Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Coastal Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Driftwood Coastal Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, moderne opset in die klein dorpie, Salt Rock. Dis naby Tiffany's Mall en Salt Rock se hoofstrand.

Die kothuis op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ruim leefarea, kombuis en eetarea, en 'n volledige en suite-badkamer en 'n braai-area buite.

Die kothuis het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het DStv.

Daar is verskeie restaurante in die omgewing, en ander aktiwiteite en besienswaardighede sluit die Dolfynkus se strande en gholfbane in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rista C
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home xx. Alles is presies soos op die fotos - baie lekker gebly.
Jun 2024
Frans H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 5 ster en die verblyf was regtig uitstekend. Die verblyf was uitstekend. Die akkommodasie is uit die boonste rakke, skoon, netjies en regtig u...
Sien meer
Apr 2024
Botes P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hierdie eenheid boek. Fantastiese plek, en so netjies.
Jan 2024
Wesley N
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond expectations. We had a wonderful stay. The host was accommodating and the stay was great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Dec 2023
Fc G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Die plekkie is baie privaat, al is dit in die eienaar se erf. Die braai-area is ook baie lekker. Die mense wat daar werk was ba...
Sien meer
Oct 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftwood Coastal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee2bdb4c179f419fd6eee33bea0aade0b223d1fbd298ae83dc3fc28eb0c2cd5e8403d12e794e4d39e90ee247e678a094452?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 11 Lagoon Drive Salt Rock 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504583922144 31.232524430757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang