Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drift In

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erskine Terrace, Eenheid 802, Tenbury Apartments, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Drift In is 'n pragtige en ruim selfsorgwoonstel wat in Tenbury Apartments geleë is. Dit spog met 'n
panoramiese see-uitsig en gaste kan sien hoe die bote die hawe binnekom. Hierdie verblyf is ook naby die Ushaka Village-winkelsentrum.

Hierdie kompleks is oorkant Surfriders-strand en restaurant, asook 100 m vanaf uShaka Marine World en Durban se nuwe promenade-uitbreiding.

Dié woonstel is op die agtste verdieping, het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n kleedkamer. Die badkamer het 'n toilet en 2 storte en die hoofslaapkamer het 'n lieflike en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, lugbraaier en 'n stoof toegerus.

Daar is 'n klein buitestoep met stoele. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Boonop is die kompleks ongeveer 35 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindeni S
Gesin met tieners
5.0
Value for money and memories created. It was home away from home, thank you to Tracey. She made us feel special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Margaret H
Gesin met tieners
5.0
Vreeslik baie geniet. Wil net weer gaan. Stunning woonstel en baie goeie diens. Sal definitief wil teruggaan.
Jun 2023
Lee P
Saam met lewensmaat
5.0
Exellent. Will defnitly use drift in again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Marietjie V
5.0
Fantasties! Tracey is dierbaar. Kommunikeer vinnig. Lekker gebly en sal vir seker weer daar bly!
Mrt 2023
Mariette P
Saam met vriende
4.8
Views views views, die woonstel het die mees asemrowende uitsigte. Ja, die eienaar was baie buigsaam met in- en uitkloktye, het ons behoeftes verstaan...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erskine Terrace, Eenheid 802, Tenbury Apartments, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Drift In het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erskine Terrace, Eenheid 802, Tenbury Apartments, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3f2dadf3143a2b927f0e0d76b38916e8172fddbdcfc024260b7dcbf41dc1d2edc439702c66aeec38551be1209737744b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Erskine Terrace Unit 802 Tenbury Apartments 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.8651234 31.0432873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang