Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mutual Heights, Darling-straat 14, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 099R989 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Drieks' place is 'n woonstel in die Mutual Heights-gebou in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat die Moederstad wil verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Langstraat is naby en spog met restaurante en 'n woelige naglewe. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie met kinders of 2 vriende aangesien 1 slaapkamer 'n oop-tussenverdieping is. Daar is 'n gimnasium en gratis, veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrea Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Mutual Heights, Darling-straat 14, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mutual Heights, Darling-straat 14, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap