Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Sea View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pierre J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig, netjies en groot waarde vir geld. Van begin tot einde van my verblyf was ek gehelp met enige navrae. Skoon, netjies, stil met 'n fantastiese uitsig. Alles wat ek nodig gehad het was binne stap afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Driftsands Sea View
Baie dankie vir jou besoek en ons is bly jy het dit geniet. Hoop om jou weer te sien. Voorspoed, Anne

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike diens met 'n asemrowende uitsig. Naby die strand en winkels. Sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Driftsands Sea View
Baie dankie vir jou besoek. Ons is bly jy het dit geniet. Voorspoed

Dirk V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Best Holiday Apartment in Doonside. This apartment is located in the best spot with the best views of the sea and beach and is within walking distance from the beach. We really enjoyed our stay so much and Anne really went out of her way to ensure that we have all that we might need and made us feel at home. There is a smart TV and also a strong Wifi connection. We can really recommend making use of this apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Driftsands Sea View
Hi Dirk, we are very happy you enjoyed your visit. You and your family are welcome to visit again.

Annetta W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was wonderlik - see uitsig. Baie kort kuier. Dit was baie lekker. Plek was skoon en veilig. Opsigter het ons vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wiseman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

It was lovely, was nice but TV is a problem, if you can sort it out the place will be good, not DVD. Nice place, cool, clean, shops are closer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Driftsands Sea View
Hi Wiseman, I have now put in fibre at my unit.

Adelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderlik. Was heerlik, baie skoon en het alles in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Driftsands Sea View
Baie dankie vir u besoek en ons hoop ons sien julle weer.

Gerhard B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Mooi uitsig. Baie goed geleë naby alles wat jy mag benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Driftsands Sea View
Baie dankie vir julle besoek. Hoop om weer in die toekoms te sien.

Lee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Baie mooi en netjies. Wonderlike see-uitsig. Die see-uitsig was wonderlik. Die eenheid is netjies en oop. Moderne kombuistoerusting. Selfs botteltjies sout en peper wat agtergelaat was het baie gehelp. Ek sou graag 'n ander slaapbank/sitkamerbank in eenheid aanbeveel, effens ongemaklik vir my as 'n swaar persoon gewees en ook die bedmatras as 'n swaar persoon het 2 aande nodig gehad om gewoond aan te raak. Maar ek kla onder geen omstandighede nie. Eienaar en opsigter was baie vriendelik en behulpsaam. Strand is 'n balgooi weg, maar kan die kuite bietjie brand (oefen) met die terugkom van loopafstand strand af. 'n Groot winkelsentrum minder as 2 km weg wat meeste bied wat mens nodig kan hê. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hesti V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Gerieflik, naby aan die see en vermaak. Daar kan dalk genoem word dat daar geen oond is nie en net 'n stoof. Asook moet gaste hulle eie DSTV boksie kan saambring of eie DVD's, aangesien die eenheid net TV het, met DVD speler en USB port.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anne
Driftsands Sea View
Baie dankie vir u besoek. Ons waardeer u terugvoering en neem kennis van die voorstelle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 31, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd23c936f058c11d4930622b8676195d3dcd193d3aa0221064a15b993bfb9c78c2b679f3fb0f1da91473c11b397d0af1bf1d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 5 Beach Road 31 Driftsands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.0711182 30.8744994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang