Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamcatcher

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi en netjies! Ons twee aande se verblyf by Dreamcatcher2 was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We will definitely be back! It was very pleasant and the owner was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absolutely amazing! Dreamcatcher 2 was amazing! We had such a memorable stay. The house was picture perfect and we already want to make reservations for next year. The hosts are amazing and even made special arrangements for our car. We definitely love this house. Thank you for your hospitality - strangers that immediately became friends! This place is a gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaté R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Extremely pleasant. From check-in to check-out it was a pleasure! The hosts are the nicest people. The accommodation has everything you need and is modern, spotlessly clean and comfortable to live in. We really enjoyed our stay and will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker gebly! Danie en Daleen was lieflik en baie behulpsaam met ak. Ons het baie lekker gebly! Danie en Daleen was lieflik en baie behulpsaam met aktiwiteite en eetplekke in die omgewing. Die plekkie is ook toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamaal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

10 out of 10. Our stay at Dreamcatcher was so far the best I've been to in Struisbaai over the years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie rustig. Dit was vir my baie lekker en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, heerlike leefhuis, sal definitief weer gaan. Gasvrou was baie vriendelik en alles was netjies, skoon, vriendelike diens, baie mooi uitleg van aankoms tot alles in die huis en wat mens in die omgewing kan doen. Heerlik gebly, sal definitief die huis aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxné F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lieflik, modern en ingerig - idillies! Ons het heerlik hier gebly! Dit was so lekker om ons kort rukkie in Struisbaai in so 'n ruim, unieke, ingerigte plekkie te kon spandeer. Alles wat jy nodig het, is daar. Die stylering is smaakvol, 'n mens voel sommer lekker as 'n mens instap. Sal beslis weer hier oornag as ons in die toekoms weer in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eeb2d65caecbb919e05adf9efec0d1e9c0e75ba70eade2ba1f1c8d505d387646608cf00a90b9e4386edeab9de20d129cb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Corner of Alma and Adelle Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804149132886 20.036711365572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang