Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Lodging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Corrie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie baie lekker. Pragtige skoon en netjiese plek. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Was ook baie vriendelik. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Recommended for business stay over. Very nice place to stay over for business. Has everything you need for a comfortable stay. Hostess service was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex M
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie ruim, veilig en netjies. Sal dit beslis aanbeveel. Aangename verblyf, veilig, skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Gerieflik en veilig. Die woonstel was ruim genoeg en het die nodige fasiliteite gehad. Die stort was lekker hoog en die badkamer was ook ruim. Sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Pleasant, helpful owners. Accommodation was clean. Location was central to our needs. I stayed there because my daughter was playing at the Rhino Week tournament. We were able to come and go as we needed. We were close to all amenities and 15 minutes from the venues the games were played at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Baie tevrede. Super skoon en netjies. Sal beslis weer van hierdie plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Baie netjies en goed toegerus. Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold G
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2023

Netjies. Voldoen aan alle verwagting. Akkommodasie was funksioneel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Benita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Dit was baie gerieflik en ruim en alles wat jy nodig het is daar. Gasheer en gasvrou is baie aangenaam, dit voel soos jou eie familie. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel. Ons het baie vroeg die oggend gery en dit was glad nie vir hulle moeite om ons uit te laat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Awesome place. This is an exceptional value for money place, clean, comfortable, quiet and central. We would definitely stay here again if we are in the area and also recommended to friends and family. Thank you Amanda for such great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Dream Lodging
Thank you so much. Believe that you had a safe trip. Regards, Amanda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYmFjNWM2LTI1ODItNDY1Mi05OGZkLWEwZDQ4Yzc5YWI5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 10 Harold Street Mantevrede 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.725925 27.815349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang