Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensview Self Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Michelle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Oxpecker race. Perfect for a group of ladies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanor W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Beautiful surroundings, clean and neat. We really enjoyed our stay! The room was perfect, clean and all amenities were well looked after. We loved the pet meerkat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

An excellent choice. This turned out to be quite a find, a great stop off between the Lowveld and the South Coast. Very happy with our choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker gerus. Ons het heerlik gebly. Baie lekker plaasatmosfeer, baie vriendelike gasvrou. Was lekker bederf met die honesty bar se soet goedjies en wyn. Pragtige uitsig oor die vallei en Drakensberg in die agtergrond. Binne 30 km van meeste besienswaardighede in Winterton. Ons beplan reeds ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Beslis redes om weer te gebruik. Besonders mooi en baie gerieflik. Pragtig netjies en verrassings van versnapering (teen koste).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gerieflike en praktiese blyplek met lieflike uitsig op die berge. Rustige atmosfeer en vriendelike gasvrou. Ons het lekker gebly en gerus en die omgewing regtig geniet. As pensioenarisse was dit 'n wonderlike ervaring en sal ons beslis weer terug gaan wanneer daar sneeu op die berge is om dit ook te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garnet John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Sou graag meer dae daar wou oorbly. Pragtige omgewing en pragtige plek. Die meubelment is van goeie gehalte, die gasvrou pragtig en baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valita
Drakensview Self Catering
Thank you Garnet for your review. Much appreciated. Take care! Hope to see you soon again. Regards Valita

Theuns T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Goeie waarde vir geld. Netjies. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo A
1 nag
4.8
Apr 2023

Beautiful views, very clean and very functional. Brilliant midway stop for a rest between Johannesburg and Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Kan nie beter nie. Vriendelike gasheer, netjies en alles werk. Baie baie lekker. Top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 in die rigting van Ladysmith, Hillside Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhN2Y2ZGNlLTg4ZjctNGRlZS05ZjMyLTI4YTFhNDMzM2U5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 R600 towards Ladysmith Hillside Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.7817 29.537663888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang