Driftwood Chalets
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobotes-weg 56, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Vanaf R575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Driftwood Chalets is aan die oewer van die Tugela-rivier en bied direkte toegang tot die rivier en strand. Dit is ’n ontspannende oord in die sonderlinge kusdorpie Tugela Mouth.
Verblyf word in 'n paar selfsorgeenhede aangebeid wat vir 2 tot 10 gaste slaapplek het. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens of stapelbeddens en privaat badkamers met baddens of storte en toilette.
Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Vadoeke word voorsien. Gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan en sekere eenhede se TV's het sekere DStv-kanale beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi.
Verder is daar 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede en aktiwiteite sluit die Tugela Vuurtoring, Harold Johnson Natuurreservaat, swem, visvang, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en hengel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lobotes-weg 56, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftwood Chalets het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Tugela Mouth Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobotes-weg 56, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang