Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands 36

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Brilliant, real value for money. Loved it thank you. Quiet and safe stay with all required conveniences. Can possibly use a bigger TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Thank you for the review. It was a pleasure to host you.

Suzanne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic. Familiar with Driftsands flats. Great to see they are still excellently maintained and trying to lessen their carbon footprint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Netjies. Ons het regtig veilig gevoel en Al's was daar wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier!

De Wet O
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Plek is skoon en netjies. Plek is skoon en netjies. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet!

Shivani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Very nice but I was not made aware of the WiFi availability. Stay was excellent but a table in the room for cosmetics would be awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Recommend it. Will be back. It was a pleasure. Hosts were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Good day, thank you for your review. We appreciate it. We are glad you enjoyed your stay. Please come back again.

Jaco J
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Rustige tydjie weg om af te sluit. Ek was vriendelik verwelkom. Die plek is naby aan die strand en was baie lekker om die tyd hier te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer! Ons hoop om jou weer te huisves.

Erika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies en is baie naby aan strand, het veilig gevoel. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam sal beslis weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ins is dankbaar as ons in julle behoeftes voorsien. Sien julle weer.

Michael V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties. Die woonstel is fantasties, skoon en loop afstand van die strand af. Als waarna ons gesoek het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Driftsands 36
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Kom kuier asseblief gou-gou weer!

Vivian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Quiet and relaxed. Great setting, always clean, perfect breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezel
Driftsands 36
Thank you for the good review. I hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHw9ghFLgiUuxe3bTEj3i6DJJ4Ob5Ti8R9N9XaHBvpCGS3I8P1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071258 30.874614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang