Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Coastal Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 78 resensies vir Driftwood Coastal Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rista C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista C

Home away from home xx.

Alles is presies soos op die fotos - baie lekker gebly.

Frans H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H

Dit was 5 ster en die verblyf was regtig uitstekend.

Die verblyf was uitstekend. Die akkommodasie is uit die boonste rakke, skoon, netjies en regtig uitstekend.

Botes P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botes P

Sal beslis weer hierdie eenheid boek.

Fantastiese plek, en so netjies.

Santerah S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santerah S

Lovely peaceful stay.

Lovely accommodation for a reasonable price in a secure residential area. The pictures are exactly how the accommodation looks.

Mercia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Lekker rustige, moderne en gesellige akkommodasie.

Heerlik gerus. "Home away from home." Lekker rustige, moderne en gesellige akkommodasie.

Julia W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia W

Lovely place, very recommendable.

Stylish interior, very clean, quite spacious and very safe. Host was most accommodating. Dogs were very friendly.

Wesley N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley N

Beyond expectations.

We had a wonderful stay. The host was accommodating and the stay was great value for money.

Fc G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc G

Baie lekker en rustig.

Die plekkie is baie privaat, al is dit in die eienaar se erf. Die braai-area is ook baie lekker. Die mense wat daar werk was baie behulpsaam. Skoonmaakdiens was ook baie goed. Dit is lekker naby aan die strand. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Dani H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dani H

It's the most incredible place! Loved it can't wait to go back.

The best hosts. The sweetest pets. Amazing cleaning service and totally central, comfortable, and close to the best beaches.

Craig L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L

Wonderful gem in Ballito.

We had a great stay in this wonderful cottage, the place was just as depicted in the pictures. Clean well-finished and furnished and dealing with the hosts was a dream.

Julia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

The most comfortable and modern little place.

We will definitely be booking here again.

Engela V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Voel tuis weg van die huis af.

Eienaar van die akkomodasie het my vroeg die oggend gebel toe ons reeds op die pad was, en gevra of ons vroeer wil inboek. Toe ons 12uur inboek was alles perfek en mooi skoon. . Beveel graag vir enige iemand aan.

Henrietta N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N

Pragtige ruim plek en dit lyk soos in die foto's.

Let op dat daar 'n paar trappe is. Dit help natuurlik vir die beter see-uitsig. Daar is 'n braaiplek ook beskikbaar. Die bed was baie gemaklik, dit is 'n moet na 'n lang dag se ry.

Mark T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark T

Clean, comfortable, very nice interior taste, very comfortable bed, relaxing.

Loved the flat.

Marco C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Vreugde, skoon en gemaklik.

Die huis is silwerskoon, modern en laat 'n mens voel of jy in 'n duur hotel bly. Die eienaar is meer as hulpvaardig en het ons gehelp met aktiwiteite in die omgewing. Sal definitief weer 'n draai maak!

Kay M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay M

A piece of heaven on earth.

I genuinely enjoyed my stay at Driftwood Coastal cottage. What a beauty. The pictures don't lie. I have already recommended it to family and friends.

Santina L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santina L

Was relaxing.

I would love to come again. It was the perfect place.

Jaco S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Salig by die see.

Die verblyf is meer ruim in persoon as wat dit lyk op die foto's, en baie netjies en skoon. Alles van die bed tot die dekor is goeie kwaliteit. Dit is 5 min loopafstand van die Umhali strand af. Ons het geen beurtkrag ervaar nie, ek dink die eenheid het rugsteun krag wat inskop, groot bonus. Vir die prys wat jy betaal en die gehalte van die verblyf is hierdie die beste waarde vir geld in Ballito.

Priscilla S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla S

Beautiful cottage.

The photos don't do justice on the internet because wow the cottage is very clean and spacious. Salt rocks is such a beautiful and peaceful place.

Nichol E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichol E

Very clean and neat place.

The place was very neat and clean. We enjoyed our stay.

Jean-mari D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari D

Dit was absoluut fantasties!

Die eienaars is baie verwelkomend en die plekkie is baie mooi netjies! Sal dit definitief vir almal aanbeveel, dis 'n moet. 'n Mens kan die see hoor en sien ook!

Jan-wessel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-wessel M

It was a great time and a very nice place to be.

Help was fast and very kind, suggestions of what to do was also great opinions and the stay was as good as it could be.

Diana D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Fantastiese verblyf en heerlike vakansie-kuier.

Driftwood is 'n lieflike plek om te bly. Dit is privaat, loopafstand van die strand af en perfek toegerus met alles wat jy nodig het. Die huisie word daagliks skoongemaak. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Lindy R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy R

Vriendelik, gemaklik. Baie oulike plek.

Goeie ligging en baie mooi "interior".

Mirike D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirike D

Ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflike spesiale ervaring om daar te bly. Die diens is uitstekend en dis die mooiste plekkie - baie goeie waarde vir geld. Dis stapafstand van die strand af en baie naby aan alles. Sal dit definitief aanbeveel en enige tyd weer teruggaan!

Daleen B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

'n Heerlike kuier in 'n pragtige huis weg van die huis.

Julle eenheid is pragtig en privaat. Meer as alles wat 'n mens nodig het. Die gemaklikste bed waarop ek in 'n lang tyd geslaap het. 'n Bietjie vars melk in die yskas sal 'n bonus wees volgende keer as ons kom kuier.

Siyabonga M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M

Had a great time. Very good location.

The architecture/design of the unit is stunning. The area is close to the beach, which was great for us.

Karin M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Just what we wished for.

The place has simple, tasteful, decor and furnishings, conducive to relaxation and enjoyment. The kitchen is well equipped. We could not have asked for better.

Cornelius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Skoon, gerieflik, groot en baie goeie ligging.

Dis ons tweede keer by Driftwood Coastal Cottage, want ons bly elke keer so lekker. Die eenheid is groot en netjies, ruik so lekker en is skoon. Dis uit en uit 'n bobaasplek en sal vir seker weer en weer teruggaan.

Wendy P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

We were overwhelmed by how beautiful this cottage was.

The cottage was beautiful. The décor was sublime and it had every single thing we needed to have the most relaxing stay. The view was stunning. It was clean and so thoughtfully kitted out. We wanted for nothing. Ready to book our next trip there!

Jaco V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Fantastiese plek, sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Baie netjies, luuks met alles wat 'n mens nodig het!

Daniellia S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniellia S

It was fantastic!

I will definitely book there again.

Eniel H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eniel H

Was 'n great ondervinding, van aankoms tot vertrek.

Baie mooi plek en uitstekend toegerus! Annel is 'n gasvrou duisend! Sy het ons baie welkom laat voel en alles was 100% georganiseerd. Die hele ondervinding het bygedra by die doel van die wegbreek, om te ontspan en van al jou probleme te vergeet! Baie dankie. Ek beveel Driftwood Coastal Cottage aan enige dag.

Gary D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Perfect. Comfortable.

Beautifully furnished. Spotless.

Lauren H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H

Lovely clean place with attention to detail.

Didn't know that the flat was attached to the owners house which we didn't enjoy.

Carol C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Extremely well fitted and comfortable.

We really enjoyed the stayover. Everything we could possible need was available. Even though the power in Salt Rock was off we were made comfortable and everything possible was done to fix this problem. My husband is over 2m tall and the bed was extremely comfortable and long enough. Will definitely go back for a longer stay.

Cornelius V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Baie skoon en modern en ideaal geleë naby eetplekke. Baie privaat.

Die eenheid is baie gerieflik en regtig waarde vir geld. Sal vir seker weer daar kuier.

Anelé E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E

Was absoluut wat ons nodig gehad het. Stilte, gemak en goed geleë.

Driftwood Coastal Cottage is cosy, modern en is goed geleë. Ons hosts was awesome en alles was in tip-top kondisie. Dankie vir 'n ongelooflike paar dae.

Diana L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana L

Onoortreflik!

Ons het baie lekker gebly, baie dankie vir jul gasvryheid en die lekker verrassing met aankoms!

Michelle G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Fantasties.

Baie lekker, vriendelik en behulpsaam.

Stephenie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephenie M

'n Baie stresvrye rustige naweek.

Dit was baie lekker. Die plekkie is groot genoeg vir mense en ons dit baie geniet. Was baie skoon en modern. Sal definitief weer gaan.

Corne S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Kommervrye verblyf.

Mooiste plekkie, so goed en smaakvol ingerig. Lekker braaigeriewe. Regtig ons verblyf geniet, en sal dit ten sterktste aanbeveel.

Johanne N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanne N

Best place ever!

Best place ever! I love this place definitely coming back.

Tamerin G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamerin G

Excellent.

Words can not describe the excellent accommodation.

Katya M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katya M

Excellent!

Wonderful little place to stay at. So clean and beautifully decorated within walking distance of the beach.

Nomfundo X - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo X

It was an amazing experience.

I had an amazing time with my partner. The place is beautiful and clean, close to the mall and beach. Everything is easy to access. I sure would book again.

Jackie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Stunning place.

Super comfortable and quiet.

Tamerin G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamerin G

Awesome.

Abolute aanbeveling vir enige iemand wat wegbreek soek. Val al die plekke waar ek was in KZN is dit beslis 'n aanbeveling.

Liezel B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Pragtig, luuks en stylvol.

Pragtig, luuks en stylvol! Snoesig en skoon wit linne. See-uitsig vanaf die privaat stoep. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Petro K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K

Netjies en rustig.

Skoon, netjies en vriendelike diens! Baie lekker gebly.

Driftwood Coastal Cottage se terugvoer

Baie dankie julle. Ek sal dit so op die webwerf verander.

Driftwood Coastal Cottage
Amanda G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Presies soos die foto's, luuks, gerieflik, pet-friendly.

Alles wat ons verwag het en nog 'n bietjie meer! Kwaliteit linne en handdoeke, mooiste eetgerei en 'n super-spacious badkamer. Wat 'n wonderlike ervaring. Die huis-honde het hulle tuis gemaak by ons vir die week wat vir ons 'n groot bederf was. Luuks, kwaliteit en elke sent die moeite werd. Driftwood sal ons beslis weer sien.

Monica H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Baie gerieflik en netjies.

Ons was werklik baie gelukkig met ons verblyf by Driftwood. Die enigste negatiewe punt wat ek moontlik kan noem is dat die stort se teëls gevaarlik glad is wanneer nat.

Nonkululeko B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonkululeko B

Excellent.

I enjoyed my stay at Driftwood. I was a bit unsettled about the loose dogs at first but Anel was very patient with familiarizing us with them. The beach was a beautiful walk away and the Ballito Junction catered for all our dining out needs. The accommodation had full self-catering services.

Chanelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle V

Baie mooi en goed ingerig.

Baie lekker blyplek. Alles mooi en modern.

Carla R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla R

Modern, uitstekend toegerus. Kan see in die verte sien.

Ruimtelike gevoel. Lekker braai-area met sitplek.

Martin L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L

Baie aangenaam, skoon, netjies en moderne verblyf.

Ons het die verblyf aangenaam, skoon, netjies en modern gevind. Alles was soos wat die foto's op die webblad aangedui het. Miskien kan u net meld van die stel trappies wat bo na die eenheid lei, want dit mag vir senior burgers dalk 'n probleem wees.

Leandra D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra D

Baie lekker!

Baie netjies en gerieflik! Dit het gevoel soos "home away from home"!

Tertia C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia C

Dit was regtig aangenaam.

Die akkommodasie en geriewe is van uitstekende gehalte en goed geleë! Sal weer daar tuisgaan.

Charmaine D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Baie goeie waarde vir geld en pragtig ingerig.

Dit is voorwaar 'n plek wat ek enige tyd kan aanbeveel. Die eenheid is ruim en baie goed ingerig met kwaliteit linne en meubels ens. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was baie aangenaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Ryan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V

Perfect, relaxing accomodation.

We will more than likely use them again when we come down for the Warrior Race in 2018.

Ilze J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Gerieflik en baie tuis gevoel.

Dis voorwaar nou 'n plekkie wat mooier is in werklikheid as op die foto's. Die uitleg van die woonstel is prakties en baie gerieflik. Die linne is van 'n baie hoë gehalte. Ek en my man het baie tuis gevoel in die woonstelletjie en ons sal beslis weer terug wees. Die ligging is perfek - loopafstand van die strand. Sal Driftwood Coastal Cottage aan enigiemand aanbeveel.

Leon D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Dit was een ongelooflike ervaring.

Ons was vir 16 dae in hierdie fantastiese selfsorg kothuis. Dit was een van die mooiste en lekkerste plekke waar ons nog gekuier het. Alles is skoon en netjies en net die beste toebehore word gebruik. Die eienaars is baie vriendelik en dra mens op die hande. Die pragtige blouvlagstrand is stapafstand van daar af en die braai dek met sy stukkie see uitsig was 'n heerlike kuierplek. Sal beslis weer by hulle bly.

Handri K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handri K

Baie netjies en gerieflik!

Die wooneenheid is baie smaakvol ingerig met 'n fokus op gerief en ontspanning. Privaatheid, asook veiligheid is deel van die verblyf.

Else V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else V

Het was fantastisch.

Voor herhaling vatbaar en graag zsm!

Adriaan R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R

Baie lekker gebly!

Kan regtig hierdie plek voorstel. Baie skoon, netjies en pragtige decor. As hulle my vra of hulle enige verbeteringe kan aanbring sal my antwoord nee gewees het. Plek is fantasties.

Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Goeie waarde vir die prys.

Smaakvol en baie netjiese eenheid - geskik vir 2 persone. Goeie ligging, rustig en privaat.

Marlie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie D

Ongelooflike lekker wegbreek vol rus en bederf in 'n pragtige kothuis.

Die kothuis en meubels is van ongelooflike gehalte en so pragtig. Dit lyk waarlik soos op die foto's en is voorwaar 'n groot bederf vir 'n mens se oog terwyl jy ontspan by die see. Die swemstrand is lekker om die hoek en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n vakansie vol rustigheid, bederf en vriendelikheid. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat sielerus nodig het.

Marita H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H

Gemaklike verblyf.

Akkommodasie is op die eienaars se perseel. Gemaklike en netjiese verblyf.

Suzanne S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Gemaklik en skoon.

Lekker groot badkamer en stort. Kamer is baie gemaklik en skoon.

Jan W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W

Beter as by die huis - verblyf was perfek modern en baie netjies.

Sien sterre.

Mirinda F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mirinda F

Beslis waarde vir geld.

Lieflike, moderne eenheid. Baie gerieflik ingerig vir 2 mense. Sal Driftwood Coastal Cottage beslis aanbeveel.

Christo S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Fantastiese verblyf.

Kan Driftwood verseker aanbeveel vir enigeen!

Liezel B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Fantasties.

Ons naweekverblyf was ongelooflik, dit sluit in die diens, gasvryheid en algemene netheid van die eenheid. Alles is van uitstaande gehalte. Ons kom definitief weer!

Ryan V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V

Comfortable and perfect.

The owner was extremely accommodating. We really enjoyed our stay here!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en perfek.

Die eienaar was baie tegemoetkomend. Ons het regtig ons verblyf daar geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christine J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Vreeslik aangenaam en cosy!

Ons wegbreeknaweek by Driftwood Coastal Cottage was sorgvry en heerlik verby! Baie veilige area en alles is stapafstand.

Peet V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Heerlike ondervinding - kan beslis aanbeveel.

Baie goeie eenheid met hoë kwaliteit geriewe.

Ryan W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W

The accommodation exceeded our expectations and we were pleasantly surprised!

Private, tastefully decorated with modern amenities and comfortable furniture. We had a really pleasant stay at this venue. It is not often that the accommodation one books is actually better that it looks on the photographs posted on line. This is one such case. Thanks for a pleasant stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref en ons was aangenaam verras.

Privaat, smaakvol gemeubileer met al die moderne geriewe en gemaklike meubels. Ons het 'n heerlike verblyf geniet hier. Dit gebeur nie gereeld dat jy akkommodasie bespreek waar dit eintlik mooier is as die foto's op die webblad nie. In dié geval het dit gebeur. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danie L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Rustig en netjies!

Het lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee2bdb4c179f419fd6eee33bea0aade0b223d1fbd298ae83dc3fc28eb0c2cd5e8403d12e794e4d39e90ee247e678a094452?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 11 Lagoon Drive Salt Rock 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504583922144 31.232524430757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang