Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Driftwater

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2025 tot 17 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rivier Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Driftwater is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, reg op die oewer van die Bergrivier in Laaiplek, Velddrif. Dit is 'n ideale keuse vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek na hierdie kusdorpie.

Die oopplan-eenheid kan tot 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea is ingerig met 'n kinderslaapbank vir 2, 'n etenstafel en 'n slim-TV met Netflix. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot die rivier waar hulle van die hengelkajakke gebruik kan maak. Braaigeriewe, 'n vuurmaakplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste se plesier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Graeme Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 16 Rivier Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Driftwater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rivier Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7e0c2e5eba98da4c796ebfe176913923bc1d5cd14fb19956b00164f9d0bb0ae760867194b397ce1d3352c7c3478e2d3116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 16 Rivier Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.776974034939 18.152142426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456