Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream a Little Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die vryheid, netheid en die mooiste uitsig! Ek kan hierdie verblyf 100% aanbeveel! Dis goed geleë en tog was dit stil en rustig ten spyte van die besige straat 'n halwe blok weg. Die uitsig oor die see is asemrowend en dit was pragtig skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en het gereeld WhatsApps van die eienaar gekry om ons in te lig omtrent beurtkrag asook voorstelle van attraksies wat ons kan gaan besoek. Tien uit tien vir hierdie gasheer! Dit was net baie warm in die kamer (ons verstaan van die stoute bobbejane wat ingebreek en goed verniel het!) en hopelik kan die eienaar voor die groot venster oorkant die bed ook goeie diefwering insit sodat mens die venster kan oopskuif vir die heerlike koel seebries. Ek kan hierdie verblyf 100% aanbeveel en sal self weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Magical beach view apartment with fantastic host! A magical beach view apartment with ocean sounds in the background and 5 minutes to the local cafes, restaurants, and shops. We were there for a wedding in Simonstown, but we want to return with our kids for a beach getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik ontspan met pragtige see uitsig. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wow. Baie mooi en gemaklik, die view is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anien E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflike mooi deel van ons land. Fantastiese uitsig oor die see en naby om te gaan stap langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Thanks so much we enjoyed our short stay so much! Great location. Neat and spacious. Fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Had a most enjoyable stay with a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasies! Pragtige skoon en netjiese woonstel. Uitsig ongelooflik. Eienaars vriendelik en behulpsaam met goeie kommunikasie. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 7, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fad94123dbbc84a09cc985ae8a57f90645bf0450e65cac06fdfcae277879b11420ee0bfefda651803f491d7d097f257499b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 7 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.20541 18.45665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang