Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DreamCatcher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 5, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DreamCatcher is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Brackenfell in die noordelike voorstede van Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf terwyl hulle op besoek aan die stad is.

Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Elke slaapkamer het 'n lessenaar. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is op die eerste verdieping en het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is op die grondverdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met 2 stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area met buitemeubels en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, wynplase en ongerepte strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lionel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Brinkstraat 5, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink DreamCatcher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkstraat 5, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ded8943ea53be32ee3f59874d2fe4915b2303f061795d6fa49dc687021eb9c4ee6212b7a0629ed103394faf7125fa99263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Brink Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864460661536 18.69625414418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang