Dream Stop Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Cornel B - Aug 2024
Algehele gradering
Oulike mense.
Thys T - Jul 2024
Algehele gradering
Nice place, owner is a nice person.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Belinda B - Jun 2024
Algehele gradering
Best relaxing time.
Anel C - Jun 2024
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag bly.
P O - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig, skoon, waarde vir geld.
Michelle Anne V - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike ontvangs.
Lourens W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker slaapplek.
Monique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Meer as genoeg. Dankie.
Hettie P - Sep 2024
Algehele gradering
Die bed was gemaklik, het baie lekker geslaap. Plekkie is baie sentraal geleë.
Hennie T - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Thys T - Jul 2024
Algehele gradering
Einaar is 'n lieflike mens. Die plek is skoon en veilig.
Marleen Marais M - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ervaring gewees.
Zelmarie L - Jul 2024
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld!
Charl R - Mrt 2024
Algehele gradering
Was uitstekend, gevoel soos jou eie huis.
Louis K - Sep 2024
Algehele gradering
Ek het lekker gebly.
Rigard V - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Erika N - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Carolina L - Des 2023
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie.
Celia V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het 'n aangename nag daar deurgebring.
Marie J - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elmarie K - Okt 2023
Algehele gradering
Ideaal vir Aardklop.
Daniel P - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was great.
Charene N - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het Aardklop bygewoon. Die blyplek is ideaal gewees. Baie vriendelike gasheer. Ons het die verblyf baie geniet.
Shayne B - Sep 2023
Algehele gradering
The host, Jan, was very helpful and flexible with check-in times.
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in 'n lang tyd! Maak gebruik van Dream Stop!
Ronel V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Sumé L - Aug 2023
Algehele gradering
Sien sterre
Maryn B - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n vriendelike ontvangs en omgewing.
Riette S - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Henriette W - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful and friendly owners. Our room was super clean and we had more than enough blankets for the cold night ahead. Beds were super comfortable.
Lizel V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat ons nodig gehad het.
Anne-rita V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lethabo V - Mrt 2023
Algehele gradering
I was satisfied.
Elmarié D - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby die NWU-kampus.
Elmarié D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gerieflike verblyf met oulike en behulpsame gasheer!
Jacques V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, sentraal.
Theresa J - Nov 2023
Algehele gradering
Kommervry.
Veronica F - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en warm gashere.
Theresa J - Mei 2023
Algehele gradering
Kry baie meer as waarvoor jy betaal.
Refiloe K - Feb 2023
Algehele gradering
Great host and beautiful place.
Christo W - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Lindi H - Des 2022
Algehele gradering
Close to the university and restaurants.
Le Ann D - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en heel aangenaam.
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Oulik en baie vrolike kleure.
Nicolai V - Sep 2022
Algehele gradering
Net oorslaap - nie veel meer nie, maar dit is al wat ek gesoek het.
Lees meerMegan G - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and felt homey.
Louise B - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent!
Alta V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, gesellig, gerieflik.
Elmarié D - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike en veilige verblyf, 'n klipgooi van die NWU se kampus.
Wilco E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees, baie rustig gewees en kon maklik in- en uitbeweeg waar ook al ons wou gaan.
Fritz O - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige en aangename plek om oor te slaap.
Jolani J - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf.
Riana N - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig gemaklik.
Bernadette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Yolandi V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Stefanus B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en goeie ligging.
Annette V - Feb 2022
Algehele gradering
It was so good!
Dale B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek in Potchefstoom.
Juan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Kevin S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is awesome.
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en bekostigbaar.
Hloni M - Feb 2022
Algehele gradering
Had a wonderful stay. The place was value for money and lived up to expectation.
Karien M - Mei 2022
Algehele gradering
Dankie vir die lekker verblyf.
Kevin S - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek.
Yolandi V - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en sentraal.
Kayleigh K - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing amazing amazing.
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon kamers.
Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
Maxie V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflik met alles wat nodig is.
Michelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Kevin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome!
Charmaine M - Feb 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het vir laaste minuut oorslaap!
Dian C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en vriendelike ontvangs!
Joani B - Mei 2021
Algehele gradering
Bekostigbare naby-kampus verblyf.
Heinrich A - Feb 2021
Algehele gradering
Ons was deur die dag uit en het slegs in aand daar geslaap.
Elise E - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap. Net wat ek nodig gehad het
Denise V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en ons het veilig gevoel.
Hm D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Plek was netjies. Raas bietjie in die aande. Die TV het nie gewerk en dit was bietjie van 'n afsit want ons volg die nuus.
Liesel M - Des 2020
Algehele gradering
Stil, rustig, naby aan alles - waarde vir geld.
Mariska P - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en so mooi kleurvol. Ek het baie welkom gevoel en myself dadelik tuis gemaak. Baie netjiese kamers.
Gizela S - Okt 2020
Algehele gradering
Home away from home
Chrizelda P - Feb 2020
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Annelize O - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker naby NWU en bekostigbaar.
Anina W - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rene S - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld
Annatjie T - Mrt 2020
Algehele gradering
Naby die kampus en lekker restourante! Ideaal vir ouers van studente.
Rudolph E - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike skoon en kleurvolle plek. Dankie!
Stephanie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike gastehuis en gasvrye mense.
Jurgens V - Nov 2020
Algehele gradering
Was gerieflik genoeg.
Theuns En Suzelle S - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n oase van rus na 'n lang dag van studentewoonstel skoonmaak en trek.
Lizette L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Debbie D - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome place, owner very friendly and I loved the colours.
Retha B - Aug 2019
Algehele gradering
Kleurvolle gerief.
Aletta R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie bekostigbare en netjiese verblyf.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Aletta. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Elmie E - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike, mees gasvrye en behulpsame mense met puik fasiliteite!
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Elmie. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Cecile D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker beddens, baie huislik.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Cecile. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Ria R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en veilig gewees. Perfek vir oorslaap om 05:00 die volgende oggend by Medi Clinic Hospitaal te wees.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Ria. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Christo M - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby Universiteit geleë.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Christo. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Maryka V - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie tevrede en gelukkig met die keuse van gastehuis.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Maryka. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Jakes O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en alles wat 'n mens nodig het.
Katryn D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, eenheid het als wat mens nodig het.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Katryn. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Karl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en kleurvol in die die hartjie van Potch by die Universiteit.
Monica V - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en ongelooflike goeie waarde vir geld. Die koffiestasie was vir my 'n hoogtepunt!
Lees meerAlda L - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker naby NWU.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Alda. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Annalie S - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die kamer uitleg het ons groep van 6 perfek gepas.
Annatjie S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en stil omgewing geen lawaai, en kamer het baie ruimte en baie netjies.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Annatjie. Ons hoop om julle by Dream Stop weer in die toekoms te sien.
Groete, Jan en Ronel.
Leola P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en rustig.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Leola. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Lucy J - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Lucy. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Judith V - Sep 2018
Algehele gradering
Die helder kleure verlig mens al klaar. Daar is in alles voorsien, soos genoeg warm, snoesige komberse op 'n bitter koue aand.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Beste Judith,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, ons waardeer dit regtig baie. Ons is so bly dat julle 'n goeie tyd hier by ons gehad het.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel
Clarice S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, nuut en skoon.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Clarice. One hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan en Ronel.
Ilandre K - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Ilandre, dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te gehad het. Sterkte met jou studies. One hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan en Ronel.
Douw S - Mei 2018
Algehele gradering
Alles wat 'n mens verwag van oornagverblyf - goed toegerus, veilig en gerieflik naby aan die universiteit.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Douw, ons waardeer julle kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om gaste te ontvang wat positief is oor die akkomodasie en ons sal julle graag weer in die toekoms wil sien. Groete, Jan & Ronel
Hettie S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsame gasheer en vrou, sal definitief weer daar oorbly, skoon netjies, mooi, alles wat ek nodig het.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Ons geniet dit om gaste te ontvang en dit is altyd so goed om te hoor as gaste tevrede is. Dankie Hettie, ons waardeer jou terugvoer. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete
Jan en Ronel
Ravin L - Feb 2018
Algehele gradering
Uistekende verblyf met vriendelike diens.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Ravin
Baie dankie vir die mooi woorde vir Dream Stop. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan & Ronel
Simone G - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Simone
Baie dankie vir die mooi woorde vir Dream Stop. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan & Ronel.
Lizette A - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gesellig!
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar en voorstel, Lizette. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien. Groete, Jan en Ronel.
Karin V - Mei 2018
Algehele gradering
Alles-in-een verblyf vir beide kort sowel as langer besoeke.
Lees meerDream Stop Guest Rooms se terugvoer
Karin,
Ons is so bly dat julle 'n goeie verblyf hier by ons gehad het. Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit regtig baie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jan en Ronel
Magda V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en omgee gasheer en gasvrou.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Magda, Baie dankie vir die mooi woorde, vir Dream Stop. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel
Amanda S - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Amanda. One hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Jan en Ronel.
Rita D - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
As can be seen in our profile and on the images we have sufficient space for standard vehicles. Even though the large Inveco bus didn't fit under the covered parking area, it was still parked safely on the property behind a locked gate and in a well lit area. We will always accommodate our guests vehicles as best we can.
The kitchenette is as described in our profile and only shared with 2 other rooms. None of which were occupied at the time.
Wessel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Niks meer nodig gehad nie.
Dream Stop Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Wessel. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete, Jan en Ronel.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 9, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang