Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drie Palms Nr 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Drie Palms Nr 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roelof V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Fantastiese plek.

Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad. Dit is 'n fantastiese woonstel, oop, groot en ruim! Ek beveel enige iemand aan om hier te bly.

Drie Palms Nr 4 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was wonderlik om julle te ontvang en te hoor julle het dit geniet.

Drie Palms Nr 4
Marlene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n lekker ruim en netjiese woonstel. Met 'n lekker see-uitsig.

Drie Palms Nr 4 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het dit geniet en dit was 'n plesier om julle te hê gehad.

Drie Palms Nr 4
Bhavna N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhavna N

The place was secure and safe. The unit was clean and well presented. Great service.

Very good, pleased!

Drie Palms Nr 4 se terugvoer

Thank you for the positive reply, Bhavna. You were wonderful tenants and I hope you enjoyed your stay and will be back soon.

Drie Palms Nr 4
Nikita T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita T

What an amazing view.

I loved everything about the place.

Jaco K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Baie lekker.

Ja, baie lekker plek om te bly.

Emmerentia N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emmerentia N

Stap, rustigheid, veilig, ontspanne.

Het baie lekker gebly. Woonplek was ongelukkig nie voor die tyd skoon gemaak nie. Baddens, storte, toilette, was nie skoon nie. Beddegoed was glad nie skoon oorgetrek nie. Een kamer het muf geruik. Die stoof werk nie so lekker nie, geen aanwysings hoe hoog of laag die plate te stel nie. Geen wasmasjien nie en geen.

Rita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Fantastiese vakansie.

Ons het heerlik gebly. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ons is deurentyd op hoogte gehou met loadshedding tye. Daar kom niks kort in die eenheid nie. Baie meer as wat ons verwag het. Pragtige uitsig oor die see. Ruim stoep waar ons meeste van die tyd deurgebring het. Ons klein Yorkie was ook welkom (groot pluspunt vir ons). Ons sal beslis weer hierheen gaan.

Sanet P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Enjoyed every second.

From our arrival day until the day we left, there was nothing to complain about. The flat and outside area were always clean. And Cecile, well, you can't say any bad comments. She is always friendly and always available to help. We will visit Drie Palms Nr 4 very soon again.

Nico P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

A home away from home.

Pragtige uitsig van die see vanaf die balkon. Baie goed ingerig met alles wat nodig is. Dit is geleë naby winkels en swemstrande. Die agent, Cecile, het ons met 'n warm hart verwelkom en was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons werklik tuis laat voel. Dankie, Cecile.

Juan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Wonderful and relaxing.

Best place I have been so far, would go next year again, love it so much.

Betsie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie O

Netjiese, veilige woonstel met mooi see-uitsig.

Netjiese, veilige, ruim woonstel met 'n baie mooi see-uitsig. Loopafstand van die strand en winkels. .Ons het heerlik gebly sal beslis teruggaan.

Nadia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Dit was ongelooflik lekker. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan vakansie hou.

Sien sterre.

Mariska D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Hemels!

Woonstel is fantasties met als wat mens nodig het. Jy hoor die heeltyd die see. Dit was so heerlik ons het sommer 'n paar dae ekstra gebly.

Sanna J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanna J

Awesome.

Ons het so lekker gekuier. Dit was net lekker. Opsigter baie vriendelik. Sal definitief weer gaan. Mis al klaar die see.

Rita D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Dit was heerlik.

Dis 1ste keer wat ons bespreek en die plek lyk soos op die foto's. Dis 'n baie lekker plekkie en rustig en gemaklik. Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Die opsigter is baie vriendelik en beskikbaar. 10 uit 10. Baie dankie.

Judy L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy L

No hassles and very pleasant.

Cecile was very helpful and friendly.

Danie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Absoluut rustig.

Baie rustige area en stapafstand van die strand af. Swemstrande is baie netjies.

Lyn A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn A

We had a lovely stay and Cecilia was very helpful, did not have enough tall glasses - only negative!

Will be back, the view was fantastic, a good place for my husband to recover after surgery!

Bronwyn H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn H

From the moment we walked in the door we were met by Cecile, the manager of the building, with a smile. She welcomed us with a beautiful card and a bottle of wine. The apartment was beyond amazing. We wanted for nothing. It was clean and stocked with everything we needed. In fact, we had a power failure one night and we even had access to a portable light. The beds were comfortable and the furnishings were great.

Great location. Awesome apartment.

Drie Palms Nr 4 se terugvoer

Thanks for the review, we hope to see you again.

Drie Palms Nr 4
Antionette P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette P

Ons het dit baie geniet.

Ideaal vir 8 mense.

Steliza R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steliza R

Perfect, beautiful view.

Thank you, Cecile for a fantastic stay. The place was perfect, clean, spacious and the view, beautiful. Thank you for your friendliness and willingness to always assist. Will definitely book again.

Andre M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Beste vakansiewoonstel wat ons nog bespreek het.

Woonstel is baie ruim, netjies en alles wat benodig word is daar. Ons het die stoep met see-aansig regtig geniet, die glasmure om die wind te keer maak dit baie aangenaam. Die opsigter baie vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is perfek. Ons gaan vir seker weer daar kuier.

Danelle L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L

Netjies, ruim en baie modern.

Goeie keuse van verblyf vir 'n familiesamesyn en wegbreek weg van die stad se geraas.

Hermien V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Aangenaam baie mooi uitsig baie lekker wil sommer net daar bly dankie vir jul gasvryheid.

Drie Palms Nr 4 is ideaal en lekker groot gemaklik, mooi uitsig wat meer wil mens hê.

Marlize K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K

Alles wat nodig is vir 'n blaaskans weg van die gejaag.

Eenheid is baie goed toegerus. Uitstekende opsigter. Heerlike rustige atmosfeer.

Van Der Westhuizen M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Der Westhuizen M

Alles was uit die boek!

Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is bo-gemiddeld netjies en die ligging fantasties. Ons sal definitief gesinne aanbeveel om te gaan. Die huis is naby alles en strande en swemplek om van te kies en te keur.

Gerda N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Outstanding.

We all enjoyed our stay at No 4.

Hein P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

Die eenheid is puik geleë, veilig en netjies.

Die oordopsigter, Cycil, het 'n hartlike verwelkoming verskaf en was beskikbaar te alle tye - puik diens en vriendelikheid. Die eenheid se ligging maak dit maklik toeganklik na 'n klein privaat stand, die hoofstand by Manaba asook die Spar. Waarlik waarde vir geld.

Drie Palms Nr 4 se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons hoop dat julle lekker kon uitrus.

Drie Palms Nr 4
Marthie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie S

Fantastiese uitsig en verblyf.

Heerlike vakansie, strand is so naby en kindertjies het rotse so geniet. Walvisse en dolfyne elke dag gesien vanaf balkon.

Karlien B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien B

Ons het baie lekker gebly, met 'n pragtige uitsig.

Het baie lekker gebly. Die opsigter is ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Hilda B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

'n Fantastiese en wonderlike ervaring wat ons met kosbare herinneringe gelos het.

Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie. Ons is huis toe met 'n klomp nuwe herinneringe.

Chris C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Die moeite werd om te ontspan a.g.v die uitstekende reëlings.

Die eenheid is ideaal geleë vir gesinne met kinders met die strand loopafstand. Die eenheid is baie netjies met genoeg spasie en die uitsig oor die see wonderlik.

Nicole R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Uitstekende diens en dis 'n baie mooi en rustige woonstel.

Die opsigter is regtig 'n baie oulike dame. Ons het dit baie geniet en sal weer daar bly in die toekoms.

Drie Palms Nr 4 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, julle is welkom in die toekoms
Groete
Gawie

Drie Palms Nr 4
Francois V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Baie pragtig, maar geen wasmasjien wat nogal 'n probleem kan wees.

Cecile was dierbaar gewees, wat 'n aanwins.

Tilanie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilanie K

Asemrowende mooi 180º see-uitsig.

Baie netjiese ruim woonstel met die mooiste 180º see-uitsig. Baie sentraal geleë. Loopafstand van Margate se hoofstrand af. Dankie vir die heerlike vakansieverblyf.

Monica S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Rus en vrede ...

Dit was 'n aangename, stil, veilige kompleks ─ veral in Desember. Goeie ligging, loopafstand van die strand af. Heather se kliëntediens is uitstekend. Ek beveel graag die eenheid aan.

Laney A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laney A

Lovely unit, great family feel. Great view and excellent value for money. No towels available.

We had a really lovely time. A couple of glitches - the DStv disconnected for half a day, I had to call the caretaker. We also had no hot water for the first 24 hours - again, I had to call the caretaker. My CD got stuck in the CD player as it is faulty so I am rather upset about that. Aside from these 3 things, we had a lovely time and we will definitely consider coming back again.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, , Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTNkZGNjLTlkZmMtNDkzOC05ZDc0LTZmY2I1ODM5NjlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.85245268814 30.38351510173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang