Dream Sleep
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklaan 1A, North End, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dream Sleep is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Oos-Londen bied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste.
Elke unieke kamer het 'n privaat ingang, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Elke kamer het ook 'n mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke TV het stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Rugsteunkragstelsel verseker dat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Let dat parkeerplek in die straat beskikbaar is. Parkeerplek is ongelukkig nie op die perseel beskikbaar nie.
Gaste kan die Oos-Londen Dieretuin besoek wat minder as 1 km van die gastehuis af is. Ruth Belonsky se swembad is ook nabygeleë en daar is 'n restaurant in die omgewing wat heerlike maaltye bedien.
Ligging
- Parklaan 1A, North End, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklaan 1A, North End, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap