Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon T - Jul 2024
Algehele gradering
The best!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was wonderful to have you, Sharon. I'm glad you enjoyed your stay. You will always be welcome at Driekwartblou. Until next time! Carina
Rich H - Jul 2024
Algehele gradering
Modern, safe and beautiful farm stay.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thanks for the review, Rich. It was lovely to have you. I'm glad you enjoyed your stay. Next time, you must try the trail route up the koppies for a beautiful view of the dam from the top. Until next time! Carina
Louis W - Apr 2024
Algehele gradering
Doen asb meer moeite met brandhout.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Beste Louis. Dankie vir jou resensie. Jammer vir die hout wat nie na wense was nie. Ongelukkig het die hoeveelheid reen wat ons (genadiglik) ontvang het, die kwaliteit van die hout beïnvloed. Hopelik het die ekstra hout daarvoor opgemaak. Ons vra standaard per hond 'n ekstra bedrag aangesien 'n hond ons werk meestal bietjie meer maak. Dit is redelik standaard praktyk by plekke wat so bietjie meer moeite doen om nadat honde in 'n kamer was te sorg dat dit blinkskoon vir die volgende gaste is. Groete, Carina
Marcel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en laaste minuut bespreek.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dit was baie lekker om jou weer te sien, Marcel. Dankie vir die resensie! Groete, Carina.
Marietjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vyfster verblyf en uitsig!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Marietjie. Dit was baie lekker om nog een van julle familie te ontmoet wie se wortels in hierdie area van ons lê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Carina
Simon P - Feb 2024
Algehele gradering
Incredible venue!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to meet you, Simon. Until next time! Carina
Chris L - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het. Gariep is 'n wonderlike bestemming!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Chris. Dit was lekker om nog een lid van julle familie te kon ontmoet. Tot 'n volgende keer! Groete, Carina
Cameron T - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your kind review, Cameron. It was lovely to meet you and your family. Carina
Stefan P - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay with very friendly service and attention to detail.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to have you. We are so lucky to have no light pollution around here, which makes the stargazing wonderful! Until next time. Carina
Anne-marie S - Jan 2024
Algehele gradering
Ek kom graag weer, maar sal bietjie langer bly.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is bly jy het ons wêreld se rustigheid geniet, Anne-marie. Sterkte vir die jaar wat voorlê! Groete, Carina
Rinda K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag-plek en 'n lafenis vir die siel.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Beste Rinda. Dit was so lekker om jou en jou gesin te kon ontmoet. Dankie vir die resensie - ek is bly julle het julle verblyf geniet! Tot volgende keer. Carina
Corinna H - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, calm and welcome.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your kind review, Corinna. It was lovely to have you!
Herman M - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome night in Gariep.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to meet you, Herman. Looking forward to seeing you again. Carina
Ferdi B - Jan 2024
Algehele gradering
'n Oase langs die Gariepdam.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Ferdi. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het lekker gebly. Groete, Carina
Carl V - Des 2023
Algehele gradering
Wish we could have stayed longer!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dear Carl, it was so nice to meet you. Thank you for being our 'honey-courier' from Pretoria! Regards, Carina
Marinda E - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig. Heerlike ontbyt bedien voor kamer se stoep.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Marinda! Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete tot 'n volgende keer.
Francois V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Francois, ek is bly julle het lekker gebly! Groete, Carina
Desire M - Des 2023
Algehele gradering
5 ster uitrus op die plaas!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dit was heerlik om jou te ontmoet, Desire. Die dam loop nou so mooi oor - jammer jy het dit gemis! Tot volgende keer. Carina
Linda A - Des 2023
Algehele gradering
Baie goed toegeruste eenheid.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker gebly, Linda! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Carina
Delene T - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful views.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to meet you Delene. I'm glad you've enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Best wishes, Carina.
Marilyn V - Aug 2023
Algehele gradering
Incredible stay at the most charming guesthouse.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for the kind words, Marilyn. We loved having you. Until next time. Carina
Altus V - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your review, Altus. I'm glad you have enjoyed your stay. Until next time! Carina
Rosa S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gerieflike akkommodasie. Pragtige tuin en vriendelike diens.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Rosa. Dit was baie lekker om so 'n aktiewe familie te ontmoet. Hopelik het julle volgende keer tyd om ons staproetes te verken! Groete, Carina
Gert V - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir die resensie Gert. Ek is bly julle het lekker gebly. Dit was lekker om julle te ontmoet en te hoor julle het wortels in hierdie wêreld van ons. Tot volgende keer.
Anita T - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely breathtaking views right from your doorstep. So neat and clean and modern, in a real farm setting.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for the lovely review, Anita. It was lovely to meet you and your family. And thank you for the wonderful roosterkoek straight off the fire - the first time ever our guests spoiled ùs with supper. Best wishes, Carina
Joanne H - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful place, very comfortable and peaceful stay!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your kind review, Joanne. It was lovely to have you. Carina
Marc S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstaande gasvryheid, skoon en netjiese verblyf.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou rensensie Marc. Ek waardeer dit baie. Groete, Carina
Dale L - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful stopover en route. Wish we had more time to at least have spent another night or two.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
I am so glad you have enjoyed your stay. Thank you for the kind review. Until next time. Carina
Kirsten C - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful, quiet, clean.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to have you, Kirsten. I'm glad you have enjoyed your stay. Until next time. Carina
Roger H - Feb 2023
Algehele gradering
The best hostess and lovely setting.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your kind words, Roger. It was lovely to have you. Regards. Carina
Marlette F - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel na 'n lang pad van die weskus af. Pragtigste omgewing.
Lees meerDriekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is so bly julle het die verblyf geniet, Marlette. Dit was lekker om julle hier te hê - hoop ons sien julle binnekort weer. NS: Jy kan vir die kinders sê die kalfie is yslik groot en gesond en drink al 2 liter melk op 'n keer! Groete, Carina
Nick V - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, and quiet.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your kind review, Nick. I am so glad you've enjoyed your stay. Regards. Carina
Wilma B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met die vriendelikste mense.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dit is altyd lekker om jou hier te hê, Wilma.
Groete tot volgende keer,
Carina
Hardie V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing veranda overlooking Gariepdam and big open spaces.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your review Hardie. It was lovely to meet you. I hope you have time for a hike on the farm next time! Regards, Carina
Natasha V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige en mooi oornag rusplek.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is baie bly jy het die oornag by ons geniet Natasha! Ons is so bevoorreg om nie ligbesoedeling hier te hê nie, daarom dat die sterre snags so besonder helder is. Hoop ons sien jou binnekort weer. Groete, Carina
Kathrin B - Jan 2023
Algehele gradering
A beautiful, clean and well-run B&B.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
I'm so glad you enjoyed your stay, Kathrin. Thank you for the review. Carina
Lani R - Des 2022
Algehele gradering
Magies vol, ogies toe.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is baie bly julle het die verblyf hier geniet, Lani.
Dankie dat ek in julle kamer kon skuil toe die groot storm losgebars het!
Dis vir ons 'n voorreg om in een van die veiliger plattelandse gebiede in ons land te kan bly. Hier kan mens nog snags buite sit en die sterre geniet - nie orals in ons land wat mense meer daardie vryheid het nie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Carina.
Kieron J - Des 2022
Algehele gradering
Great place, very nice people, beautiful surroundings.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for the kind review, Kieron. It was lovely meeting you. Regards. Carina
Andre B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas. Eenhede is netjies en pragtig versier.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie André. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Sien julle hopelik gou weer. Groete. Carina
Joretha V - Des 2022
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Joretha. Dit was lekker om julle te ontmoet, so saam met 'n storm in die Karoo. Sien julle hopelik gou weer. Groete, Carina.
Miles S - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxed.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your review, Miles. Hope to see you again soon. Regards, Carina
Deville J - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, prentjiemooi.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet, Deville. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Carina
Marc R - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Marc. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Groete, Carina.
Debbie K - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustiger kuier in 'n smaakvolle gastehuis.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf, Debbie. Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet, en ek is bly julle het dit hier geniet. Sterkte met die nuwe uitdagings. Groete, Carina
Jenilee R - Okt 2022
Algehele gradering
A hidden gem!
Lees meerDriekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to have you, Jenilee. Thank you for the lovely review. Looking forward to your next stay. Regards, Carina.
Annelie S - Okt 2022
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap tydens reis.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Was lekker om julle te ontmoet Annelie. Dis vir my altyd net 'n plesier om stiggies uit te deel. Hoop jou plantjie groei goed. Groete, Carina.
Adri V - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for the review Adri. I'm so glad you have enjoyed your stay. Looking forward to having you back. Carina
Charmaine N - Apr 2022
Algehele gradering
Beautifully tranquil overnight stay with the family.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review, Charmaine. It was lovely to meet you and your family.
Kind regards,
Carina
Ilse W - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en beeldskoon.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Ilse en ook vir jou epos wat jy gestuur het. Dis altyd lekker om te weet dat gaste die verblyf geniet het. Bly die Ciabatta was vir julle lekker - niks kom by varsgebakte brood nie! Sien julle weer 'n volgende keer.
Groete,
Carina
Marle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Hier het ek verlief geraak op die Karoo.
Lees meerDriekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet Marlé! Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Ons stukkie Karoo kruip vinnig in mens se hart in. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Carina
Nj V - Mrt 2022
Algehele gradering
Well equipped, clean and very comfy and relaxing.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for taking the time to write the review. I am glad that you have enjoyed your stay. Regards, Carina
Marcel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir die resensie, Marcel. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete tot 'n volgende keer! Carina
Garth A - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
I'm glad you've enjoyed your stay, Garth. It was lovely meeting you.
Regards, Carina
Anneliese C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Anneliese. Ek is bly julle het die verblyf geniet!
Groete,
Carina
Christopher G - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing place with great service and beautiful views.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Hi Chris. It was so nice to meet you, and I appreciate your review. Carina
Marie S - Jan 2022
Algehele gradering
Stylvol, skoon en veilig.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Beste Marié. Ek is baie bly julle het die verblyf op ons plaas geniet. Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om die resensie te skryf. Groete, Carina
Eleni D - Des 2022
Algehele gradering
A remote location but well worth the drive! A peaceful and comfortable stay!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
You are a special group of people and it was so nice to have met you all. Lovely to see a big family spending quality time around a table. Thank you for your kind words. Carina
Antoinette V - Des 2022
Algehele gradering
Wow.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your kind review Antoinette. I'm so glad you have enjoyed your stay. It was lovely to meet you. Regards, Carina
Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Driekwartblou.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dis so lekker om te hoor julle het lekker gebly, Pieter. Dankie vir die mooi resensie. Groete, Carina.
Marie-Adele G - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful farm.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dear Marie-adele. Thank you for your kind review. I hope you get a chance to explore the farm some more next time. Regards, Carina
Lizanne V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Lizanne! Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Groete,
Carina
Elmarie H - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, ruimte en veilig om te kon stap.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie Elmarie. Dit is 'n wonderlike voorreg om nog in veiligheid hier te kan rondbeweeg. Baie bly jy het dit geniet. Groete, Carina
Karen L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Karen. Dit was lekker om julle te ontmoet!
Groete,
Carina
Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dis lekker om te hoor dat julle dit by Driekwartblou geniet het.
Sien uit om julle weer te ontvang!
Groete,
Carina
Thomaides K - Des 2021
Algehele gradering
Wondelik!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Baie bly julle het die verblyf geniet. Sien julle weer 'n volgende keer!. Groete Carina
Nicoleen T - Des 2021
Algehele gradering
As ek nog 'n paar dae wou oorbly, sê dit alles!
Lees meerDriekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Beste Nicoleen, dankie vir jou resensie. Dis lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Carina.
Paula S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie Paula. Dit was lekker om so n gemaklike groep te kon ontvang en te leer ken. Hoop julle het nog baie jare van saam staptogte onderneem. Carina
Willecia V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige oornag op 'n pragtige stukkie aarde!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Willecia. Dit was lekker om julle te ontmoet!
Carina
Henk V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend fantasties en ontspannend.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om die resensie te skryf, Henk. Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Groete tot 'n volgende keer, Carina.
Adine A - Jan 2021
Algehele gradering
A beautiful farm, lovely clean accommodation.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you, Adine, for taking the time to write the review. I am glad you have enjoyed your stay (and that the herd of Eland was parading in front of the guesthouse that afternoon - not all the guests are so lucky!) Hope to see you soon again.
Regards,
Carina
Liesl P - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful surroundings, lovely accommodation, peaceful.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
It was lovely to meet you and your family, Liesl. Looking forward to having you back, Carina.
Hennie S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en wonderlike mense.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly, Hennie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Carina
Ingrid D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige oornagakkommodasie op die plaas.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly, en dat julle die rugby hier kon kom geniet het. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete, Carina.
Thea-marie G - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien julle weer 'n volgende keer!
Groete, Carina
Pat B - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable and scenic.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for taking the time to write the review Pat. It was lovely to have you.
Carina
Yolanda S - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Lees meerDriekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Beste Yolanda. Dankie vir jou moeite om die resensie te skryf. Ek is bly julle het gemaklik gebly. Vir 'n volgende keer sou ek voorstel dat julle dalk eenheid 1 of die familie-eenheid bespreek aangesien hulle kombuise het en ten volle toegerus is. Veral vir selfsorgverblyf vir meer as een nag sal dit beslis gemakliker wees. Sien uit om julle weer te ontvang! Groete, Carina.
Jeandré D - Des 2020
Algehele gradering
Perfek!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Jeandre. Vandat julle hier was het die watervlak van die dam aansienlik gestyg, en hy is nou bykans 100% vol. Sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Carina
Eugene L - Des 2020
Algehele gradering
Klasieke Karoo plaas vir die moderne reisiger!
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Eugene. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon ontvang en ek is bly julle het die plaas geniet. Sterkte met die nuwe uitdagings hierdie jaar.
Groete
Carina
Hubertus V - Okt 2020
Algehele gradering
We spent five perfectly relaxing days in this idyllic Karoo setting.
Lees meerDriekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
I am so glad you've enjoyed your stay with us. It is a privilege to share our farm with guests that enjoy the peace an quiet as much as we do. Thank you for your kind words Hubertus, we really appreciate it. Hope to see you back soon.
Kind regards
Carina
Ruwayda S - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful, relaxing surroundings.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review, Ruwayda. Regards, Carina.
Ferdi B - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, kindervriendelik, regtig ‘n wonderlike tyd gehad.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir die resensie Ferdi. Ons sien julle weer binnekort. Carina
Carina R - Okt 2020
Algehele gradering
Puik verblyf.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Carina! So bly julle was tevrede. Groete, Carina
Ben E - Sep 2020
Algehele gradering
A wonderful, and comfortable stay.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for your review, Ben. Carina
Marette D - Sep 2020
Algehele gradering
Nagstilte en mooiste sonsopkoms.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Marette. Carina
Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, rustige en skoon verblyf. Die gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Brenda. Ek is bly julle het lekker gebly. Carina
Ruwayda S - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect for overnight stay to break a long journey.
Kelly B - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely accommodation. Had everything we needed.
Driekwartblou Gastehuis en Venue se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review, Brenda. Carina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang