Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Dream Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Estelle D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Dream Inn is beslis op ons top 5 lysie vir Marloth!

Ons het so lekker gebly!

Bonnie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie J

Lieflike eenheid, baie netjies en skoon.

Ons het dit so geniet, sal definitief die eenheid aanraai vir enige iemand. Rustig. Privaat. Skoon en netjies. Solar ligte help baie met die loadshedding. Gasstoof en gasgeysers help baie wanneer daar loadshedding is. Ons het R120 se voorafbetaalde krag gelaai vir die aircons en jacuzzi. Dit het ons gehou tot en met Sondag.

Adele B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Perfect, with everything and more that we could have asked for.

The pre-arrival communications from the host were wonderful, down to the finest detail to make arriving at Dream Inn super easy (collection of keys, etc). They have thought of absolutely everything when it comes to a comfortable stay, including things that most accommodation suppliers don't think of, e.g. purified water available, pellets for the animals if you want to feed them, plastic containers for leftover food, hairdryers, etc. The accommodation is super comfortable and has everything you need for a wonderful stay.

Jeanne-pierre J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-pierre J

Nice place and very enjoyable.

Place is nice and cozy, and everything was clean when we got there. The host is very helpful and friendly.

Bonnie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie H

Skoon en netjies.

Die plek is baie skoon, baie goed toegerus en die privaat swembad en jacuzzi is heerlik.

Marcia G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia G

Die nagapie elke aand klokslag om 18h is 'n hoogtepunt!

Die huis is baie goed uitgelê en beplan. Sal vir seker weer besoek.

Elise O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Pragtige huis met baie diere besoekers.

Dream Inn is baie mooi skoon en netjies. Daar is 'n lekker stoep en braaiplek met diere wat gereeld verbykom. Daar was vlakvarke, koedoes, duikertjies, bosbokkies en rooibokkies. Die kameelperde was net so 'n entjie in die pad voor die huis. Al die geriewe wat mens nodig het, is daar. Ons sal beslis weer in die toekoms daar tuisgaan.

Ian L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L

Baie mooi nuwe huis.

Privaat en baie diere.

Willem J D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J D

Fantasties.

Fantastiese plek. Uitstekende kliëntediens.

Dream Inn se terugvoer

Dear Willem, thank you for your review, and hope to see you soon again.
Regards. Renette

Dream Inn
Deon P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Baie netjies en skoon.

Pragtige plek en privaat.

Dream Inn se terugvoer

Dear Deon

Thank you very much for your positive review.

It is nice to hear that you felt mostly comfortable during your stay with us.

We gladly accept your praise and also your criticism and will do our best to maintain and improve the high standard in the future.

We hope to welcome you back to our guest house soon.

Dream Inn
Monique D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Lekkerste honeymoon.

Beste diens, baie hulpvaardig. Die plek was so mooi vir ons opgemaak en die dame was baie vriendelik! Beste honeymoon. Ons sal verseker terug wees vir 'n vakansie.

Cassandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra B

Absolutely beautiful!

Beautiful self-catering unit, located in Marloth Park, a short distance from the Crocodile Bridge Gate. Our stay was cosy, with everything that we needed. If you're looking for a family-friendly place, look no further. We've stayed in numerous establishments within Marloth Park, and this was the most well-equipped unit with modern amenities. The pictures don't do justice. Thank you Renette!

Merissa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merissa D

Netjies, besonders en uitstekend.

Wat 'n wonderlike en besonders plekkie. Privaat en so mooi geleë. Die diere het gereeld kom kuier. Reinette het soveel moeite gedoen, baie dankie, ons sal enige tyd weer gaan.

Dream Inn se terugvoer

Thank you, Merissa. Looking forward to having you again.

Dream Inn
Monique D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Dit was wonderlik.

Ons vakansie by Dream Inn was absoluut perfek gewees. Ons het dit so baie geniet. Die huis was baie skoon en netjies. Renette en haar man het soveel moeite gedoen om ons verblyf gerieflik te maak, soos roosblare en sjokolades op die bed te sit (met ons anniversary) en nog 'n bottel sjampanje in die yskas. Die WiFi, jacuzzi en als het 100% gewerk en daar was 'n generator vir as daar loadshedding was. Jy is in die bos met baie bokke wat kom inloer. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Dream Inn se terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to see you soon again.

Dream Inn
Charlotte V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Very awesome stay.

Dream Inn is very cosy and a wonderful place to have a getaway from stressful lifestyles. Just waking up in the morning with all the beautiful animals is a pleasure. The place has everything you need. I will definitely book at Dream Inn again.

Dream Inn se terugvoer

Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed your stay.

Dream Inn
Gideon N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N

Rustige verblyf . Als wat jy nodig het.

Pragtige verblyf! Ons het waarlik niks kortgekom nie. Renette was so behulpsaam en vriendelik. 10 uit 10. Met die kragopwekker en solar-ligte kon beurtkrag nie ons verblyf versuur nie.

Roy P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roy P

Very relaxing and comfortable.

Our stay was wonderful. It was ruined a bit by the renovations going on next door, having to listen to all the electric tools. It did kind of ruin the quietness of the bush. I would recommend isolating the bathroom from the bedroom as it makes it very uncomfortable for someone using the toilet while the other is asleep.

Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Appelblaarstraat 922, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa187c88d9663af9618eb9a8c5546f823d4dc1ed6586e1d397a5f9aab20d365c05c138d7dfba5ab23a441d3a182df3731e0d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 922 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.376668898431 31.764755947256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang