Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands 74

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sharon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Driftsands 74
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lindie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G

Alles wat ons nodig gehad het, was daar en ons het veilig gevoel.

Ons het baie lekker gebly, pragtige plekkie, baie modern en skoon. Asemrowende uitsig! Loopafstand vanaf strand. Baie vriendelik ontvang. Sal definitief die blyplek aanbeveel en self weer besoek.

Driftsands 74 se terugvoer

Lindie, ek is bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Driftsands 74
Quentin R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R

Geniet.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Sharon, baie dankie vir 'n lekker bly. Ek en my gesin het dit geniet. Julle het ons baie welkom laat voel.

Driftsands 74 se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Driftsands 74
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 74, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d71cb2658fc8c2ff35a36a59f3ff23bd734ee9e76ef767150fca3bff06f071ae415219de3c0c2e80a7b409153165813b7a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Beach Road 74 Driftsands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.071289917866 30.874694736805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang