

Tumelo J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo J

On my arrival I felt that this is a place to spend my holidays at.

It's a welcoming place.

Elsabe H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H

Rustige kuier, vriendelik ontvang, baie netjies.

Ons kuier was baie aangenaam. Netjiese verblyf. Goed toegeruste eenheid. Sal definitief weer van Drakensview gebruik maak. Pragtige plek.

Nicolene J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Vreeslik mooi. Sal definitief teruggaan.

Vriendelik verwelkom deur 'n baie honger meerkatjie. Kind het dit baie geniet.

Franz G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz G

Uitstekend.

Voorwaar n wonderlike plek. Netjies veilig en rustig. Daar word gekyk na al die klein goedjies om jou verblyf gemaklik te maak. Sal beslis weer kuier.

Willie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Uitstekende en netjiese woonstel. Mooi uitsig en die nodige gasvryheid.

Het baie lekker gekuier. Moet volgende keer langer bly. Pragtige uitsig wat in somer natuurlik groener en baie mooi sal wees. Die diere (beeste, perde ens.) in nabyheid en die uitsig op die berg is baie kalmerend.

Peet B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Gasvryheid en aandag aan detail en netheid. Waarde vir geld met verrassings in 'n pragtige omgewing.

Halfpad tussen Witbank en die Suidkus. Net die regte plek om te oornag om reisfoosheid teen te werk met lieflike besienswasrdighede byderhand.

Benjamin D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin D

Netjies ingerig vir selfsorg.

Het die natuurskoon en rustigheid baie geniet.

Donald B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald B

We stayed two nights. We thoroughly enjoyed our stay. The views are breathtaking. The silence around is amazing. Great getaway for relaxing.

Valita is very open friendly and obliging. This is what South Africa is all about.

Stina B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B

Netjies, luuks en mooi uitsig.

Baie netjiese eenheid met baie bederfies. So bv. sjerrie, lugversorging en lekker beskuit saam die koffie. Goeie waarde vir geld.

Maria Aletta N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Aletta N

Netjies en asemrowend mooi.

Vriendelike mense. Mooiste plek en baie netjies. Geleë naby alles. Waarde vir geld.

Chantelle N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N

Fantastiese uitsig!

Baie netjies en gerieflik met stunning uitsigte.

Santie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Pragtige verblyf met die stilte van 'n plaas.

Pragtige eenheid met mooiste decor. Ons kon rustig wees en ontspan in die stilte. Met sonsondergang was die uitsig met Drakensberge in die agtergrond prentjiemooi! Ons sal weer by Drakensview bespreek!

Drakensview Self Catering se terugvoer

Hi Santie,

Waardeer jou positiewe terugvoer.

Groete

Drakensview Self Catering
Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang - die verblyf is puik. Ons is geselskap gehou deur 2 pragtige katte die aand. Ek kan dit sterk aanbeveel, veral as jy 'n rustige tydjie wil deurbring met 'n ongelooflike uitsig. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Teri H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teri H

Pleasantly surprised at the quality of our stay.

Has to be the best bed I have ever slept in. Such a stunning little room with all the necessities. I would recommend that you remove the big bee hive in the garden. Your bathroom shower also has a slight leak

Loraine V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Pragtig en lekker rustig.

Dis 'n pragtige plek en ons het baie lekker gebly daar.

Magda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Natural nature.

We stayed overnight after my husband's hike in the Drakensberg. The rooms are super neat and has everything you may need for a comfortable stay. Located only about 4 km out of Winterton, they are centrally located for daily trips to the central Drakensberg region and there is an awesome steakhouse just a stone's throw away from this guesthouse which turned out to be a real gem!

Adriaan O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

Excellent experience, loved it!

We had a wonderful stay at Drakensview Self Catering, with great service, excellent views and a sense of privacy and comfort. Thank you very much for making it feel special!

Joggie C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie C

Baie nice.

Die verblyf was baie lekker dankie.

Lourika H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika H

Baie netjies en ruim.

Baie netjies en skoon. Ons kon lekker gaan stap en restaurant net om die draai.

Eric C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Very pleasant, well equipped, self catering unit.

We were met and helped by the owner. The self catering unit had a very nice view and garden. We enjoyed our stay.

Hennie N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

'n Baie netjiese en keurig ingerigte blyplek met 'n heerlike plaasatmosfeer.

Ons is gasvry ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik hier oornag. Die plaasatmosfeer en uitsig oor die Drakensberge is wat ons nodig gehad het. Die kamer is kunstig ingerig en alles is baie netjies en skoon.

Christa P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Dit het al my verwagtinge oortref.

'n Keurig gemeubileerde eenheid met alles wat 'n mens mag nodig kry. Alles was silwerskoon en van puik gehalte. Die bed was baie gemaklik met baie goeie linne. Die atmosfeer was rustig en daar is 'n mooi uitsig op die berge. Dit is die ideale plek om te bly en rond te ry na al die besienswaardighede in die omgewing. Volgende keer bly ons beslis langer.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Hi Christa
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Waardeer dit baie!
Valita

Drakensview Self Catering
Monique C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Ek sal definitief 5 sterre gee reg deur die bank.

Alles was baie netjies en gemaklik.

Rayno G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno G

Ideale wegkom om jouself weer te vind.

Ideale blyplek met 'n mooi uitsig. Rustige plaas-atmosfeer waar mens veilig en welkom voel. Als is baie mooi skoon en toegerus. Definitief 'n plekkie om net jouself weer te gaan vind, sal enige dag weer teruggaan.

Lisa C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa C

Amazing.

Thank you - wonderful. Will definitely recommend it!

Leigh T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leigh T

Disappointing.

The unit was modern, well-equipped and very clean. I was however not aware that the kids would be sleeping in the same room on bunk beds - this was not made clear to me at the time of booking and I thought they would be in a separate room. As a result it was very cramped and the single bathroom proved challenging. There were also an enormous amount of flies - the owner should consider putting fly traps up. The location and views are lovely.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Dear Leigh,

Thank you for your review. I spend so much time to make my photo gallery up to date. Please in future when you book go through the gallery then you would have got a perfect idea of how my rooms look like and how they are furnished and how many space there are. I feel it is harsh to give someone a review if you did not do your homework. Thank you for staying with us.
Kindest Regards

Drakensview Self Catering
Dirkie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie P

Netjiese, skoon eenheid met pragtige uitsig.

Billike verblyf-opsie in die berge.

Tebadiso N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Tebadiso N

Awesome.

The place is home away from home, but that black cat traumatised us, the red throw over that was on main bed wasn't clean, the crisps were all expired. There's no security.

Tshepo K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tshepo K

Bad experience.

The gate is not welcoming for cars. The entrance road is bad for cars as it is a bad gravel road, it is not easy to park your car in their parking. That place is suitable for bakkies, but they will still struggle to park. Inside the rooms it is clean and perfect. The assistant is very good at what she does. She treated us as if she owns that business. We liked her a lot. Please work on the gate, the entrance road and parking. The place itself is far far away from Drakensberg mountain. The pic on the internet is zoomed.

Wilfried B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B

Great place with a great view.

We liked everything about this place! The nicely and comfortably designed and furnished units, the friendly staff, the helpful owner, the fantastic view, the quiet location, all of this was perfect for us. Thanks for the great advice on what to do and where to go. We would definitely recommend Drakensview and would love to come back.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Thank you so much for the positive review, much appreciated.
Valita

Drakensview Self Catering
Nicole V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Baie netjies en waarde vir geld.

Drakensview is baie netjies en gemaklik en daar is heelwat ekstras wat mens nie van 'n self-catering eenheid sal verwag nie. Sal vir seker weer daar oorbly.

Michelle V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Lekker gerus, alles so rustig.

Drakensview Self Catering was 'n baie aangename bestemming. Onthaal was uitstekend met skoonmaakdienste elke dag. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief Drakensview aanbeveel.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Michelle
Baie dankie vir jul positiewe resensie, ek waardeer dit opreg.

Sien weer.
Valita

Drakensview Self Catering
Gideon V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Baie aangenaam en veilig.

Valita het my en my eggenote gul ontvang en gereeld kom inloer om te verneem of alles nog in orde is. Die ligging en uitsig is baie goed.

Marc J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc J

An absolute treat and total value for money.

This was one of the finest trips I have been on, and found that the accommodation was exceptional. I would highly recommend this accommodation.

Bettie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie D

Drakensview het 'n uitmuntende uitsig oor die Drakensberge.

Dit is een van die mooiste selfsorg plekke wat ek besoek het. Die dekor, slaapplek en uitsig is uit die boonste rakke.

Linda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Wonderlike plek.

Kan dit beslis aanbeveel. Ons het van ons bagasie daar vergeet en die eienares het uit haar pad gegaan om dit aan ons terug te besorg. Werklik uitstaande diens!

Cecilia K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Rustig, gemaklik en baie skoon met pragtige plaas-atmosfeer.

Akkommodasie was pragtig gemeubeleer en skoon. Rustige plaas-atmosfeer met pragtige uitsig.

Jacqueline W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Baie mooi, netjies en gemaklike verblyf.

Drakensview Self Catering was net wat ons nodig gehad het. Dit is baie netjies en mooi. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Gawie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Dit was baie lekker. Net jammer dat ons so kort daar was!

Veral die sit-op-die-stoep het dit alles die moeite werd gemaak, en dat ons kon braai al het dit gereën! Dis 'n plek wat ons weer gaan besoek!

Manda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Manda B

Hier het ons sielerus ervaar.

Die blyplek is baie goed toegerus, skoon, netjies met uitstekende kliëntediens. Dit was absoluut die moeite werd om hierheen weg te breek en ideaal geleë. Ons was egter bietjie bekommerd oor ons voertuig omrede daar nie 'n geslote hek was nie en dit langs 'n besige pad geleë is.

Magaretha G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha G

Gerieflike, ruim kamer met wonderlike uitsig.

Ons is gulhartig ontvang deur die eienares wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die kamer is gerieflik ingerig en keurige binneversiering. Ons was verras met sherry vir die koue aand en beskuit vir ons ontbyt. Dit uitsig van die stoep was ongelooflik en doen sy naam Drakensview beslis gestand. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel.

Barbara V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Pragtige uitsig.

Lekker gekuier in Winterton. Pragtige uitsig oor die Drakensberge. Bietjie te naby aan die pad na ons smaak. Baie netjies en skoon.

Francois M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Baie rustig en privaat. Gasvrou baie vriendelik en die chalet was goed toegerus.

Ons het van die akkommodasie gehou - alles was daar wat ons moontlik nodig kon hê. Gerieflike bed gehad en linne en handdoeke was gereeld omgeruil. Ons het die gasvrou baie vriendelik gevind, maar het haar slegs die dag met ons aankoms gesien. Het gevoel sy kon miskien laatmiddae net vir 'n paar oomblikke ingeloer het en 'n bietjie meer belangstelling getoon het. Op 'n mooi weersdag kan 'n mens die berg slegs geniet as jy op die stoep sit. Op 'n onweersdag moet jy binne bly en dan voel jy 'n bietjie vasgevang. Het ook gevoel die berge is 'n bietjie ver weg daar, ons altyd baie nader aan die berge tuisgaan, maar sal Drakensview wel aanbeveel.

Riekie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D

Rustig.

Pragtige omgewing. Rustig en stil. Mal oor die natuurskoon.

Johanna B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B

Pragtig met baie mooi uitsig oor Drakensberge.

Alles baie goed versorg en luuks. Gasvrou baie behulpsaam, sy kon dadelik inligting kry i.v.m. lugballone na ons navraag.

Inge G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge G

Netjies, gerieflik, goed toegerus en rustig geleë.

Drakensview was perfek vir ons behoeftes, 'n gerieflike tuiskoms naby aan sentrale Drakensberge. Die eenhede is netjies en skoon, goed toegerus en op 'n rustige plaas geleë. Die skoonmaker het goeie diens gelewer en ons het met gerustheid elke dag die pad gevat. Vir 'n gesin van vyf was die eenheid effens beknop, maar ons kon 'n plan maak met tuinstoele vir etes rondom die kombuistafel.

Steve-neil A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve-neil A

Plek is goed ingerig, omring deur 'n rustige, mooi omgewing.

'n Baie rustige plek om na terug te keer na 'n lang dag se avontuur by al die naby omliggende besienswaardighede in die Drakensberge, sal weer daar bly.

Deon L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Lekker plek om oor te bly met pragtige uitsig.

Ons het dit regtig geniet om hier oor te bly, aangesien die ligging baie sentraal is wanneer jy die Drakensberg besoek. Die uitsig is puik en die tuin is beslis 'n lus vir die oog. Die kamers is uitstekend toegerus en alles wat nodig is vir 'n selfsorg-vakansie is daar. 'n Mens kan ook sien dat daar moeite gedoen is met die dekor van die kamers - dit is baie stylvol versier en die bed slaap heerlik (nie iets wat mens altyd kan sê nie).

Nicolene M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Netjiese, funksionele verblyf. Was perfek dankie!

Netjiese verblyf naby Winterton. Als was mooi skoon en die eenhede is perfek ingerig.

Dirk D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Pragtige uitsig, skoon, netjies. Gasvryheid en vriendelike ontvangs.

Heerlik gebly. Alles soos ons dit graag sou wou hê. Prima!

Liesl A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl A

Netjies, goed ingerig.

Lieflike eenhede, baie netjies en goed ingerig. Vriendelike eienaar wat ons definitief weer sal sien.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Beste Liesl,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, ek waardeer dit baie!

Groete,
Valita

Drakensview Self Catering
Carl E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl E

Rustig in netjiese plekkie.

Ons het in nr 1 gebly en dit was baie netjies en skoon. Alles gehad wat ons nodig het.

Juanita L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Dit was 'n plesier om in Drakensview Self Catering te kon bly. Die kamers was ruim, gerieflik, skoon en netjies en was toegerus met alles wat ons benodig het. Die klein ekstras in die kamer was ook 'n lekker verrassing. Die omgewing is stil en rustig en die kinders het heerlik gespeel. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly as ons weer in die omgewing is.

Elaine W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine W

The view and the tranquility were amazing.

The view is beautiful, the tranquility is amazing and accommodation is child friendly. I visited with my family and our grandchildren had a memorable experience!

Sonette S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette S

Dit was 'n rustige plekkie om ons vakansie mee te begin.

Ons sou graag net bietjie veiliger parkering wou gehad het. Daar was ook nie steakmesse in die eenheid nie.

Marie H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marie H

Die plek is baie goed ingerig.

Daar was baie muskiete en honde het my wakker geblaf.

Neels S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Puik waarde vir geld.

Netjiese, goed versorgde eenheid. Sentraal geleë.

Jenny B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Drakenview is located close to most visited sites.

We had a very pleasant stay. Host was very accommodating and met our needs. Would definitely recommend this to people who are keen to book this venue.

Lize S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Ons is aangenaam verras.

Ons is baie vriendelik gehelp omdat ons laat by ons bestemming gearriveer het en ons het die rustigheid van die omgewing geniet. Dis baie baie netjies.

Marileen L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen L

Asemrowend.

Eenheid met asemrowende uitsig op berge. Naby al die besienswaardighede en heerlike eetplekke. Rustige gasvrye atmosfeer. Gaan verseker weer!

Drakensview Self Catering se terugvoer

Marileen
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer baie en beteken baie vir my.

Drakensview Self Catering
Wessel B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Stil, gerieflik, volledig ingerig met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en is gasvry ontvang.

Weg van die woeligheid van die dorp maar slegs 4 km van 'n groot Spar af. Gasvry ontvang in `n skoon woonstel wat volledig ingerig is. Mooi tuin met sitplek en selfs speelplek vir kinders. Kyk onbelemmerd uit op die Drakensberge. Maklik bereikbaar.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Wessel,
Baie dankie vir die mooi review. Dit beteken so baie vir my besigheid.
Sterkte terug in die werk!
Valita

Drakensview Self Catering
Chantal J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J

Wonderful and comfortable.

We had an amazing stay and would definitely recommend Drakensview. It was clean, tasteful and peaceful.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Hi Chantal

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Jy weet nie wat dit vir my gastehuis beteken nie.
Groete
Valita

Drakensview Self Catering
Frikkie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Baie aangenaam.

Drakensview Self Catering is netjies en die omringende tuin is baie mooi. Dit bied 'n heerlike plaasatmosfeer. Die kliëntediens is uitstaande. Die akkommodasie is netjies en goed versorg.

Annaline C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline C

Ek kan hierdie verblyf beslis aanbeveel! Baie netjies!

Wonderlike verblyf, veral met kinders. Daar is lekker speelplek en spasie vir kinders.

Louis & Florence V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis & Florence V

Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid, in 'n rustige omgewing.

Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing. Akkommodasie is netjies en baie goed toegerus met al die noodsaaklike. Uitsig is asemrowend en daar is geen lawaai van enige verkeer nie.

Ettienne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S

Ongelooflike uitsig met netheid wat onverbeterlik is!

Drakensview het aan al my stoutste verwagtinge voldoen! Die uitsig was ongelooflik en die netheid onverbeterlik! Dit is ook baie sentraal geleë. Ek kon regtig daar ontspan na dae van rondrits in die omgewing. Valita, jy het 'n juweel, koester dit! Ek sal beslis weer vir julle kom besoek!

Else S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else S

Gerieflike, skoon, mooi plek.

Goed gelëe. Netjies en volledig toegerus. Gasvry en hulpvaardig.

Cornel D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel D

Perfekte wegbreek!

Dankie aan Valita van Drakensview vir die wonderlike ontvangs en gasvryheid. Die eenhede is pragtig, goed uitgelê en verskaf als wat mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek.

Marius J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

Baie lekker en netjies.

Ons het heerlik gebly, alles wat jy nodig het is daar. Plek is baie netjies en skoon en ons sal definitief weer gaan en dit aanbeveel.

Helena N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena N

Baie gerieflik, veilig en netjies.

Ontvangs met aankoms was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjiese eenheid. Inligting van omgewing beskikbaar. Beslis aan te beveel.

Elbie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie K

Pragtige omgewing in 'n baie lekker woonplek.

Baie rustig. Net baie warm en klein swembadjie sou lekker gewees het om bietjie af te koel.

Gerrida V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida V

Ons het ongelooflik lekker gebly!

Die plek is stylvol en ons het 'n mooi uitsig oor die perde gehad!

Vicky E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky E

Good for the soul!

Friendly welcome, then no intrusion. Idyllic, tranquil location with lovely well designed garden. Good quality furniture and appliances. Nice touch with the free sherry and rusks.

Drakensview Self Catering se terugvoer

Hi Vicky

Much appreciated for this lovely review!
Thanks.
Valita

Drakensview Self Catering
Nic L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L

Dis vir my 'n bestemming om weer te besoek.

Die geriewe is netjies, skoon, modern en goed uitgelê. Die tuin is 'n plesier en komplimenteer die ligging. Daar was selfs herlaaibare bystandligte in geval van beurtkrag.

Bart N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart N

Is genieten van huis, uitzicht en kuieren in de Drakensbergen. Comfortabel appartement met prima faciliteiten.

Eigenaars zeer klantvriendelijk en bezorgen jou een onvergetelijke tijd op Drakensview Self Catering. Jammer dat wij afscheid moesten nemen! Hopen er weer terug te keren!!

Gary W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Wonderlik!

Rustig en baie netjies, ons gaan beslis weer!

Louise V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Lekker rustig en 'n baie mooi uitsig. Die kamers is pragtig!

'n Stil plekkie pragtige geleë naby Winterton. Diens is uitstekend en die mense is vriendelik en behulpsaam.

Paul V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Fantasties!

Was effens bekommerd oor die veiligheid van die voertuig.

Martha B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B

Uitstekende verblyf halfpad tussen Gauteng en Durban.

Ons het een nag oorgeslaap op pad see toe (vanaf Pretoria na Uvongo). Die akkommodasie het alle verwagtinge oortref met pragtige toegeruste kamers. Daar is nie moeite ontsien met die detail nie. Die rustigheid en uitsig asook die sonsondergang het dit volmaak gemaak.

Ben K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Wens ons kon nog langer gebly het!

10 uit 10!

Jana G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Pragtige oorslaapplek.

Ons het net vir een aand oorgeslaap op pad terug vanaf die Midmarmyl. Uitstekende waarde vir geld en pragtige uitsig.

Elna K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K

Baie gemaklik, netjies, vriendelik, waarde vir geld.

Baie gemaklik, netjies, vriendelik, waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

Jana V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Fantastiese waarde vir geld!

Drakensview is 'n wonderlike selfsorgplekkie net buite Winterton. Dis klein bietjie ver van Champagne Valley af, maar steeds ideaal geleë. Die kamers is baie netjies met baie mooi meubels. Ek sal dit verseker aanbeveel!

Amanda K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Modern en pragtig.

Die eenheid is pragtig en die uitsig net so mooi, ons het baie lekker daar gebly. Sal beslis weer gaan!

Hendry B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry B

Perfekte oornag-verblyf.

Goeie fasiliteite en decor, goeie kwaliteit verblyf.

Vanya H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vanya H

Heerlike rustig en super gerieflik.

Dankie vir 'n gerieflike en rustige oornag. My hele gesin was gemaklik, selfs die baba.

Ixantha S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ixantha S

Baie lekker. Die verblyf was baie gemaklik en netjies.

Drakensview Self Catering was 'n heerlike pitstop terug van die see af. Ons en die kinders het dit baie geniet. Dit was heerlik om wakker te word en die vars bergug in te asem.

Sane P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sane P

Dit was regtig lekker! Baie netjies, het dit vreeslik geniet.

Baie aangename mense. Sal verseker weer daar oorslaap.

Amanda Louisa M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Louisa M

Geseën uit ons sokkies uit!

Drakensview is 'n besonderse plek. Die gasvrou en personeel se gasvryheid en vriendelikheid laat jou voel asof jy jou tuiste gevind het.

Karen V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Dit was fantasties!

Dit was 'n wonderlike plek om te ontspan en te rus. Die eenhede is baie skoon, netjies, mooi en voel baie luuks.

Renate V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V

Ons het 'n heerlike naweek in die berge gehad! Alles was perfek soos ons verwag het.

Smaakvol en keurig ingerig om 'n heerlike wegbreek te verseker.

Wesel V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesel V

Ons is baie vriendelik ontvang, het dadelik tuis gevoel en het heerlik geslaap!

Drakensview Self Catering is 'n pragtige plekkie wat ons harte gesteel het! Ons het lekker gekuier en gerus in die rustige plaas atmosfeer! Die moeite werd om aan te beveel by almal! Ons gaan verseker weer van Drakensview se gasvryheid gebruik maak!

Annie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Fantasties!

Baie dankie vir die wonderlike verblyf en hartlike gasvryheid wat ons geniet het. Alles was perfek, met 'n pragtige uitsig oor die berge. Baie aandag is gegee aan detail. Dankie ook vir die vriendelike en professionele diens! Ons sal Drakensview Selfcatering beslis aanbeveel.

Rika B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Pragtige uitsig; baie privaat; stylvolle eenheid; uitstekende diens!

Sal enige tyd wil teruggaan, die foto's praat die waarheid. Jy kry alles en nog meer as wat belowe is. Baie stylvol, netjies en privaat.

Wendy C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Dit was 'n fantastiese plek; sal weer daar bly!

Valita het net die beste gedoen by haar plekkie. Als is 5 sterre werd!

Engela En Silo V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela En Silo V

Baie vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld.

Sal die verblyf vir enige reisiger aanbeveel. Is hartlik ontvang. Die eenheid is baie skoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig. Vyf sterre.

Lene S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene S

Verblyf was puik!

Sal verseker weer by Drakensview gaan bly. Mooi omgewing en almal baie vriendelik! Hoop om julle vinnig weer te sien!

Annette O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette O

Skoon,pragtig en gerieflik

Ontvangs was gasvry en vriendelik,pragtige eenheid,rustige omgewing iets wat ons as stadsmense baie waardeer.Sal verseker weer by Drakensview oorslaap en aanbeveel.

Nishal R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nishal R

An amazing stay

Simply amazing accommodation for couples, we just loved the rooms, view and great hospitality from the host. Certainly recommend to others and will definitely book Drakensview again!

Elna D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D

Baie gasvry en pragtige omgewing.

Ek het my trou en verloofring verloor in die kamer, en die eienaar het my die volgende dag geskakel om te vra of dit my ring is. Hy het dit terugbesorg die volgende dag. Dit was werklik 'n wonderwerk, want ek sou nie weet waar om te begin soek nie.

Augi A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Augi A

LEKKER

Lekker gebly en geslaap

Marius W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Fantasmagoriespraglekker!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Sien ster-gradering: hierdie is 'n puik verblyf-opsie.

Niel S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel S

Netjies, skoon, gerieflik en naby genoeg aan die sjampanje vallei. Byderwetse dekorasie.

Netjies, skoon, gerieflik en naby genoeg aan die sjampanje vallei. Byderwetse dekorasie. Vriendelike & behulpsame ontvangs en skoonmaakdiens. Goeie braaigeriewe.

Carin D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Drakensberg-verblyf.

Hiedie akkomodasie is regtig baie netjies, nuut en het goeie kwaliteit linne, kombuistoerusting ens. Die verhittingstoestel is een van die bestes wat ons gehad het met ons reis. Al wat kan verbeter is parkeringfasiliteite en omheining vir veiligheid.

Andre D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Dis 'n sprokie.

Ek het nie woorde nie. Die omgewing, die mense, die plekkies, die berg, die restaurante, die perde op die plaas, die koeie, alles is net, rustig! Dit was ongelooflik lekker, en ons beplan al klaar 'n naweek daar met nog annder pelle. Alles wat 'n mens nodig het en meer. Dankie Vallita en span, dit is 'n weer-kom kuier!

Kisbey B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisbey B

If you are looking for a neat and relaxing place, then this is the place for you.

If you need to be surrounded by lots of people, then do not go here. I like the stillness and I chose to stay at Drakensberg Self Catering: the place is clean with an awesome view, central and easy to access other places. For me it was an absolute pleasure to stay there. I will not stay anywhere again, because this is my kind of place ... on your own and enjoy the nature. Unwind in this nicely blend-in place. A very friendly host! I will highly recommend this place for those who like peace, but if you are up and go type of person who wants action all the time, then try another place.

Mikaela L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mikaela L

Great base to explore the Central Drakensberg

Great little spot - well equipped and lots of attention to detail. It is on a busy-ish road but the noise isn't too bad.

Eddie O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O

Netjies, mooi, skoon, goeie diens en vriendelik. Sal weer gaan!

Sien die sterre hieronder.

Nolwazi M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolwazi M

A good place to relax. a home away from home.

The reception is excellent and the atmosphere is very homely.

Ilse J - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Home away from home!

Totally enjoyable, clean, neat, great hospitality and close to all amenities, definitely would return.

Andre L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie lekker gebly vir die naweek.

Dit was baie aangenaam gewees om by Drakensview te bly vir die naweek.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 in die rigting van Ladysmith, Hillside Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhN2Y2ZGNlLTg4ZjctNGRlZS05ZjMyLTI4YTFhNDMzM2U5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 R600 towards Ladysmith Hillside Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.7817 29.537663888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang