Dreamriver Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corrie P - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf in die kleiner dorpies is nie maklik bekombaar nie. Dreamriver is.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is vir ons ook lekker om netjiese, aangename mense te akkomodeer.
Kom kuier gerus weer!
Suria & Personeel
Hester V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie plaas atmosfeer.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Hi, Charel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was vir ons ook lekker om sulke aangename en netjiese mense te akkomodeer.
Kom kuier gerus weer!
Suria & Personeel
Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Baie bly julle het die verblyf en etes geniet, Elmarie! Dit was vir ons 'n plesier om netjiese, aangename gaste soos julle te ontvang. Kom kuier asb. weer!
Reyard N - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik, privaat en veilig.
George D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Hi George
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en aanbevelings.
Ons sal beslis sorg dat Eenheid 9 daardie kombuisgereedskap kry.
Vriendelike groete.
Suria & Personeel
Rodene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, die plekkie is mooi, stylvol en super skoon. Die kos was wow!
Dreamriver Guest House se terugvoer
Hi Rodene
Baie bly julle het die verblyf en maaltye geniet.
Kom gerus weer!
Suria & Span: Dreamriver
Sarel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Flinke diens, vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike etes.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Baie bly dat julle verblyf en etes geniet het! Kom maak asb. weer 'n draai in die toekoms. Suria & Span, Dreamriver
Edwin G - Jan 2024
Algehele gradering
Te lekker en te kort.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Altyd lekker om aangename mense te akkommodeer.
Kom kuier gerus weer by ons!
Franci J - Aug 2024
Algehele gradering
'n Rustige plattelandse oorslaap.
Shikeena N - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful relaxing.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Hi, Shikeena
Thank you for the compliment - we're glad you enjoyed your stay.
Do visit us again.
Suria & Team
Hannes R - Des 2023
Algehele gradering
Baie geniet, so 100% bevredigend.
Dreamriver Guest House se terugvoer
So lekker om te hoor! Baie bly jy het die verblyf geniet, Hannes. Kom kuier asb. weer. Suria & Dreamriver Span
Trevor W - Des 2023
Algehele gradering
Relaxed stay after a long dive in hectic weather.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Thank you very much, Trevor.
Do visit us again.
Suria & Team
Derek B - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en lekker met die diere en rivier.
Jan N - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale oornagfasiliteit.
Elsie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese rusplek. Baie dankie. Hoogs aan te beel.
Sandra T - Des 2023
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Dreamriver Guest House se terugvoer
Thank you, Sandra. Do visit us again!
Suria & Team
Zandre L - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie netjies.
Anita L - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en lekker plek.
Faith K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal dit weer doen.
Lees meerDreamriver Guest House se terugvoer
Goeie dag, Me King
Ek sal beslis opvolg met my personeel - ek kry gewoonlik baie komplimente oor hoe hulle gaste hanteer.
Sal ook jou kompliment aan my tuinier oordra.
Ek is baie bly dat jy die verblyf geniet het!
Kamo S - Aug 2023
Algehele gradering
My greatest experience was sitting near the river and watch the sunset.
Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Douglas B - Des 2023
Algehele gradering
Overall experience quite disappointing.
Lees meerDreamriver Guest House se terugvoer
Good day, Douglas.
I am glad that you found your stay clean and comfortable.
I will follow up with the staff member who received you - we pride ourselves on our friendliness and hospitality.
With regards to your complaint about a possible dinner. You never communicated to us that you wanted to eat dinner - not when I texted you at 08:00 in the morning - you did not respond at all - nor when I called you personally at 11:00. If we had known you wanted dinner, I would surely have made the necessary arrangements. Our guests' needs are important to us. With proper communication, this could easily have been avoided.
Kind regards.
Suria & Team
Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
Die feit dat ons net moes oornag op pad Suid-Kaap toe, het gemaak dat ons spyt was oor ons kort verblyf daar.
Louis & Florence V - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en beveel dit aan.
Molapo T - Okt 2022
Algehele gradering
Exceeded expections in every way.
Andre F - Aug 2022
Algehele gradering
Well priced and comfortable stay.
Selma V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie ruim, gemaklike kamer.
Sandra M - Okt 2022
Algehele gradering
Everything was great, only gripe is the road from the N12 is full of potholes. Please warn guests.
Koba V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons moes 'n houthuisie neem wat nie 'n stort gehad het nie. Ape lastig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 38, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang