Driftwood at Oxley
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxley-weg 45, Salmon Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Driftwood at Oxley is 'n pragtige selfsorghuis in Port Edward. Dit is stapafstand vanaf die strand en vuurtoring.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste gebruik die 2 badkamers met onderskeidelik 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met rusbanke en 'n TV.
Die sitarea lei na die balkon met sitplek en 'n uitsig oor die water. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Oxley-weg 45, Salmon Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxley-weg 45, Salmon Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang