Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Big Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 13, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dream Big Self Catering is 'n bekoorlike vakansiewoonstel stapafstand vanaf die strand op die eienaar se perseel in Oesterbaai en is perfek vir 'n gesinswegbreek aan die skilderagtige Oos-Kaapse kus.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n sentrale toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV teen die muur en see-uitsigte. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n sitarea en braaigeriewe,. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Oesterbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend begeleide voëlkyk, vleilandverkennings en fynboswandelings. Gaste kan langs die 3,5 kilometer-strand in die kusreservaat perdry of 'n strandduinsafari gevolg deur 'n romantiese piekniek op die duine geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Patricia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Marlynstraat 13, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dream Big Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 13, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcdea87941648c70ae7bfea4923e52592d61fdb4de79c9b00d0fee500e61fc7a5ad946ac5deb61de62a506cb33d9cc780d68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 13 Marlyn Street Oesterbaai 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.172093536376 24.656984393758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang