Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Chalets

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Emily E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Dit het gevoel of ek huis toe kom. Ek het heerlik gebly. My diere was welkom, soseer dat my kat besluit het om agter te bly! Die swembad is 'n groot pluspunt. Die voorstelling is nie naby die geriewe wat gebied word nie - vir een keer nie 'n wanvoorstelling nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nilesh B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Good. Good, location is good and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Lekker ontspanne atmosfeer. Tessa en Kobus is baie aangename mense en ek gaan binnekort weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very delightful. I will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
Driftwood Chalets
Hi Alice, I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon! Kind Regards Tessa

Moritz M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

It was a good stay. It was a great stay. All utilities work and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kowie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Baie verafgeleë maar rustig en veilig. Mooi uitsig, maar ver van die strand af. Baie lekker gebly. Dit is wel 'n entjie van die see af en met die oorstromings en storms was die strand baie morsig vol stompe, gemors, riete ens., maar dit is baie mooi en rustig daar. Indien jy weg wil kom van alles af, is dit die plek .

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Percy S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

My stay was very relaxing. Our stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Logan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2024

A total disgrace. Management is rude, very unprofessional, and untidy with no pride taken. False advertising. I wouldn’t recommend this place to anyone. Total waste of money. You can’t swim on the beach anywhere. The flat is infested with bugs. At night, when you are lying in bed, massive cockroaches run around the flat and on you. The roof is leaking, with water running down the walls. The shower head is broken, and water sprays onto the ceiling when you open the tap. There are holes in the bedding, the braai is broken, and the fan is broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobotes-weg 56, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASMtzP87t1leM09oIBrAe9heFQ17xvp149Kl0QhAw7OY1QOnKl1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 56 Lobotes Road Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.221514220879 31.501158177853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang