Driftwood Chalets
Beskrywing
Hierdie oopplan-chalet is op die eerste verdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n kind kan op versoek op die slaapbank geakkommodeer word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenheid beskik oor koopkrag.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- 20% van die totale gekwoteerde bedrag moet binne 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Indien gaste versuim om op te daag, sal hulle die totale bedrag moet betaal.
- Klein hondjies is welkom indien vooraf gereël.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Eagles Nest is 'n oopplan-woonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Kind kan op versoek op 'n slaapbank geakkommodeer word. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas toegerus. Die eenheid lei na 'n balkon en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Dié woonstel het ook DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenheid beskik oor koopkrag.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- 20% van die totale gekwoteerde bedrag moet binne 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Indien gaste versuim om op te daag, sal hulle die totale bedrag moet betaal.
- Klein hondjies is welkom indien vooraf gereël.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sharks Creek bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Hierdie eenheid is op die grondverdieping en word nie deur enige trappe bereik nie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en'n uitsig oor die see en rivier. Dié eenheid het ook 'n TV en sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenheid beskik oor koopkrag.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- 20% van die totale gekwoteerde bedrag moet binne 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Indien gaste versuim om op te daag, sal hulle die totale bedrag moet betaal.
- Klein hondjies is welkom indien vooraf gereël.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus, en die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook lugversorging, 'n waaier en 'n sitarea. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenheid beskik oor koopkrag.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- 20% van die totale gekwoteerde bedrag moet binne 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Indien gaste versuim om op te daag, sal hulle die totale bedrag moet betaal.
- Klein hondjies is welkom indien vooraf gereël.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Beach House bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot WiFi en privaat braaigeriewe. Die riviermond is ook lekker naby geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die eenheid beskik oor koopkrag.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- 20% van die totale gekwoteerde bedrag moet binne 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Indien gaste versuim om op te daag, sal hulle die totale bedrag moet betaal.
- Klein hondjies is welkom indien vooraf gereël.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobotes-weg 56, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang