Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamriver Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Corrie P
1 nag
5.0
Apr 2024

Goeie verblyf in die kleiner dorpies is nie maklik bekombaar nie. Dreamriver is. Lekker stil area en ruim kamer. Heerlike etes en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons ook lekker om netjiese, aangename mense te akkomodeer. Kom kuier gerus weer! Suria & Personeel

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie plaas atmosfeer. Ingelooflike plekkie waarin ons gebly het. Ruim. Netheid en gerief van die hoogste standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Hi, Charel Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons ook lekker om sulke aangename en netjiese mense te akkomodeer. Kom kuier gerus weer! Suria & Personeel

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Ons het lekker gebly, geswem en by diere en rivier 'n draai gestap. Die ontvangs deur die gasvrou was vriendelik en haar etes was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Baie bly julle het die verblyf en etes geniet, Elmarie! Dit was vir ons 'n plesier om netjiese, aangename gaste soos julle te ontvang. Kom kuier asb. weer!

George D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker en stil. Baie lekker gebly. Iets soos 'n snyplank en 'n broodmes en ander skerp mes en kurktrekker sal dit nog beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Hi George Ons waardeer jou positiewe terugvoer en aanbevelings. Ons sal beslis sorg dat Eenheid 9 daardie kombuisgereedskap kry. Vriendelike groete. Suria & Personeel

Rodene L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Vriendelike diens, die plekkie is mooi, stylvol en super skoon. Die kos was wow! Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Hi Rodene Baie bly julle het die verblyf en maaltye geniet. Kom gerus weer! Suria & Span: Dreamriver

Sarel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Flinke diens, vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike etes. Rustige omgewing, stil en kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Baie bly dat julle verblyf en etes geniet het! Kom maak asb. weer 'n draai in die toekoms. Suria & Span, Dreamriver

Edwin G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Te lekker en te kort. Wat 'n besonderse aangename verblyf. Baie vriendelikke mense en personeel. Baie lekker gekuier en gehengel. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suria
Dreamriver Guest House
Altyd lekker om aangename mense te akkommodeer. Kom kuier gerus weer by ons!

Franci J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

'n Rustige plattelandse oorslaap. Inderdaad, dankie! Baie mooi binnenshuise versiering en baie netjies. Ons het baie welkom gevoel, lekker geslaap, lekker geëet en die gasvrou het baie moeite gedoen om deeglik te kommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shikeena N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Peaceful relaxing. It was relaxing and peaceful. The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
Hi, Shikeena Thank you for the compliment - we're glad you enjoyed your stay. Do visit us again. Suria & Team

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie geniet, so 100% bevredigend. Fantasties! Beter as die foto's. Regtig 'n wonderlike oase na 'n lang, warm dag op die pad. Sal definitief weer gebruik en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Dreamriver Guest House
So lekker om te hoor! Baie bly jy het die verblyf geniet, Hannes. Kom kuier asb. weer. Suria & Dreamriver Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 38, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa84a5b6e9bb66a9bb6caa292e62d6e7119ea1b8ccaf146491c4e4a953fa6739a689c3bde1b2b63d6c554f00e7d8596522653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 38 Long Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.1010009 24.8547617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang