Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende ligging, waarde vir geld. Driftsands het regtig voorsien in ons behoeftes. Die ligging was perfek. Ons het baie veilig gevoel. Ons ontvangs was vriendelik en so ook ons vertrek. Die plek is beslis onder uitstekende bestuur. Dit was so gemaklik om by Driftsands se hek uit te stap en dadelik op die strand te wees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khanyisile J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A firm favourite. A cosy and well-equipped flat, perfect for a beach break. Location is fantastic with direct access to the beach and everything from shops to a pharmacy, even a laundry all in close proximity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Was baie lekker. Sal definitief weer daar gaan. Was 'n lekker plek om te bly. Baie veilig en gerieflik. Sal beslis wees daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Driftsands verblyf. Driftsands sit in 'n aangename ligging, naby die strand en is baie veilig. Daar is wel 'n paar goed wat stukkend is in die woonstel, soos die strandsambreël, strandstoele en die stortteëls, wat dit ongemaklik maak om te stort. Ons was ook 'n skoomaakfooi gevra van R300, maar nie een keer was die woonstel skoongemaak toe ons daar gebly het vir 11 nagte nie. Dit was 'n lekker verblyf, maar hierdie paar dinge het gesteur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik en rustig. Gemeenskap rondom is ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Geluid van die branders, voedsel vir die siel. Net jammer ons kon nie swem weens E. cole in die water. Maar andersins was dit baie mooi en rustig. Voedsel vir mens se siel met die branders wat jy in die nag hoor breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie aangenaam. 'n Baie netjiese woonstel met pragtige see uitsig. stil area en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize Z
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Had an amazing time. The apartment was clean and tidy and very well equipped. Thank you very much to the kind and helpful hosts. Professional, friendly reception. The complex is neat and provides safe parking. The apartment has a stunning view of the ocean. Everything needed was available. I'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastiese uitkyk op die see. Fantastiese uitkyk op die see met die nog-better-uitleg van die omtrek en moenie vergeet van die ingeboude lift, dit het alles met baie meer gemakliker gemaak, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Het heerlik ontspan. Woonstel was skoon en netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 46, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7178b27344d0947b99eaf3100b50954c7f11a5ef931129fd8c1569ea3891ccca6af9782586011526f20d36587d3639f8a338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 5 Beach Road 46 Driftsands 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.071328388814 30.874739296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang