Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driekwartblou Gastehuis en Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Driekwartblou Gastehuis is op 'n werkende plaas en loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan van jou stoep af besigtig word nie. Driekwartblou is ongeveer 30 km vanaf die N1-snelweg geleë.

Verblyf is beskikbaar in 4 moderne en-suite-eenhede elk met lugversorging en DStv. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Deur die week is alle etes op versoek beskikbaar. Geen etes word op 'n Sondag bedien nie. Alle eenhede is toegerus met die nodige geriewe geskik vir selfsorg en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kyk hoe die son opkom met 'n koppie koffie en komplimentêre tuisgebakte beskuit.

In die somer kan gaste in die plaasdam afkoel. Uitgemerkte staproetes kan onderneem word en begeleide staptoere kan gereël word. Fietsryers is welkom om met hulle bergfietse die staproetes aan te pak. Die plaas is gewild onder sterrekykers en voëlkykers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sharon T
Saam met vriende
5.0
The best! Absolutely felt spoilt in every way. A friendly and warm hostess welcomed us to an immaculate room furnished tastefully with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Rich H
Gesin met tieners
5.0
Modern, safe and beautiful farm stay. Amazing clean, modern farm stay. Beautiful views and customer service was excellent. Family room ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Louis W
Saam met lewensmaat
5.0
Doen asb meer moeite met brandhout. Ek verstaan nie waarom ek ekstra moet betaal vir 'n hondjie sonder enige geriewe nie. Nie eens 'n kombers nie.
Apr 2024
Marcel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en laaste minuut bespreek. Ons het weereens baie lekker gebly. Baie dankie, baie netjies skoon en heerlik plek om oor te slaap.
Mrt 2024
Marietjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster verblyf en uitsig! Baie aangename stylvolle verblyf. Die uitsig vanaf die stoep op die dam is net wat 'n moeggeryde reisiger nodig het! Carina...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Driekwartblou Gastehuis en Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fc41740cd18ffd6a874003dfb0f7a6d11a1b01fb2edbd613ee8bd9f153fd7f77db49285458171d68e4afddbd0a0197865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.730165761818 25.640587315546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang