Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakenzicht Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Carilyn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Beautiful location, just what one needs to start the new year. A family of 7 with a little pug enjoyed the mountain views and out of this world scenery. We sat for hours on the patio just taking it all in. The lodge is safe enough for the kids to walk about. We did have a troop of baboons watching us; however, one call to the owners and they quickly came to check on us. We are after all in their environment. The road leading to the lodge does require a high-rise vehicle; smaller vehicles will have a problem. The units are spacious enough for all of us, but they do need a bit of cleaning. If you do visit with kids, remember you are in the mountains. Take it all in; there is no WiFi and no TV. Perfect place to reconnect. I would suggest bringing along some board games and outdoor activities. The kids absolutely loved watching the geckos. They have also named them Ari and Dave, LOL. Thys and his family are super accommodating and friendly. This is a family-run establishment, and it shows. We really enjoyed our 2-night stay and will try to visit again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariana B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Pragtige akkommodasie in die berge. Pragtige, stil en netjiese akkommodasie, pad net 'n uitdaging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2022

Was 'n groot teleurstelling. Die eenheid kort baie aandag. Dit is 'n self-catering-eenheid met geen skottelgoedgeriewe nie Jy moet van die goed in die wasbak was. Die plek binne val uitmekaar. Was baie, baie teleurgesteld. Ons het van die webtuiste net die beste verwag en het daarom deur julle die bespreking gedoen. Jammer seker nie wat julle wou hoor nie. Ek kan ook foto's aanstuur indien julle dit wil sien! Teleurgestelde gas.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Tinus E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ongelooflik mooi met die vriendelikste eienaars! Ongelooflik mooi! Beste plek om weg te breek! Eienaars is fantastiese mense! Gholf is beslis iets wat mens nog nie gespeel het nie. Baie waarde vir die geld wat mens betaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Heerlike rustige omgewing. Baie goed geleë in die berge, rustige omgewing, mooi uitsig oor al die berge, was heerlik om net te kon ontspan, sal weer daar gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
Kort verblyf
4.4
Jan 2021

Dis 'n prentjiemooi omgewing met bokkies wat saans wei op die golfbaan, ideaal vir voëlkykers en diegene wat tot rus wil kom. Die grondpad is nie geskik vir sedan-voertuie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2021

Dit was 'n heerlike langnaweek wegbreek. Dis 'n wonderlike plek as jy net weg wil kom van die stad en lekker wil gaan rus. Ons het dit baie geniet. Elke oggend gaan stap en gebraai. Die verblyf was ook lekker, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
0.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2020

Heerlike, rustige naweek. Ek was op soek na 'n rustige naweek wegbreek in die laeveld en omliggende gebied. 2020 was vir niemand maklik nie, en dit was hoogtyd om net weg te breek uit die daaglikse gejaag van die stadslewe. Wat 'n groot verrassing het gewag om die uitsig te sien, en kaalvoet op die heerlike gras te kan loop. Dit was meestal bewolk, wat die naweek net eenvoudig soveel beter gemaak het, aanskoulike uitsig wat mens kry nie net oor die golfbaan nie, maar ook van die berge in die omgewing. Gaan besoek gerus as jy wil wegbreek en stilte weer wil beleef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Ons het 'n heerlike langnaweek gehad, ons woonstel en die hele lodge was netjies en skoon. Marcel, Thys en Leah het ons so tuis laat voel. Sal definitief gholfspelers aanraai om daar 'n draai te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 22, Sterkspruit Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8r25xsjqrXPpDvFONfFLacfNexHgckSkVP4nTGdo9ZtwCd6KCu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Portion 22 Sterkspruit Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.384075 30.505874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang