Dream Lodging
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Corrie U - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Karen A - Nov 2023
Algehele gradering
Recommended for business stay over.
Alex M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie ruim, veilig en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.
Andries V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Taryn C - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant, helpful owners. Accommodation was clean. Location was central to our needs.
Neels G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie tevrede. Super skoon en netjies.
Andre L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Arnold G - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies. Voldoen aan alle verwagting.
Benita F - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en ruim en alles wat jy nodig het is daar.
Carole V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome place.
Dream Lodging se terugvoer
Thank you so much. Believe that you had a safe trip. Regards, Amanda.
Freda H - Mei 2021
Algehele gradering
Genoeg spasie en silwerskoon. Vriendelike gasvrou.
Nadia T - Sep 2019
Algehele gradering
Net ongelooflik!
Dirk B - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld met verblyf in ruim eenheid met volledige toegeruste kombuis.
Pieter M - Feb 2019
Algehele gradering
Wens ek kon langer bly.
Dream Lodging se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer jou goeie terugvoer.
Anneliese S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike plek, gebruik as oornag-akkommodasie.
Lizzy L - Des 2018
Algehele gradering
Briljant.
Ina D - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Karen H - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige mense met pragtige verwelkoming by 'n pragtige plekkie.
Anton D - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent value for money. Friendly hosts.
Elma J - Apr 2018
Algehele gradering
'n Genotvolle, rustige verblyf.
Dream Lodging se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Sonder ons uitsonderlike gaste kan ons dit nie doen nie. Ons waardeer dit opreg.
Nicola G - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie aangename ervaring en goeie waarde vir geld met uitstekende gasvryheid!
Dream Lodging se terugvoer
Goeiedag Nicola.
Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jul weer te akkomodeer in die toekoms.
Groete Amanda.
Sarie L - Feb 2018
Algehele gradering
Baie waarde vir geld.
Gert V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese ruim verblyf met die vriendelikste eienaars.
Stephen J - Sep 2017
Algehele gradering
No shortage of space.
Annelise B - Sep 2017
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
Anelia H - Mei 2017
Algehele gradering
Baie dankie.
Dream Lodging se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Waardeer dit opreg.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang