Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drecaso Self-Catering Chalets

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carla V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik! Vreeslik lekker! Dit was perfek vir 'n groep vriende! Genoeg spasie! Netjies! Alles wat jy nodig het is daar! Ons sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Excellent hospitality. Friendly welcome, excellent amenities and wonderful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Perfekte verblyf vir 'n groep vriende met kinders. Meer perfek kan mens nie kry nie. Die klubhuis het oorgenoeg spasie en geriewe binne vir 'n groep as die weer nie wil saamspeel nie. Elke huisie is netjies en goed toegerus. Diens was ongelooflik. Plek is weer silwerskoon voor jy opgestaan het en sommer weer as jy uit was die middag. Kombuis is ten volle toegerus. Ons bespreek definitief binnekort weer! Dankie Dave en Claude!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherri
Drecaso Self-Catering Chalets
Thank you Karen for the lovely review. Dave and Claude said you were wonderful quests! We hope you see you again in the future. We are closing the farm for the next month and doing some upgrades so if you follow us on Facebook or Instagram, you'll see what we up to! Keep well and warm.

Beretha C
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Perfekte plek vir 'n groot groep. Uitstekende diens. Ons was 3 onderwysers en 13 tieners. Die club house is die perfekte plek om saam te kuier. Binne en buite braai, swembad, pool tafel en baie games. DStv ingesluit. Baie mooi staproetes. Kon nie vir 'n beter plek vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna G
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

'n Verjaarsdagviering by 'n bo-gemiddelde gerieflike venue. Vanaf die eerste aanblik van die 4 chalets en klubhuis, tot die laaste totsiens vir Angelique, bestuurder, was die naweek een groot opwinding en genot. Ons het al die chalets bespreek vir die groep van 16 persone sodat ons vir 2 dae onophoudelik kan kuier, gesels en eet. Elke gas het soggens kom vertel hoe lekker en snoesig hulle geslaap het. Daar was genoeg warm water in elke huis vir lekker storte. Die klubhuis het soveel pluspunte: dis baie ruim en gerieflik vir 14 volwassenes en 2 kinders. Ons almal het gemaklik sitplek gekry vir aansit etes. Die kombuis het alles wat jy nodig het om 'n groot groep kos te gee. Daar is 'n groot yskas, 'n kis-tipe vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Alle ander breekware, glase en messegoed is genoeg. Die oopplan-leefarea is ideaal want ons kan aanhoudend gesels terwyl kos voorberei word. Die meubels en interieur is baie smaakvol en baie gerieflik. Die plek word uiters goed in stand gehou en is baie skoon, netjies en 'n groot bederf om net te sit en ontspan. Die kinders het die silwerskoon swembad baie geniet. Die meeste van die tyd het die gaste op die patio gesit en die wonderlike uitsig oor die vallei en berge geniet. En natuurlik is die stilte en rustigheid van die omgewing die kersie op die koek. Die bergpaadjie teen die koppie uit is ook gaan stap deur die fikses en hulle was beïndruk met die uitsigte daar van bo af. Opsomming: ons gaan beslis weer hierdie plek bespreek want dit is presies wat ons benodig en droom van, as ons 'n wegbreeknaweek wil reël met familie en vriende. Dis geleë tussen Robertson en Bonnievale en glad nie so ver van die Kaap af nie. Om eerlik te wees wou ek die plek 'n geheim hou vir myself. Maar dis 'n stukkie goud daar tussen die berge en valleie en elkeen wat rus en vrede in 'n baie aangename plek wil ervaar, gaan besoek gerus Drecaso!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine B
Kort verblyf
5.0
Des 2018

A lovely place for holiday. We had a lovely stay at Drecaso. Everything was perfect and an added bonus was that clubhouse was cleaned every morning by the lovely staff. We enjoyed every moment there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Asemrowend. Bietjie gesukkel om plek te kry, maar toe ons eers daar kom... wat 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
Kort verblyf
4.6
Apr 2018

Perfek vir 'n groep of familiebyeenkoms. Die plek is afgesonder en tog binne 30 minute se ry vanaf McGregor, Bonnievale, Robertson en Montagu. Perfek om as geheel te huur vir 'n groepsbyeenkoms. Baie rustige omgewing. Die gesamentlike onthaalarea is volledig toegerus met binne- en buitebraaiareas, asook potspeltafel (pool). Moet vermelding maak van Angelique as gasvrou se vriendelikheid. Voorstelle: neem ekstra hout vir laataand-kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sherri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drecaso Plaas, Boesmansrivierpad, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3433ab85d8456e81baf5b831adc6d2a6442252ee2a64f404d29b3475d96087279ebbe505474455b12b31d1fc310d7060c6c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 16) 8 5 1 5 Drecaso Farm Boesmansrivier Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.986897595946 20.022942685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang