Dreamers Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n strykyster en 'n strykplank, 'n warmwatersak, haardroër en 2 ekstra komberse vir die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders onder 6 jaar bly verniet.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaldeeltarief.
Middagetepakkies en aandete is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar.
Aandetes moet asb. voor 14:00 op die dag wat jy dit nodig het, bespreek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbel- en 'n driekwartbed. Die kamer het 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders onder 6 jaar bly verniet.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaldeeltarief.
Middagetepakkies en aandete is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar.
Aandetes moet asb. voor 14:00 op die dag wat jy dit nodig het, bespreek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordonstraat 29, Hospital Hill, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: