Driekwartblou Gastehuis en Venue
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Driekwartblou Gastehuis is op 'n werkende plaas en loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan van jou stoep af besigtig word nie. Driekwartblou is ongeveer 30 km vanaf die N1-snelweg geleë.
Verblyf is beskikbaar in 4 moderne en-suite-eenhede elk met lugversorging en DStv. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Deur die week is alle etes op versoek beskikbaar. Geen etes word op 'n Sondag bedien nie. Alle eenhede is toegerus met die nodige geriewe geskik vir selfsorg en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kyk hoe die son opkom met 'n koppie koffie en komplimentêre tuisgebakte beskuit.
In die somer kan gaste in die plaasdam afkoel. Uitgemerkte staproetes kan onderneem word en begeleide staptoere kan gereël word. Fietsryers is welkom om met hulle bergfietse die staproetes aan te pak. Die plaas is gewild onder sterrekykers en voëlkykers.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Gaste dink Driekwartblou Gastehuis en Venue het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap