Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Estelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dream Inn is beslis op ons top 5 lysie vir Marloth! Ons het so lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lieflike eenheid, baie netjies en skoon. Ons het dit so geniet, sal definitief die eenheid aanraai vir enige iemand. Rustig. Privaat. Skoon en netjies. Solar ligte help baie met die loadshedding. Gasstoof en gasgeysers help baie wanneer daar loadshedding is. Ons het R120 se voorafbetaalde krag gelaai vir die aircons en jacuzzi. Dit het ons gehou tot en met Sondag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfect, with everything and more that we could have asked for. The pre-arrival communications from the host were wonderful, down to the finest detail to make arriving at Dream Inn super easy (collection of keys, etc). They have thought of absolutely everything when it comes to a comfortable stay, including things that most accommodation suppliers don't think of, e.g. purified water available, pellets for the animals if you want to feed them, plastic containers for leftover food, hairdryers, etc. The accommodation is super comfortable and has everything you need for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne-pierre J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Nice place and very enjoyable. Place is nice and cozy, and everything was clean when we got there. The host is very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Skoon en netjies. Die plek is baie skoon, baie goed toegerus en die privaat swembad en jacuzzi is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Die nagapie elke aand klokslag om 18h is 'n hoogtepunt! Die huis is baie goed uitgelê en beplan. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige huis met baie diere besoekers. Dream Inn is baie mooi skoon en netjies. Daar is 'n lekker stoep en braaiplek met diere wat gereeld verbykom. Daar was vlakvarke, koedoes, duikertjies, bosbokkies en rooibokkies. Die kameelperde was net so 'n entjie in die pad voor die huis. Al die geriewe wat mens nodig het, is daar. Ons sal beslis weer in die toekoms daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie mooi nuwe huis. Privaat en baie diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Fantastiese plek. Uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Dream Inn
Dear Willem, thank you for your review, and hope to see you soon again. Regards. Renette

Deon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie netjies en skoon. Pragtige plek en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Dream Inn
Dear Deon Thank you very much for your positive review. It is nice to hear that you felt mostly comfortable during your stay with us. We gladly accept your praise and also your criticism and will do our best to maintain and improve the high standard in the future. We hope to welcome you back to our guest house soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Appelblaarstraat 922, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa187c88d9663af9618eb9a8c5546f823d4dc1ed6586e1d397a5f9aab20d365c05c138d7dfba5ab23a441d3a182df3731e0d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 922 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.376668898431 31.764755947256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang