Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamriver Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Dreamriver Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Corrie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Goeie verblyf in die kleiner dorpies is nie maklik bekombaar nie. Dreamriver is.

Lekker stil area en ruim kamer. Heerlike etes en goeie diens.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is vir ons ook lekker om netjiese, aangename mense te akkomodeer.
Kom kuier gerus weer!
Suria & Personeel

Dreamriver Guest House
Hester V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Goeie plaas atmosfeer.

Ingelooflike plekkie waarin ons gebly het. Ruim. Netheid en gerief van die hoogste standaard.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Hi, Charel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was vir ons ook lekker om sulke aangename en netjiese mense te akkomodeer.
Kom kuier gerus weer!
Suria & Personeel

Dreamriver Guest House
Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Heerlik.

Ons het lekker gebly, geswem en by diere en rivier 'n draai gestap. Die ontvangs deur die gasvrou was vriendelik en haar etes was heerlik!

Dreamriver Guest House se terugvoer

Baie bly julle het die verblyf en etes geniet, Elmarie! Dit was vir ons 'n plesier om netjiese, aangename gaste soos julle te ontvang. Kom kuier asb. weer!

Dreamriver Guest House
George D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

Baie lekker en stil.

Baie lekker gebly. Iets soos 'n snyplank en 'n broodmes en ander skerp mes en kurktrekker sal dit nog beter maak.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Hi George
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en aanbevelings.
Ons sal beslis sorg dat Eenheid 9 daardie kombuisgereedskap kry.
Vriendelike groete.
Suria & Personeel

Dreamriver Guest House
Rodene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodene L

Vriendelike diens, die plekkie is mooi, stylvol en super skoon. Die kos was wow!

Baie lekker gekuier!

Dreamriver Guest House se terugvoer

Hi Rodene
Baie bly julle het die verblyf en maaltye geniet.
Kom gerus weer!
Suria & Span: Dreamriver

Dreamriver Guest House
Sarel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M

Flinke diens, vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike etes.

Rustige omgewing, stil en kan beslis aanbeveel.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Baie bly dat julle verblyf en etes geniet het! Kom maak asb. weer 'n draai in die toekoms. Suria & Span, Dreamriver

Dreamriver Guest House
Edwin G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin G

Te lekker en te kort.

Wat 'n besonderse aangename verblyf. Baie vriendelikke mense en personeel. Baie lekker gekuier en gehengel. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Altyd lekker om aangename mense te akkommodeer.
Kom kuier gerus weer by ons!

Dreamriver Guest House
Franci J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franci J

'n Rustige plattelandse oorslaap.

Inderdaad, dankie! Baie mooi binnenshuise versiering en baie netjies. Ons het baie welkom gevoel, lekker geslaap, lekker geëet en die gasvrou het baie moeite gedoen om deeglik te kommunikeer.

Shikeena N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shikeena N

Peaceful relaxing.

It was relaxing and peaceful. The place is beautiful.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Hi, Shikeena
Thank you for the compliment - we're glad you enjoyed your stay.
Do visit us again.
Suria & Team

Dreamriver Guest House
Hannes R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

Baie geniet, so 100% bevredigend.

Fantasties! Beter as die foto's. Regtig 'n wonderlike oase na 'n lang, warm dag op die pad. Sal definitief weer gebruik en ook aanbeveel.

Dreamriver Guest House se terugvoer

So lekker om te hoor! Baie bly jy het die verblyf geniet, Hannes. Kom kuier asb. weer. Suria & Dreamriver Span

Dreamriver Guest House
Trevor W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Relaxed stay after a long dive in hectic weather.

Kept informed by the owner, and the staff on duty were fantastic. Had a great dinner at a very reasonable price served in our accommodation. A very relaxed stay with every need catered for. Highly recommended.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Thank you very much, Trevor.
Do visit us again.
Suria & Team

Dreamriver Guest House
Derek B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Netjies en lekker met die diere en rivier.

Die eenheid was baie netjies. Lekker onder die lapa gebraai. Die kort stappie verby al die diere op pad rivier toe geniet. Swembad was skoon en die wat nie bang is vir vroeg lente koue water nie het dit geniet. Maklik om die plek te vind en sodra jy by die hekke in is vergeet jy van die verval van de dorpie. Die mense is vriendelik.

Jan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Ideale oornagfasiliteit.

Ons het heerlik oornag. Skoon en netjiese geriewe.

Elsie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Fantastiese rusplek. Baie dankie. Hoogs aan te beel.

Die diertjies is 'n groot bederf vir kiddies wat saam reis. Die spyskaart wat beskikbaar is na n lang dag op die pad, is 'n wenner. Baie dankie. Hoogs aan te beveel.

Sandra T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Perfect overnight stay.

Lovely clean accommodation, friendly welcome, good communication with host and photos true to what you get!

Dreamriver Guest House se terugvoer

Thank you, Sandra. Do visit us again!
Suria & Team

Dreamriver Guest House
Zandre L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre L

Vriendelike personeel en baie netjies.

Ons het baie lekker gebly ten spyte van ons warm water probleem wat ons gehad het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is ook baie netjies.

Anita L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Ongelooflik mooi en lekker plek.

Sjoe die kamer wat ons in gebly het was in die boonste rakke gewees. Alles was perfek gewees, die pad in Warrenton is net baie sleg, maar met die aankoms by DreamView Guets House was die slegte pad vergete.

Faith K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith K

Baie lekker gekuier. Sal dit weer doen.

Die bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik, sowel as die algemene werker of tuinier. Pragtige plek. Sal dit beslis aanbeveel. Die res van die personeel het meer opleiding nodig oor hoe om kliënte te hanteer. Tydens ons verblyf het niemand gekom om te vra of ons nog in orde is nie. Ek moes bel vir toiletpapier nadat dit op was. Ek was aangespreek as 'jy en jou', maar die blanke man wat op ons laaste aand daar aangekom het, is as Mnr aangespreek. Ek moes ook vra vir 'n kwitansie. Kliëntediens is swak. Die tuinier was 'n ster!

Dreamriver Guest House se terugvoer

Goeie dag, Me King
Ek sal beslis opvolg met my personeel - ek kry gewoonlik baie komplimente oor hoe hulle gaste hanteer.
Sal ook jou kompliment aan my tuinier oordra.
Ek is baie bly dat jy die verblyf geniet het!

Dreamriver Guest House
Kamo S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kamo S

My greatest experience was sitting near the river and watch the sunset.

See stars.

Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Baie netjies en rustig.

Baie netjies en rustig.

Douglas B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas B

Overall experience quite disappointing.

The venue was very clean and comfortable. The only gripe we have is that when the host called to confirm our arrival time, she omitted to inform us that we had to place our order from their restaurant by 16:30. Needless to say, we arrived after that time and had to make alternative plans for dinner, which proved to be a very big challenge. The other thing that was a bit of an irritation was that the lady that booked us in was no help at all when we enquired about restaurants in town; all she said was "In town and it is close" - was quite grumpy actually.

Dreamriver Guest House se terugvoer

Good day, Douglas.
I am glad that you found your stay clean and comfortable.
I will follow up with the staff member who received you - we pride ourselves on our friendliness and hospitality.
With regards to your complaint about a possible dinner. You never communicated to us that you wanted to eat dinner - not when I texted you at 08:00 in the morning - you did not respond at all - nor when I called you personally at 11:00. If we had known you wanted dinner, I would surely have made the necessary arrangements. Our guests' needs are important to us. With proper communication, this could easily have been avoided.
Kind regards.
Suria & Team

Dreamriver Guest House
Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P

Die feit dat ons net moes oornag op pad Suid-Kaap toe, het gemaak dat ons spyt was oor ons kort verblyf daar.

Daar is veel mooi te sien teenaan die Vaalrivier en te leer in die omgewing rakende die waterskema wat gekoppel is aan ondermeer die Hartsrivier.

Louis & Florence V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis & Florence V

Uitstekende verblyf en beveel dit aan.

Uistekende akkommodasie asook die tuine. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam en die etes is uit die boonste rakke. Die hele opset laat jou vergeet van die verval wat plaasvind in die dorp.

Molapo T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molapo T

Exceeded expections in every way.

Clean. Wholesome. Charming. Comfortable. Home away from home feeling. All round excellent and lovely. Beautiful place.

Andre F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Well priced and comfortable stay.

See stars.

Selma V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Baie ruim, gemaklike kamer.

Ons het als gehad wat ons benodig het. Die restaurant diens op die perseel is great en die porsies baie ruim. Veilige parkeerplek, en so mooi langs die rivier.

Sandra M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Everything was great, only gripe is the road from the N12 is full of potholes. Please warn guests.

Wish there was a 2nd bathroom or shower. 4 adults using 1 ablution not ideal.

Koba V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koba V

Ons moes 'n houthuisie neem wat nie 'n stort gehad het nie. Ape lastig.

Omdat ons die 2 yorkies saam geneem het, is ons gedwing in 'n houthuisie wat nie op standaard was nie.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 38, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa84a5b6e9bb66a9bb6caa292e62d6e7119ea1b8ccaf146491c4e4a953fa6739a689c3bde1b2b63d6c554f00e7d8596522653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 38 Long Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.1010009 24.8547617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang