Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drie Pikkewyne

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pikkewyn 1
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Pikkewyn 1 is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit strek na 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n asemrowende uitsig oor die baai. Die woonstel word met trappe bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pikkewyn 2
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Pikkewyn 2 is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit strek na 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe met 'n toeknyprooster.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pikkewyn 3
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Pikkewyn 3 is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit strek na 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. Verder is daar 'n ingeboude gasbraai. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek, 'n asemrowende uitsig oor die baai en braaigeriewe met 'n toeknyprooster.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 23, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd9c2f8002b3cf4ff10e4366f5cd2857ca850c2c335a5c6b1c87b48d0af4f8c8169cd6722f56c00ea1dcfb1e32003d8fa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 23 Bob Bouwer Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.141173119004 22.111604462772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang