Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Nyasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir Dream Guest House
Netheid
2.9/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.1/5
Jean D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Gelukig.

Dit was baie lekker en sal beslis weer gaan.

Cherish T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherish T

Vriendelik en hulpvaardig.

Hulle het uit hul pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie weereens.

Geraldine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine D

Die verblyf was aangenaam en die gasvrou het baie goed omgesien na my.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Wilma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma V

Nie die beste waar ek al geslaap het nie.

Matrasse is deurgeslaap. Die WiFi het nie gekonnekteer nie. Enkelbeddens met enkelkomberse en dit was uiters koud en moes groter gewees het.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lu L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lu L

Swak.

Die badkamer val uitmekaar uit. Die bed is swak gehalte, geen TV-kanale nie, jy moet kyk wat die eienaar in die huis kyk. Verblyf nie op standaard nie, jy moet hekke oopsluit en toesluit (moet uit jou motor klim en hek oopsluit met sleutel voor jy op die perseel kan kom), as jy inkom en uitgaan en in die donker loop na jou kamer sonder ligte.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carstens-singel 2, Garsfontein, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwOTVmYWYzLTk3ZGQtNGU0OC05ZGI1LTgzM2FiNGI3NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 2 Carstens Crescent Garsfontein 0181 Gauteng 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.802548 28.30469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang