Driftsands Sea View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en groot waarde vir geld.
Driftsands Sea View se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek en ons is bly jy het dit geniet. Hoop om jou weer te sien. Voorspoed, Anne
Michelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens met 'n asemrowende uitsig. Naby die strand en winkels.
Driftsands Sea View se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek. Ons is bly jy het dit geniet. Voorspoed
Dirk V - Jan 2023
Algehele gradering
Best Holiday Apartment in Doonside.
Driftsands Sea View se terugvoer
Hi Dirk, we are very happy you enjoyed your visit. You and your family are welcome to visit again.
Annetta W - Mei 2024
Algehele gradering
Was wonderlik - see uitsig.
Wiseman B - Feb 2022
Algehele gradering
It was lovely, was nice but TV is a problem, if you can sort it out the place will be good, not DVD.
Driftsands Sea View se terugvoer
Hi Wiseman, I have now put in fibre at my unit.
Adelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Driftsands Sea View se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en ons hoop ons sien julle weer.
Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Driftsands Sea View se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Hoop om weer in die toekoms te sien.
Lee O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Wonderlike see-uitsig.
Lees meerHesti V - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, naby aan die see en vermaak.
Driftsands Sea View se terugvoer
Baie dankie vir u besoek. Ons waardeer u terugvoering en neem kennis van die voorstelle.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Driftsands 31, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang