Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Stop Guest Rooms

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dream Stop - Oranje Suite
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en glase vir 2 gaste. Daar is ook 'n gemaklike bank, werksplek, gratis WiFi, 'n haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gaste het toegang tot 'n gedeelde binnehof met tafels en stoele. Dream Stop se reëls: Sluit asb. altyd as jy die plek verlaat. Die sekuriteitshek moet te alle tye gesluit bly ? selfs al is jy op die perseel. Ons gaste se gerief en sekuriteit is baie belangrik vir ons. Los asseblief die kombuis en binnehof in 'n netjiese toestand.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook in die kamers nie
Geen geraas tussen 22:00 en 06:00 nie.
Geen addisionele gaste word toegelaat op die eiendom tensy dit deel van die oorspronklike bespreking was nie.
Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie.
Maak asb. seker dat jy die veiligheidshekke toemaak.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dream Stop - Groen Suite
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en glase vir 2 gaste. Daar is ook 'n gemaklike bank, werksplek, gratis WiFi, 'n haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gaste het toegang tot 'n gedeelde binnehof met tafels en stoele. Dream Stop se reëls: Sluit asb. altyd as jy die plek verlaat. Die sekuriteitshek moet te alle tye gesluit bly ? selfs al is jy op die perseel. Ons gaste se gerief en sekuriteit is baie belangrik vir ons. Los asseblief die kombuis en binnehof in 'n netjiese toestand, aangesien die area deur al die gaste gedeel word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook in die kamers nie
Geen geraas tussen 22:00 en 06:00 nie.
Geen addisionele gaste word toegelaat op die eiendom tensy dit deel van die oorspronklike bespreking was nie.
Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie.
Maak asb. seker dat jy die veiligheidshekke toemaak.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 9, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXydEAgeYKnes2u1htTRGdKB8aKtV0ZSGTATF4vw1UOLLP0eAjX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 9 Reitz Street Die Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6937 27.08548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang