Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Driftsands Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jessica D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Absoluut net perfek.

Dit was die heel beste plek waar ons kon wittebrood hou. Dit was netjies skoon en die uitsig was besonders.

Dina K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Uitstekende ligging, waarde vir geld.

Driftsands het regtig voorsien in ons behoeftes. Die ligging was perfek. Ons het baie veilig gevoel. Ons ontvangs was vriendelik en so ook ons vertrek. Die plek is beslis onder uitstekende bestuur. Dit was so gemaklik om by Driftsands se hek uit te stap en dadelik op die strand te wees. Dankie.

Khanyisile J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile J

A firm favourite.

A cosy and well-equipped flat, perfect for a beach break. Location is fantastic with direct access to the beach and everything from shops to a pharmacy, even a laundry all in close proximity.

Phillip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Was baie lekker. Sal definitief weer daar gaan.

Was 'n lekker plek om te bly. Baie veilig en gerieflik. Sal beslis wees daar gaan bly.

Sharne O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne O

Driftsands verblyf.

Driftsands sit in 'n aangename ligging, naby die strand en is baie veilig. Daar is wel 'n paar goed wat stukkend is in die woonstel, soos die strandsambreël, strandstoele en die stortteëls, wat dit ongemaklik maak om te stort. Ons was ook 'n skoomaakfooi gevra van R300, maar nie een keer was die woonstel skoongemaak toe ons daar gebly het vir 11 nagte nie. Dit was 'n lekker verblyf, maar hierdie paar dinge het gesteur.

Jurie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie A

Heerlik en rustig.

Gemeenskap rondom is ongelooflik behulpsaam.

Celeste K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste K

Geluid van die branders, voedsel vir die siel.

Net jammer ons kon nie swem weens E. cole in die water. Maar andersins was dit baie mooi en rustig. Voedsel vir mens se siel met die branders wat jy in die nag hoor breek.

Riana V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie aangenaam.

'n Baie netjiese woonstel met pragtige see uitsig. stil area en naby winkels.

Elize Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Z

Had an amazing time. The apartment was clean and tidy and very well equipped. Thank you very much to the kind and helpful hosts.

Professional, friendly reception. The complex is neat and provides safe parking. The apartment has a stunning view of the ocean. Everything needed was available. I'll definitely be back.

Adriaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Fantastiese uitkyk op die see.

Fantastiese uitkyk op die see met die nog-better-uitleg van die omtrek en moenie vergeet van die ingeboude lift, dit het alles met baie meer gemakliker gemaak, dankie baie.

Rona S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Het heerlik ontspan.

Woonstel was skoon en netjies en baie goed toegerus.

Driekie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie S

Pragtige strande.

Netjiese woonstel en vriendelike mense.

Driftsands Apartment se terugvoer

We are so happy you had a pleasant stay and enjoyed your time away. We hope to see you again.
Kind regards
Fiona and Keith

Driftsands Apartment
Gerhardt G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt G

Awesome.

Very friendly staff. Place was amazing. Will go back there again within the year.

Driftsands Apartment se terugvoer

We are pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again.

Driftsands Apartment
Mari M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Baie goeie kliëntediens! Vriendelike en hulpvaardig.

Kan enige een aanbeveel om by Driftsands te gaan vakansie hou. Professioneel en vriendelik! Gaan uit hul pad om te help en akkommodeer! Woonstel skoon en netjies.

Driftsands Apartment se terugvoer

Dear Mari,
We are pleased you had a pleasant stay and we look forward to being able to welcome you back sometime.
With thanks and kind regards,
Keith and Fiona.

Driftsands Apartment
Vivian D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D

Comfort, perfect.

Great views, good price and quiet.

Carli M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli M

Lekker!

Fantasties! Vensters kon net gewas gewees het, en die toilet se knip was gebreek. As dit reg was was alles perfek.

Elizma S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig.

Ons is vriendelik en hulpvaardig deur die opsigter ontvang. Die geriewe is skoon en netjies en het in al ons behoeftes voorsien. Alles wat nodig is was beskikbaar en die ligging ook naby die nodige winkels en petrolstasie. Ek kan Driftsands dus met vrymoedige hart aanbeveel, beslis waarde vir jou geld.

Driftsands Apartment se terugvoer

Dear Piet,
We are pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back sometime.
With thanks and kind regards,
Keith and Fiona.

Driftsands Apartment
Maria G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria G

Wonderlike diens.

Dit is die klein detail wat saak maak. Die diens. Die bederfies. Absolute rus en vrede. Sal julle weer sien.

Driftsands Apartment se terugvoer

Dear Maria,

We are pleased that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.

Kind regards,
Fiona and Keith.

Driftsands Apartment
Sarita J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita J

Stunning!

Beautiful place, excellent location with stunning views. Very well equipped kitchen. We will be back!

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 46, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7178b27344d0947b99eaf3100b50954c7f11a5ef931129fd8c1569ea3891ccca6af9782586011526f20d36587d3639f8a338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 5 Beach Road 46 Driftsands 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.071328388814 30.874739296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang