Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 58 resensies vir Driftwood Chalets
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Emily E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily E

Dit het gevoel of ek huis toe kom.

Ek het heerlik gebly. My diere was welkom, soseer dat my kat besluit het om agter te bly! Die swembad is 'n groot pluspunt. Die voorstelling is nie naby die geriewe wat gebied word nie - vir een keer nie 'n wanvoorstelling nie.

Nilesh B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nilesh B

Good.

Good, location is good and safe.

Ben G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G

Lekker ontspanne atmosfeer.

Tessa en Kobus is baie aangename mense en ek gaan binnekort weer terug wees.

Alice B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B

Very delightful.

I will definitely go there again.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Alice,
I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon!

Kind Regards
Tessa

Driftwood Chalets
Moritz M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moritz M

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer terug gaan.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Deon A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon A

It was a good stay.

It was a great stay. All utilities work and value for money.

Kowie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie V

Baie verafgeleë maar rustig en veilig. Mooi uitsig, maar ver van die strand af.

Baie lekker gebly. Dit is wel 'n entjie van die see af en met die oorstromings en storms was die strand baie morsig vol stompe, gemors, riete ens., maar dit is baie mooi en rustig daar. Indien jy weg wil kom van alles af, is dit die plek .

Percy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Percy S

My stay was very relaxing.

Our stay was fantastic.

Logan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Logan S

A total disgrace. Management is rude, very unprofessional, and untidy with no pride taken.

False advertising. I wouldn’t recommend this place to anyone. Total waste of money. You can’t swim on the beach anywhere. The flat is infested with bugs. At night, when you are lying in bed, massive cockroaches run around the flat and on you. The roof is leaking, with water running down the walls. The shower head is broken, and water sprays onto the ceiling when you open the tap. There are holes in the bedding, the braai is broken, and the fan is broken.

Anton R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Dit was baie lekker daar.

Ons het baie lekker gebly.

Natasha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Eksklusief.

Strand is vuil. Gemeenskap moet saamwerk om strand skoon te hou. Hengelaars mors baie. Kan nie kaalvoet loop nie, die strand is vol stukkende glas en gemors.

Hilda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda J

It's was fabulous.

Always kind and felt home.

Lourens C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens C

Moerse nice plekkie en Tessa is 'n ster as gasvrou.

Baie lekker gekuier, die koel weer was bietjie onverwags.

Michael D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

The stay was excellent.

The owners were very friendly and helpful. We also had a great view of the beach.

Nicolene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Heerlik.

Die verblyf was netjies en die feit dat ons twee Pekingese hondjies kon saamgaan, maak dat ek Driftwood Chalets net nog meer aanbeveel, veral vir persone wie nie sonder hul vierbeen-kinders vakansie hou nie.

Annelda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelda V

Lekke ligging met heerlike strand daar naby.

Lekker gewees om see te sien as jy wakker word. Geriewe heel voldoende vir ons behoeftes, en ons hondjie kon saamkom.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mary B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mary B

Verwys na bigenoemde.

Bly was lekker, behalwe vir die stort wat lek en die krag wat foutief was. Hulle kan 'n afdak oor die stoep maak om die braai meer gemaklik te maak. Die strand kort baie aandag en skoonmaak.

Susan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan B

Uiters swak! Sal nooit weer daarheen gaan nie.

Die hoofhek is op 'n heuwel wat parkering voor die hek belemmer wanneer die hek met die hand oopgemaak moet word. Motor werk nie. Met ons aankoms was daar niemand om die blyplek uit te wys nie. Ek het per ongeluk die sleutel van die eenheid ontdek na 'n paar uur waar dit aan die skuifdeur se boonste safety lock gehang het agter die vuil gordyne. Die eenheid self was redelik skoon onder omstandighede. Die eenheid is verwaarloos en kort werk. Die binnedeure is losgetrek en een het 'n gat in. Die toiletdeur was geverf, al is dit stukkend, en die olieverf was nog nat. Die meubels is vuil en van swak gehalte. Daar is geen toiletpapier en/of vullisdrom of sakke nie. Die buitevullisdrom is oorvol en het gevrot. Geen besem, mop of vadoek nie. Die miere het ons cooler oortrek binne 'n uur na ons arriveer het. Die plafon en mure het geen afwerking nie en groot gate het wys. Die AC is op 'n prepaid meter, so as jy AC wil aansit moet jy self krag aankoop. Parkeerplek was 'n groot probleem vir almal wat daar was. Die eienares was ongepoets en het soos 'n wafferse sersant orders rondgegooi van wie waar moet "park" sodat haar "beams" nie geblok word nie, want sê sy, "Daar's 'n ou wat daar inbreek". Sy het geëis dat ons die plekmatte verwyder sodat ons honde nie op dit mors nie. Dit was 'n pet-friendly eenheid wat ons geboek het. Nodeloos om dit te sê, ons het die volgende oggend voor 9 am vertrek.

Mike K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike K

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Baie vriendelik en gasvry. Alles was skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Driftwood Chalets se terugvoer

Goeie more,
Baie danki vir jou terug voer. Hoop ons Sal jou sommer gou weer sien.
Groete
Tessa&Kobus

Driftwood Chalets
Chantel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E

Wonderlik, vriendelik.

Die eienaars is baie vriendelik. Pragtige sea view. Sal definitief weer gaan.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Chantel,
Baie bly julle het julle vakansie hier by ons geniet. Hoop julle is lekker uitgerus vir die werk wat wag.
Was lekker om julle hier te hê, hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Tessa en Kobus.

Driftwood Chalets
Sanet G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Wonderlik, baie stil, baie warm.

Baie dankie aan Tessa, sy het ons laat tuis voel en was baie lekker om te kuier sal definitief weer soontoe gaan.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi julle,
So bly julle het julle vakansie by ons geniet. Was heerlike om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer.
Geniet die naweek.

Groete,
Tessa

Driftwood Chalets
Mark E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark E

Very good and quiet.

Good clean safe excellent. The staff was helpful even with my vehicle breakdown.

Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Behulpsaam met elke navraag tydens verblyf. Ysters.

Baie dankie vir die vroegtydige reëlings t.o.v. rolstoelvriendelikheid en alternatiewe kragvoorsiening vir DStv en suurstofmasjien. Die Jack Russels kon nie uitgepraat raak oor hoe welkom hulle was nie. Dankie Tessa en Kobus. Julle sal ons binnekort weer sien.

Driftwood Chalets se terugvoer

Baie dankie Johan. Ek is baie bly julle het julle kuiertjie geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Tessa en Kobus

Driftwood Chalets
Freda P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda P

Ons het heerlik gekuier en gerus.

Vriendelike mense en diere vriendelik, ons was baie tuis! Dit was 'n heerlike week en het baie gerus. Tessa en Kobus is baie oulike mense. My hond kon saam en sal beslis weer terug gaan. Ons het tuis gevoel. Baie dankie.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Freda,
Baie dankie vir jou teruvoer. Baie bly julle het julle kuier by ons geniet en lekker uit gerus! Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Tessa

Driftwood Chalets
Imtiaz K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imtiaz K

We enjoyed every bit of it from our arrival time to departure.

We recommend driftwood chalets getaway as a real peace of mind.

Roy D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roy D

Great getaway.

Make provision for senior citizens or groups during off-peaks and when demand is low. Special rates to them should be considered.

Lynette B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Goed vir mense wat net wil gaan visvang.

Nie lekker strand vir familie nie.

Mark S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mark S

Has great potential.

Please see what can be done about the maintenance like flushing toilets, tap handles falling off in the shower and bath, somewhere to put your soap in the shower so its not on the floor, replace the old couches, leaking roof and leaking toilets to mention a few. The staff are very nice and an awesome view, I would love to go back and hope it can be upgraded. Thanks.

Magda J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J

Fantasties.

Gasvrye mense. Gerieflike verblyf. Baie dankie vir al jul moeite. Sal beslis weer gaan. Dankie Tessa en Marius.

Janine K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

It was very nice.

We had a good time. We were treated very well.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Janine,
Thank you for your reply. So glad you enjoyed your stay. What a pleasure to accommodate you. Hope to see you again in the near future.
Kind Regards,
Tessa and team

Driftwood Chalets
Nadine V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Vriendelike mense. Skoon. Hulpvaardig.

Ons het dadelik tuis gevoel. Die ligging is goed en ons kon heeldag die see sien. Die chalets is skoon en ruim. Sal definitief weer soontoe gaan.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Nadine
Baie dankie vir jou terugvoer. Baie bly dat julle di vakansie geniet het tenspyte van al di inkortings.
Hoop om julle spoedig weer te sien
Groete
Tessa en span

Driftwood Chalets
Gerhard C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Baie rustig met pragtige uitsigte oor die rivier en see.

Absolute waarde vir jou geld. Die blyplek was skoon en netjies. Ons het sowaar tuis gevoel.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Gerhard,
Baie dankie vir julle terugvoer. Gelukkig het die weer saam gespeel en kon ons verby die inkortings kyk wat dit 'n swak afskop gegee het. Wens julle 'n Voorspoedige Nuwejaar toe en hoop om julle spoedig weer te sien!
Groete
Tessa & span

Driftwood Chalets
Somande B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Somande B

Glad nie van dit gehou nie.

Perseel is baie slordig. Ek sal die plek glad nie aanbeveel nie. Dit lyk glad nie soos op die foto's nie. Ek is bitter teleurgesteld. Inteendeel het ons ons vakansie verkort en huis toe gekom.

Annelie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Rustig, kalm, skoon, netjies.

Die see-uitsig was fantasties, die strand stil en ongerep. Die blyplekkie was lekker snoesig, net reg.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Annelie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Was soos altyd lekker om julle daar te he. Met gaste soos julle is dit sommer weer lekker om aan te gaan.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Tessa & span.

Driftwood Chalets
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Lekker rustig. Baie warm.

Vriendelike staf, netjiese chalet, net baie warm met hoë humiditeit. 'n Dakwaaier of lugversorger sou verblyf net meer draaglik gemaak het.

Charles C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Stil, rustige natuurskoon.

See-uitsig van strand en Tugelamond. Strandtoegang vanaf Driftwood Chalets. Stil en ontspannend.

Herman V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Super uitsig, min geriewe rondom.

Die uitsig was super en ons het lekker gebly. Die naaste werklike swemstrand is bietjie ver en slegs die absolute benodigdhede is naby.

Marli S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marli S

Lekker rustig.

Ongelukkig was ons eenheid naby 'n buitetoilet met 'n onaangename reuk as die wind verkeerd waai. Plek vir mense wat nie gepla is met luxuries vir die vakansie, maar sal weer gaan en in eenheid verder af bly.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Claudia O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Claudia O

Ek sal dit nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Sien sterre.

Ria F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F

Heerlike ontspanne vakansie.

Wat 'n heerlike vakansie. Pragtige skoon woonstel met asemrowende uitsig. Die veilige omgewing het my laat vergeet van die stres en onveilige omgewing waar ek bly en dit het die vakansie en rus tyd vir ons heerlike gemaak. Ons is lekker uitgerus en kan nie wag om weer te gaan kuier by Driftwood Chalets nie. Baie Dankie vir 'n puik vakansie.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi Ria
Ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Dis altyd lekker om te weet dat gaste uit gerus huiswaarts keer. Ek sien uit na julle volgende kuier by ons
Groete
Tessa

Driftwood Chalets
Lynda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda B

Thoroughly enjoyed our stay. Tessa and staff friendly. Fantastic river and sea views.

Will definitely go back again.

Jannie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Dit was fantasties ek sal enige tyd weer kom.

Die plek was skoon en nodige toerusting was daar. Lekker naby aan die strand. Dis lekker veilig en almal is vriendelik. Dis lekker rustig.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hallo julle
Baie dankie, ek is so bly julle het di verblyf geniet. Ek hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Tessa

Driftwood Chalets
Coenraad D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad D

Very nice place to relax and enjoy the beauty of nature.

Had a really good time, we enjoyed it very much will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi plek om te ontspan en die natuurskoon te geniet.

Ons het dit baie geniet, sal beslis weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Die mense was vriendelik.

Candice S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Accomodation was clean and the staff very helpful, there was no kettle, but we only stayed a night so it wasn't an issue.

Spectacular view, basic accommodation, great value for money. Very helpful staff, we only stayed a night.

Sindie N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindie N

Lekker gerus, mooi uitsig.

Dit was regtig lekker. Stoep, mooi uitsig. Alles wat mens nodig het, gerieflik. Al wat dalk nodig is, is 'n lugreëling per huisie en 'n hek wat met remote werk. Die diere op die perseel is oulik en dit maak alles net meer rustig. Mens voel tuis. Dankie Tessa en Danny!

Peter R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R

Jy kry waarvoor jy betaal het.

Sakpasverblyf. Kan verbeter met reëlings, seepbakkie in badkamer. Eetgerei kort opknap. Plek is skoon. Ons het 11h00 opgedaag en was toegelaat sonder probleem.

Marieta O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O

Heerlik.

Eienaar Tessa is 'n baie nice persoon. Het tydjie baie geniet.

Rudolf J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly, en die eienaar was altyd behulpsaam gewees.

Driftwood Chalets se terugvoer

Hi,
Baie bly julle het dit geniet. Hoop julle het lekker uit gerus en is reg vir di nuwe jaar.
Sien uit na jullw volgende kuier.
Groete,
Tessa

Driftwood Chalets
Justine D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine D

Baie lekker en rustig.

Driftwood Chalets se dame is vriendelik en gesels maklik. Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou, dit is ook net 'n paar tree tot op die strand wat altyd goed is.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie M

Kry nie wat jy betaal het voor nie, en eienaar selektief vriendelik, nors en wys min ywer om te help.

Verblyf vervang met ander blyplek. Ongeorganiseerd, nadat ons bevestig het vooraf oor reëlings en verblyf. Nietemin, plaasvervangerverblyf was netjies en skoon, houtbanke so effe ongemaklik, linne skoon, kussings gelyk of vlekke opgehad het. Kombuis het alle benodighede vir self-catering. Mooi uitsig. Geen plek om handdoeke op te hang nie. Benodig meer parkering. Hek na strand baie geroes, moeilik om oop te maak. Eienaar vriendelik, maar nie altyd nie.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annia J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annia J

Nie aangenaam nie.

Die plek het baie opknappingswerk nodig. Linne glad nie goed nie. Sitkamerbanke aaklig - sit op hout. Krane in badkamer glad nie stewig nie. Die onthaalarea is vol reptielhokke wat glad nie goed op die oog af is nie. Nie genoeg bakke in kombuis nie. Was nie eers toiletpapier met aankoms in badkamer nie.

Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobotes-weg 56, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASMtzP87t1leM09oIBrAe9heFQ17xvp149Kl0QhAw7OY1QOnKl1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 56 Lobotes Road Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.221514220879 31.501158177853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang