Dreamland Self-Catering
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 6 Des 2024.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbos-rylaan 2311, Marlothpark, Komati, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R4 940R4 446 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Hierdie selfsorgverblyf is gerieflik geleë in Marlothpark en bied luuksheid en skoonheid in die bosveld met wild. Dit bied die perfekte ervaring.
Dreamland Self-Catering bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en daar is ook 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Ekstra slaapplek ind ie solderarea is op 2 uittrekbeddens en 'n slaapbank beskikbaar. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is voorafbetaalde lugversorging in elke kamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Die kombuis lei na die eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kroegarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die lieflike stoep met 'n ingeboude braai en 'n plonspoel. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die verblyf is naby verskeie geriewe soos restaurante, plaaslike kruidenierswinkels, 'n slaghuis en 'n waterpark. Die Krokodilrivier is minder as 2 km ver en is 'n uitstekende natuurlike besienswaardigheid om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elsabé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sekelbos-rylaan 2311, Marlothpark, Komati, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Dreamland Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbos-rylaan 2311, Marlothpark, Komati, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang