Driehoekstraat 19
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driehoekstraat 19, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
19 Driehoekstraat bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Vleesbaai, op die Tuinroete en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie eenheid kan 'n maksimum van 4 volwassenes en 1 kind (slaapbank) op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer (stort en wasbak) met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer, met skuifdeure na buite, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 2 induksiestowe, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 6 stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind.
Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met gedeeltelike see-uitsigte, 'n tafel en stoele, asook 'n tuin met 'n vrystaande braai.
Hierdie eiendom het sonkrag, gratis WIFI, volledige DSTV pakket, 'n aparte waskamer met 'n outomatiese wasmasjien en skottelgoedwasser, veilige onderdakparkeerplek, en is stapafstand vanaf die hoofstrand met 'n lekker voetpaadjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Driehoekstraat 19, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink Driehoekstraat 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driehoekstraat 19, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang