Dreams
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2024 tot 8 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernard-weg 685, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 417R1 934 per nag, vir 6 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dreams holiday home is in Pringlebaai geleë. Bied selfsorgverblyf vir 'n ontspanne vakansie of naweekwegbreek. Die huis is net 100 m vanaf Pringlebaai-strand geleë en naby die riviermond.
Die verblyf beskik oor 3 kamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n balkon het. Die ruim hoofbadkamer het 'n stort en bad. Die twee bykomende slaapkamers op die onderste verdieping het albei plafonwaaiers, skuifdeure na 'n stoep en 2 enkelbeddens elk. Langs die slaapkamers is 'n groot badkamer met stort.
Die sitkamer op die eerste verdieping is ruim en het berguitsigte en 'n skuifdeur lei na 'n onderdakbalkon. Langs die sitkamer is 'n aparte TV-kamer, bring jou eie dekodeerder en slimkaart. Die oopplan-kombuis is netjies en volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die eetkamer het 'n groot tafel en agt stoele. Van die eetkamer af kan jy deur die skuifdeur stap na die ingeboude onderdakbraai en 'n area met tafel en stoele.
Dreams bied omvattende inligting en aktiwiteitslêer, 'n bababed, hoë stoel, bababad en potjie kan gereël word.
Pringlebaai se pragtige hoofswemstrand het wit fyn sand en is minder as 3 minute se stap vanaf Dreams. Die riviermond, is die beste plek op die strand vir kinders, is nog net 'n paar minute se stap. Die inheemse fynbos is oral om te geniet: in die tuine, langs die paaie, op die sandduine, op die berge en in die natuurreservate waar verskeie staproetes beskikbaar is. In die stil dorpie vind jy verskeie restaurante, koffiewinkels, deli, geskenk- en kruidenierswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Catarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Bernard-weg 685, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreams het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bernard-weg 685, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang