Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Stop Guest Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 122 resensies vir Dream Stop Guest Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cornel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Oulike mense.

Lekker gebly! Baie oulike plek.

Thys T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys T

Nice place, owner is a nice person.

My stay was awesome and the rooms are clean. The owner welcomed us nicely.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Belinda B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Best relaxing time.

My daughter and I felt so safe and comfortable staying at the accommodation. Jan was not intrusive, and I was amazed at all the extra little details added like coffee, beautiful blankets, towels, fridge, and microwave, as well as a hairdryer. I will definitely be going back.

Anel C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Ideaal vir 'n oornag bly.

Ons het baie lekker gebly. Gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Plek is ruim, skoon en veilige parkering is beskikbaar.

P O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P O

Lekker, veilig, skoon, waarde vir geld.

Baie lekker gebly, skoon en netjies en het veilig gevoel. Jan het ook gereeld ingecheck. Ligging is perfek.

Michelle Anne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Anne V

Skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike ontvangs.

Baie netjies en gemaklik. Baie lekker oorgeslaap. Baie oulik om 'n ketelbraaier ook daar te hê vir gebruik. Lekker privaat ook.

Lourens W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens W

Baie lekker slaapplek.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het baie lekker gebly.

Monique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Meer as genoeg. Dankie.

Lekker gebly. Die kamers het voldoen aan al ons behoeftes. Was 'n bietjie lawaaierig met die studente op die perseel langs-aan, maar ons verstaan ook dis 'n studentedorp. Was steeds die geld werd.

Hennie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T

Baie lekker.

Baie netjies en skoon. Kamer is redelik koel. Ideaal vir somer. Daar is darem genoeg komberse.

Thys T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys T

Einaar is 'n lieflike mens. Die plek is skoon en veilig.

Lekker en veilige plek. Einaar is 'n awesome persoon wat ons mooi verwelkom het.

Marleen Marais M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen Marais M

Goeie ervaring gewees.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker oornag. Alles was presies soos op die fotos. Ons het veilig gevoel en dit is baie naby aan die universiteit waarheen ons wou gaan. Ons sal weer daar oornag indien ons weer na Potchefstroom toe gaan.

Zelmarie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelmarie L

Absoluut waarde vir geld!

Dit was baie netjies en die diens was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly en geslaap!

Charl R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl R

Was uitstekend, gevoel soos jou eie huis.

Verblyf was fantasties. Sal dit aanbeveel by vriende en familie.

Rigard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigard V

Goeie waarde vir geld.

Ek het twee aande oorgeslaap. Die gasheer was baie beleefd. Die kamer is presies wat jy in die fotos sien. Alles was skoon en netjies.

Erika N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N

Rustig, veilig.

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig. Baie oulike opset en baie netjies. Alles wat nodig is, is daar.

Carolina L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina L

Kon nie vir beter gevra het nie.

Lieflike skoon, netjiese kamer. Net wat ons wou gehad het.

Celia V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Ons het 'n aangename nag daar deurgebring.

Waarde vir geld, skoon kamer, warm water, stil omgewing, veilige parkering en WiFi.

Marie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Waarde vir geld.

Skoon, netjiese, bekostigbare verblyf in 'n veilige, rustige omgewing. Vriendelik ontvang en gasheer is baie hulpvaardig.

Elmarie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Ideaal vir Aardklop.

Ons het iets goedkoops, maar steeds ordentlik en skoon gesoek vir ons paar dae by Aardklop en Dream Stop het reg geklink. Mens kry presies waarvoor jy betaal. Dit is netjies en goedkoop en die ontvangs was vriendelik en die gasheer was hulpvaardig met inligting ens. Dit is nie luuks nie, maar dit het voldoen aan presies waarvoor ons betaal het en wou gehad het.

Daniel P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

Dit was great.

Baie vriendelike mense en netjies. Net vir 'n aand gebly. Volgende keer definitief 'n paar aande!

Charene N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charene N

Ons het Aardklop bygewoon. Die blyplek is ideaal gewees. Baie vriendelike gasheer. Ons het die verblyf baie geniet.

Baie gawe mense. Uitstekende ligging. Lekker plek om veilig buite te kuier.

Shayne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne B

The host, Jan, was very helpful and flexible with check-in times.

Highly recommended host and accommodation.

Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Beste waarde vir geld in 'n lang tyd! Maak gebruik van Dream Stop!

Baie naby aan NWU. Skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld. Kan Dream Stop enige dag aanbeveel.

Ronel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Fantasties.

Jan en Nicky het ons nie net warm verwelkom nie, maar hulle het ons gemaklik laat voel en Nicky het ons in die middel van die aand gehelp om toegang te kry tot ons kamer. Die woonstelle is pragtig, skoon en goed toegerus. Ons sien julle vir seker weer volgende jaar!

Sumé L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumé L

Sien sterre

Dit was baie koud, maar ons is dankbaar vir al die komberse wat hulle voorsien het.

Maryn B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn B

Wat 'n vriendelike ontvangs en omgewing.

Ons is vriendelik ontvangs en die omgewing was awesome. Naby aan als geleë.

Riette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette S

Fantasties!

Hierdie is regtig jou huis weg van jou huis. Nicci en Jan, baie dankie vir jul gasvryheid en sommer net alles, julle het mens so laat tuis voel. Ek sal enige iemand hierheen verwys. Sien jul hopenlik gou weer.

Henriette W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette W

Wonderful and friendly owners. Our room was super clean and we had more than enough blankets for the cold night ahead. Beds were super comfortable.

Despite the kitchenette area in our room, we had access to a small kitchen and stoep area where we could chill and eat our supper. Definitely worth every cent!

Lizel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Gerieflik, alles wat ons nodig gehad het.

Ons het so lekker gekuier. Voel soos 'n kleurvolle klein huisie. Skoon en gerieflik.

Anne-rita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-rita V

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang.

Louise B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Ongelooflik!

Pragtige skoon kamers en gerieflik naby aan die NWU.

Lethabo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo V

I was satisfied.

It was great to stay at Dream Stop Guest Rooms.

Elmarié D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Gerieflike verblyf naby die NWU-kampus.

Hierdie is ons verblyf van keuse wanneer ons na Potch reis. Die kamers is goed toegerus om oornagverblyf gerieflik te maak. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Die ligging is ideaal as die NWU deel van jou besoek is. Ek beveel graag hierdie plekkie aan.

Elmarié D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Heerlik gerieflike verblyf met oulike en behulpsame gasheer!

Ons bly graag hier wanneer ons na Potch reis. Dis gerieflik naby die NWU en gemaklik ingerig vir oornagverblyf. Ek beveel Dream Stop graag aan!

Jacques V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Rustig, sentraal.

Lekker gebly, alles wat jy nodig het.

Theresa J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Kommervry.

Die tweede keer dat ons daar gebly het. Vriendelike eienaar. Netjiese kamers.

Veronica F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F

Uitstekende gasvryheid en warm gashere.

Baie dankie, Jan. Baie gerieflike kamers en baie netjies en skoon. Voorwaar waarde vir geld.

Theresa J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Kry baie meer as waarvoor jy betaal.

Baie oulike plek. Uiters netjies. Smaakvol gemeubileer. Gasheer het ons ontvang en was baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Refiloe K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refiloe K

Great host and beautiful place.

The new pace was good in terms of location and the host was nice.

Christo W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Rustig.

Baie goeie ontvangs & sal verseker weer daar oorslaap. Christo & Lize.

Lindi H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi H

Close to the university and restaurants.

We were welcomed, and the unit was very clean and spacious. There is a nice kitchen to use and a lovely outside area to sit in. Wi-Fi was good and the car parking is safe under the roof.

Le Ann D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Ann D

Rustig en heel aangenaam.

Oulike plekkie, netjies, baie rustig en die mense is so vriendelik! Vir seker 'n plek om na te kyk.

Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Oulik en baie vrolike kleure.

Plekkkie is baie netjies en naby die universiteit geleë. Kan dit sterk aanbeveel vir ouers wat hulle kinders besoek.

Nicolai V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolai V

Net oorslaap - nie veel meer nie, maar dit is al wat ek gesoek het.

Baie naby aan die NWU. Baie gerieflike ligging. Kan stap van daar af PUK en Bult toe. Dis reg langs 'n woonstelblok, maar daar was nooit enige geraas nie. Jy kry slegs 'n kamer met 2 beddens. Geen TV, geen ander vermaak nie. (Dit is perfek vir my! Ek wil meestal net 'n veilige parkeerplek en 'n skoon kamer hê). Daar is koffie en tee in die kamer, sowel as toegang tot 'n kombuis wat deur 3 kamers gedeel word. Ek het niks daar nodig gehad nie, so kan nie kommentaar lewer daarop nie. Jy het ook 'n yskas in jou kamer as jy dit wil gebruik. Ek het nie. Kamer en badkamer was mooi skoon en alles werk mooi. Prys is uiters goed as jy net wil slaap. Ligging is puik vir PUK-aktiwiteite.

Megan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G

Peaceful and felt homey.

The owners are absolutely amazing people. I will definitely recommend and will return. Location perfect. Free Wi-Fi. You would feel safe and welcome.

Louise B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Excellent!

We had an amazing time. They were prepared for loadshedding and the room was just what we needed for our stay. The price is very reasonable in comparison to other places that I contacted. The owner was very friendly. We will definitely go back to Dream Stop Guests Rooms.

Alta V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Pragtig, gesellig, gerieflik.

Ssl beslis weer van hulle gebruikmaak.

Elmarié D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Gerieflike en veilige verblyf, 'n klipgooi van die NWU se kampus.

Gerieflike en veilige plekkie met alles wat nodig is vir verblyf naby die NWU se kampus. Jan, ons gasheer, was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier oorbly, baie dankie.

Wilco E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco E

Baie lekker gewees, baie rustig gewees en kon maklik in- en uitbeweeg waar ook al ons wou gaan.

Dit is 'n baie veilige rustige plek en daar is baie spasie in al die kamers, asook elke kamer het sy eie badkamer wat dit baie beter gemaak het.

Fritz O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Veilige en aangename plek om oor te slaap.

Eienaar baie tegemoedkomend, vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie netjies en doeltreffend en daar is veilige parkeerplek.

Jolani J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolani J

Netjiese skoon verblyf.

Ons het heerlik gebly, baie netjies en vriendelike gasheer. Ons het in die groen kamer geslaap, maar sal graag weer gaan om die ander kamers te sien.

Riana N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Wonderlik, rustig gemaklik.

Ontvangs was baie vriendelik, dankie Jan. Plek is skoon, gemaklik en het alles wat ons nodig gehad het en meer.

Bernadette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

Aangenaam.

Baie netjies en skoon.

Yolandi V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Gerieflik, netjies en skoon.

Lieflike oornagtuiste met alles wat jy nodig het.

Stefanus B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus B

Baie aangenaam en goeie ligging.

Alles het voldoen aan ons behoeftes. Sal beslis weer daar oorbly.

Annette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

It was so good!

The owner is friendly and helps wherever he can.

Dale B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale B

Lekker wegbreek in Potchefstoom.

Die eenheid is basies en het alles wat nodig is, en 'n kombuis wat gedeel word met ander gaste. Dit is gerusstellend omdat die eienaar op dieselfde perseel bly. Veilig en goeie liging vir aktiwiteite in Potchefstroom.

Juan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan R

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Sien sterre.

Kevin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Dit is awesome.

Lekker onthaal. Gasvryheid. Inboek was maklik in vinnig. Dit is baie gemaklik.

Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Skoon, gerieflik en bekostigbaar.

Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Hloni M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hloni M

Had a wonderful stay. The place was value for money and lived up to expectation.

The location of the place is perfectly placed near the university as that was the reason for my visit.

Karien M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien M

Dankie vir die lekker verblyf.

Dankie! Hou die goeie diens voort.

Kevin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Perfek.

Dit is regtig 'n aangename plekkie. Baie goeie diens. Goeie gasvryheid. Het elke oomblik geniet en is baie netjies.

Yolandi V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Gerieflik, veilig en sentraal.

Om na ’n dag se kursus by ’n netjiese en veilige blyplek in te stap is ’n voorreg en hierdie plekkie is beslis waarde vir geld.

Kayleigh K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh K

Amazing amazing amazing.

Very clean, amazing location. Very friendly staff. Would definitely recommend.

Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie netjies en skoon kamers.

Heerlik gebly en die fasiliteite is tops. Sal beslis weer daar bly.

Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

We enjoyed our stay!

The owner is very nice and the room was clean and had everything we needed. Will definitely stay there again.

Maxie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie V

Vriendelike ontvangs, gerieflik met alles wat nodig is.

Dream Stop is gerieflik, netjies, goed toegerus met vriendelike diens.

Michelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Ons het die verblyf daar regtig geniet. Baie mooi en kleurvol. Skoon netjies en bekostigbaar vir ‘n oornagplek.

Kevin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Awesome!

Dit was regtig netjies. Goeie diens en baie gemaklik.

Charmaine M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Presies wat ons nodig gehad het vir laaste minuut oorslaap!

Naby aan NWU. Skoon en netjies. Goed geprys.

Dian C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian C

Wonderlike verblyf en vriendelike ontvangs!

Sal dit definitief aanbeveel.

Joani B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani B

Bekostigbare naby-kampus verblyf.

Dream Stop is 'n selfsorg-oorslaapplek, net n katspoegie van die NWU kampus af. Die tariewe maak dit moontlik vir enige ouerpaar of self ander studente om daar te oornag. Die kamers is netjies en die kombuis is ingerig om 'n geruime tyd daar te kan oorbly.

Heinrich A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich A

Ons was deur die dag uit en het slegs in aand daar geslaap.

Dit was sentraal tot die universiteit waar ons 'n student kom aflaai het. Drie eenhede (kamer met en suite) is in een huis met sentrale kombuis en ingang. Mense wat hulle privaatheid verkies sal nie tevrede wees nie om sentrale kombuis en ingang te deel nie.

Elise E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E

Lekker geslaap. Net wat ek nodig gehad het

Niks meer is nodig nie. Dankie vir die gasvryheid.

Denise V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Ons was baie vriendelik ontvang en ons het veilig gevoel.

Die eenheid was baie netjies en skoon, met al die geriewe wat jy nodig het vir oornagverblyf. Die eienaar was baie vriendelik en het ons gerus gestel deur die veiligheidsmaatrëels te verduidelik. Die eenhede is baie kleurvol en interessant versier. Ons kon met ’n gerusde harte die volgende oggend gaan draf het en het nie onveilig in die area gevoel nie.

Hm D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hm D

Rustig

Veilig en netjies. Daar is net nie ’n TV nie.

Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Maria V

Plek was netjies. Raas bietjie in die aande. Die TV het nie gewerk en dit was bietjie van 'n afsit want ons volg die nuus.

Moenie 'n TV in kamer sit as hy nie gebruik kan word nie.

Liesel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M

Stil, rustig, naby aan alles - waarde vir geld.

Die eienaar was vreeslik akkomoderend en het my baie gehelp. Hy was ook baie vriendelik. Die kamers was skoon netjies en die badkamers en kombuis was skoon en gerieflik. Ideaal vir oorslaap en is naby aan die universiteit en die bult.

Mariska P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P

Dit was baie lekker en so mooi kleurvol. Ek het baie welkom gevoel en myself dadelik tuis gemaak. Baie netjiese kamers.

Die ligging was perfek vir waar ek wou wees. Baie maklik om te kry, want die gebou is so mooi bemark en kleurvol.

Gizela S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela S

Home away from home

This is the perfect place to end off a hard day of working with a peaceful environment and a friendly welcome from the host.

Chrizelda P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda P

Verwagtinge oortref.

Baie lekker experience gewees. Sal definitief weer kom kuier. Baie netjiese plekkie met vriendelike mense wat ons dadelik op ons gemak laat voel het. Baie dankie!

Annelize O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize O

Baie lekker naby NWU en bekostigbaar.

Plek was baie mooi skoon. Dit is gerieflik vir oornag gaste. Vir 'n langtermyn kuier sal braaigeriewe waardeer word.

Anina W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W

Waarde vir geld.

Alles en meer wat nodig is vir oornag in Potch.

Rene S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Gerieflik, waarde vir geld

Ons het heerlik gekuier en gevind Jan is baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer is pragtig, skoon en netjies. Ons het die wegbreek terdee geniet.

Annatjie T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie T

Naby die kampus en lekker restourante! Ideaal vir ouers van studente.

Netjiese en kleurvolle plekkie met veilige parkering en al die geriewe wat mens benodig. Ons sal beslis weer daar bly!

Rudolph E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph E

Wonderlike skoon en kleurvolle plek. Dankie!

Ek het plek gesoek vir my en my dogter vir 2 nagte. Hierdie kleurvolle plek het dadelik die oog gevang. Baie lekker sentrale gastehuis, met billike tariewe. Dankie!

Stephanie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Baie gerieflike gastehuis en gasvrye mense.

Baie gasvry ontvang. Ons was 'n ma en dogter wat baie veilig gevoel het in die gastehuis.

Jurgens V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jurgens V

Was gerieflik genoeg.

Lugreëlaar buite werking. TV buite werking. Verder pragtig ingerig. WiFi beskikbaar.

Theuns En Suzelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns En Suzelle S

Dit was 'n oase van rus na 'n lang dag van studentewoonstel skoonmaak en trek.

Die plekkie is skoon en baie gerieflik. Ons kon veilig parkeer en in die tyd wat ons daar was was dit rustig. Die filterwater was vir ons 'n groot plus. Dankie Jan en Ronel vir 'n gemaklike, rustige verblyf. Hierdie plekkie is naby die studente se woonstelletjies en was vir ons gemaklik met ons seun se trek. Daar's selfs koekies om mens te versterk na 'n lang dag se werk. Dankie weereens.

Lizette L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en netjies. Sal beslis weer gebruik maak.

Debbie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Awesome place, owner very friendly and I loved the colours.

It is hectic when a loved one is in the hospital, but the reception and welcome from Jan was so warm and friendly it made it easier for me. The room was in an impeccable condition and I just loved the colours. Will definitely be back.

Retha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Kleurvolle gerief.

Dit is veilig, die gasheer is bedagsaam, selfs oorpluisies verskaf vir die moontlike Vrydagaand se studentegeraas.

Aletta R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta R

Baie bekostigbare en netjiese verblyf.

Lekker netjiese en ruim kamers. Vriendelike diens. Loop die ekstra myl vir jou.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Aletta. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Elmie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie E

Vriendelike, mees gasvrye en behulpsame mense met puik fasiliteite!

Ons het heerlik tuis gevoel, met net die beste van alles in die kamer. Ons is lekker bederf met koekies en daar is ruim na al ons behoeftes omgesien. Baie dankie oom Jan vir julle gasvryheid en hulp. Dit word opreg waardeer!

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Elmie. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Cecile D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Baie lekker beddens, baie huislik.

Hartlike ontvangs deur Jan. Als wat nodig was, was daar. Baie goeie waarde vir geld.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Cecile. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Ria R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R

Baie netjies, rustig en veilig gewees. Perfek vir oorslaap om 05:00 die volgende oggend by Medi Clinic Hospitaal te wees.

Kon studente in die omgewing hoor, maar dit het gelukkig die Sondagaand gereën. Dit kan seker partykeer 'n probleem wees. Die ligging was perfek om die volgende oggend 05:00 by Medi Clinic hospitaal te wees. Heerlike koekies was beskikbaar saam met meer as genoeg koffie, suiker en melk. Kan beslis aanbeveel om baie naby Universiteit, Militêre kamp en hospitaal te wees.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Ria. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Christo M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M

Gerieflik naby Universiteit geleë.

Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Heerlike koekies in kamer! Net jammer die mense langsaan het geraas tot 3:00 in die oggend.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Christo. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Maryka V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V

Was baie tevrede en gelukkig met die keuse van gastehuis.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was pragtig, baie skoon en netjies. Het veilig gevoel en heerlik geslaap. Dankie vir die lekker koekies en drinkgoed in die kamer. Dit was baie oulik. Ons sal beslis weer hier oornag.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Maryka. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Jakes O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes O

Baie netjies, gerieflik en alles wat 'n mens nodig het.

Baie vriendelik verwelkom. Kamers is ruim en gerieflik. Waaier vir die somer en verwarmer vir die winter asook meer as genoeg addisionele beddegoed. Meer as genoeg warm water in die oggende en selfs 'n klein kombuis met al die nodige. Genoegsame, veilige parkering is die kersie op die koek. Baie dankie.

Katryn D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn D

Baie lekker gebly, eenheid het als wat mens nodig het.

Pragtige kamers. Het als wat nodig is, bv. haardroër en tweepunt-kragprop, wat mens maklik by huis kan vergeet. Sal weer daar oornag.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Katryn. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Karl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V

Netjies, skoon en kleurvol in die die hartjie van Potch by die Universiteit.

Ons is hartlik ontvang deur die eienaar, wat die sleutels aan ons oorhandig het. Afstandbeheer vir die hek en alarm inkluis. Netjiese kombuis met lekker selfgebakte koekies en koffie/tee het vir 'n vinnige begin van die nuwe dag gesorg. Hierdie plekkie is prysenswaardig. Ons sal weer kom.

Monica V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Gemaklik, gerieflik en ongelooflike goeie waarde vir geld. Die koffiestasie was vir my 'n hoogtepunt!

Ek het die verblyf baie geniet. Kamers is koud, maar genoeg komberse vir lekker hitte. Hulle het letterlik aan alles gedink. Ek's baie lief vir koffie, so die koffie en koekies was vir my 'n groot hoogtepunt. Smaakvol en prakties toegerus met vloeibare seep in stort en by wasbak. Ek wil net een voorstel maak: die dametjie wat die kamers skoonmaak kan dalk net so nou en dan die beddens wegtrek en vee. Ek't op 'n ou plastiekbottel afgekom toe ek iets laat val het. Toe ek bed wegtrek, is ek verras met groot stowwerigheid. Ook die blindings kort 'n afstof. Anders as dit, awesome plek, awesome gasheer. Ek sal vir seker weer gebruik.

Alda L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda L

Lekker naby NWU.

Alles wat nodig is vir selfsorgverblyf as 'n mens nie omgee om die klein kombuisie en die buite-sitarea met die ander gaste te deel nie. Daar is plek vir 'n totaal van 6 gaste. Gerieflike ruim kamer. Gawe gasheer. Heerlike bederf: 'n houer vol koekies!

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Alda. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Annalie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S

Ons het baie lekker gebly en die kamer uitleg het ons groep van 6 perfek gepas.

Ons het baie lekker gebly gedurende Aardklop kunstefees - binne stapafstand van die bult en baie van die sale waar opvoerings gehou is en naby die kampus waar ons kon gaan kyk na kunsuitstallings.

Annatjie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S

Baie lekker en stil omgewing geen lawaai, en kamer het baie ruimte en baie netjies.

Wil net baie dankie sê vir die netjiese kamer en gasvryheid, my seun het baie lekker gewoon hy kon sy werk doen en in stilte leer, en hy sal ter enige tyd weer gebruik maar daarvan. Dit was loopafstand na die universiteit wat hom handig te pas gekom het.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Annatjie. Ons hoop om julle by Dream Stop weer in die toekoms te sien.
Groete, Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Leola P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leola P

Baie vriendelik, netjies en rustig.

Ek en my Ma het Aardklop 2018 in Potchefstroom gaan bywoon en hier by Dream Stop Guest Rooms oornag. Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer was kleurvol - en baie skoon. Die vars melk en koue water in die yskas was 'n baie welkome gebaar. Die volgende oggend kon ons 'n heerlike koppie koffie met vars melk geniet. Baie dankie Jan en Ronel, ons sal verseker weer by julle kom oornag.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Leola. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Lucy J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy J

Netjies en veilig.

Netjiese kamer met veilige oornagparkering.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Lucy. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Judith V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Die helder kleure verlig mens al klaar. Daar is in alles voorsien, soos genoeg warm, snoesige komberse op 'n bitter koue aand.

Ons het onmiddellik tuis gevoel, veral toe die gasheer en gasvrou gebel het om te hoor hoe laat ons sal arriveer. Mens voel dadelik tuis en die plekkie voorsien in alle behoeftes.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Beste Judith,

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, ons waardeer dit regtig baie. Ons is so bly dat julle 'n goeie tyd hier by ons gehad het.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Jan en Ronel

Dream Stop Guest Rooms
Clarice S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice S

Baie netjies, nuut en skoon.

Puik verblyf, sal aanbeveel vir enige persoon.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Clarice. One hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Ilandre K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandre K

Rustig, veilig en netjies.

Lekker gebly.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Ilandre, dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te gehad het. Sterkte met jou studies. One hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Douw S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw S

Alles wat 'n mens verwag van oornagverblyf - goed toegerus, veilig en gerieflik naby aan die universiteit.

Die gasheer-egpaar is baie vriendelik en laat 'n mens sommer tuis voel. Het al twee keer daar gebly en sal beslis terugkeer wanneer ons Potch weer besoek.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Douw, ons waardeer julle kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om gaste te ontvang wat positief is oor die akkomodasie en ons sal julle graag weer in die toekoms wil sien. Groete, Jan & Ronel

Dream Stop Guest Rooms
Hettie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Baie vriendelik en behulpsame gasheer en vrou, sal definitief weer daar oorbly, skoon netjies, mooi, alles wat ek nodig het.

Baie vriendelik en behulpsame gasheer en vrou, wat jy nie oorweldig en lastig val nie. Met aankoms jou welkom en tuis laat voel. Sal definitief weer daar oorbly en aan ander aanbeveel. Skoon netjies, mooi, alles wat ek nodig het.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Ons geniet dit om gaste te ontvang en dit is altyd so goed om te hoor as gaste tevrede is. Dankie Hettie, ons waardeer jou terugvoer. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Groete
Jan en Ronel

Dream Stop Guest Rooms
Ravin L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravin L

Uistekende verblyf met vriendelike diens.

UItstekende diens en 'n baie warm vriendelike atmosfeer. Privaatheid was nooit 'n probleem nie en die kamers was mooi modern met hulle eie karakter. Sal vir seker verwys na enige Potchefstroom besoekers.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Ravin
Baie dankie vir die mooi woorde vir Dream Stop. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan & Ronel

Dream Stop Guest Rooms
Simone G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

Fantasties.

Stunning plek, splinternuut, baie lekker gevoel en sal definitief weer daar gaan oorbly! Sal definitief aanbeveel!

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Simone
Baie dankie vir die mooi woorde vir Dream Stop. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan & Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Lizette A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

Heerlik gesellig!

Ons was by Dream Stop vir ons koshuis se 45 jaar reünie. Ons is aangenaam verras met DS! Vars melk sou welkom wees.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar en voorstel, Lizette. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Karin V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Alles-in-een verblyf vir beide kort sowel as langer besoeke.

Ons is baie gasvry ontvang deur die eienaar. Hulle het ons na ons kamers geneem, die eenheid gewys met al die geriewe en ons toe gehelp met ons bagasie. Wat baie lekker is van hierdie gastehuis is die kombuisgedeelte waar 'n mens genoeg toebehore het om al drie maaltye te kan maak. Dit is dus meer as net 'n kamer met 'n ketel en yskas, alhoewel dit standaard in elke kamer is. Dit was werklik gerieflik om daar te kon bly en ons sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Karin,

Ons is so bly dat julle 'n goeie verblyf hier by ons gehad het. Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Jan en Ronel

Dream Stop Guest Rooms
Magda V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Baie vriendelike en omgee gasheer en gasvrou.

Dream Stop is perfek geleë naby MediClinic veral as mens moet oorslaap vir familie wat opgeneem is in die hospital. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik vriendelik en ek sal ongetwyfeld weer van Dream Stop gebruik maak.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Magda, Baie dankie vir die mooi woorde, vir Dream Stop. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Groete,

Jan en Ronel

Dream Stop Guest Rooms
Amanda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Uitstekend.

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Uitstekend!

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Amanda. One hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Groete,
Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Rita D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Rustig.

Die kombuis wat gedeel word, is nie so privaat nie. Daar was nie parkering vir my Iveco bussie nie.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

As can be seen in our profile and on the images we have sufficient space for standard vehicles. Even though the large Inveco bus didn't fit under the covered parking area, it was still parked safely on the property behind a locked gate and in a well lit area. We will always accommodate our guests vehicles as best we can.

The kitchenette is as described in our profile and only shared with 2 other rooms. None of which were occupied at the time.

Dream Stop Guest Rooms
Wessel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V

Netjies en gerieflik. Niks meer nodig gehad nie.

Dream Stop is ideaal vir die kort besoeke aan Potch. Gerieflik, netjies en veilig met 'n warm verwelkoming deur Jan en Ronel. Wat wel vir my punte getel het is dat dit lekker stil is daar by hulle. Ek het al in Potch oornag waar jy nie 'n oog kon toemaak a.g.v. pad se lawaai.

Dream Stop Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Wessel. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete, Jan en Ronel.

Dream Stop Guest Rooms
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 9, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXydEAgeYKnes2u1htTRGdKB8aKtV0ZSGTATF4vw1UOLLP0eAjX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 9 Reitz Street Die Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6937 27.08548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang