Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driekwartblou Gastehuis en Venue

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tops D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Karro oorslaap op steroids. Hierdie is 'n besondere lekker oorslaap. Die plaas is langs die dam en natuurreservaat met gemsbokke en springbokke te sien vanaf die kamers. Gasvrou uiters vriendelik en aangenaam. Ek wil nie te veel sê nie, want dan wil almal soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francelize H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Exceptionally beautiful, serene and peaceful. Beautiful scenery and accommodation. Could not fault anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Was lekker om julle te ontmoet! Tot 'n volgende keer.

David W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome venue with great views and great hosts! Driekwartblou lived up to their advertising and it is everything and more than what they advertise. Loved it and will be back. Note to other travellers: order dinner from Carina unless you are prepared to braai and brought everything with you because the farm is out of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
Thank you for your kind review, David. I'm glad you enjoyed your stay! We are always prepared to feed our guests and from December guests will again be able to order braai packs with everything included. Hope to see you back soon! Carina

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tranquil hidden gem. This accommodation came from word of mouth. I cannot emphasize how beautiful and tranquil this location and venue are. It is 'off the beaten track' with a detour from the N1, but worth every kilometre journeyed. The hosts were warm and welcoming and made our stay worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
It was lovely to meet you both as other guests spoke highly of you too! Good luck with your move and hope to see you back here again. Regards, Carina

Lurina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Don't miss this jewel! Absolutely worth it. Everything was perfect! The accommodation was spotless, and the view unforgettable. The chicken salad was delicious. We will stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
It was lovely to meet you, Lurina. Hopefully you have better weather next time! I'm glad you have enjoyed your stay. Until next time. Carina

Lizette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vriendelikheid, gasvryheid en beeldskoon. Absolute vreugde! Die mooiste mooi, en die kamers was 'n plesier! Wat 'n vreugde om 'n huis te kry met 3 beddens vir die kinders. Ons sukkel altyd om slaapplek te kry vir ons gesin met 5 mense. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
Dit was so lekker om julle te ontmoet! Ek is bly julle het die oorbly by ons geniet. Groete, Carina

Sharon T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

The best! Absolutely felt spoilt in every way. A friendly and warm hostess welcomed us to an immaculate room furnished tastefully with attention to the smallest detail. Fantastic. It was recommended to me and I will recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
It was wonderful to have you, Sharon. I'm glad you enjoyed your stay. You will always be welcome at Driekwartblou. Until next time! Carina

Rich H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Modern, safe and beautiful farm stay. Amazing clean, modern farm stay. Beautiful views and customer service was excellent. Family room for 2 x adults and 3 kids (teenagers) was perfect. Walks / runs on the farm. Braai under the trees. Very safe and neat farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
Thanks for the review, Rich. It was lovely to have you. I'm glad you enjoyed your stay. Next time, you must try the trail route up the koppies for a beautiful view of the dam from the top. Until next time! Carina

Louis W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Doen asb meer moeite met brandhout. Ek verstaan nie waarom ek ekstra moet betaal vir 'n hondjie sonder enige geriewe nie. Nie eens 'n kombers nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
Beste Louis. Dankie vir jou resensie. Jammer vir die hout wat nie na wense was nie. Ongelukkig het die hoeveelheid reen wat ons (genadiglik) ontvang het, die kwaliteit van die hout beïnvloed. Hopelik het die ekstra hout daarvoor opgemaak. Ons vra standaard per hond 'n ekstra bedrag aangesien 'n hond ons werk meestal bietjie meer maak. Dit is redelik standaard praktyk by plekke wat so bietjie meer moeite doen om nadat honde in 'n kamer was te sorg dat dit blinkskoon vir die volgende gaste is. Groete, Carina

Marcel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly en laaste minuut bespreek. Ons het weereens baie lekker gebly. Baie dankie, baie netjies skoon en heerlik plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis en Venue
Dit was baie lekker om jou weer te sien, Marcel. Dankie vir die resensie! Groete, Carina.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fc41740cd18ffd6a874003dfb0f7a6d11a1b01fb2edbd613ee8bd9f153fd7f77db49285458171d68e4afddbd0a0197865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.730165761818 25.640587315546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang