Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 46, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Driftsands Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks op die strandfront in Doonside, Amanzimtoti.

Die woonstel is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en dit is naby 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe en besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jessica D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut net perfek. Dit was die heel beste plek waar ons kon wittebrood hou. Dit was netjies skoon en die uitsig was besonders.
Sep 2024
Dina K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging, waarde vir geld. Driftsands het regtig voorsien in ons behoeftes. Die ligging was perfek. Ons het baie veilig gevoel. Ons ontvang...
Sien meer
Aug 2024
Khanyisile J
Gesin met klein kinders
5.0
A firm favourite. A cosy and well-equipped flat, perfect for a beach break. Location is fantastic with direct access to the beach and e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Phillip V
Saam met vriende
5.0
Was baie lekker. Sal definitief weer daar gaan. Was 'n lekker plek om te bly. Baie veilig en gerieflik. Sal beslis wees daar gaan bly.
Mrt 2023
Sharne O
Saam met lewensmaat
4.2
Driftsands verblyf. Driftsands sit in 'n aangename ligging, naby die strand en is baie veilig. Daar is wel 'n paar goed wat stukkend is in die woonste...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 5, Driftsands 46, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftsands Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 46, Doonside, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7178b27344d0947b99eaf3100b50954c7f11a5ef931129fd8c1569ea3891ccca6af9782586011526f20d36587d3639f8a338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 5 Beach Road 46 Driftsands 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.071328388814 30.874739296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang