Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Driftwood Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leston S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leston S

Homely and fully equipped with what we needed.

Driftwood was perfect for what my family and I needed.

Maggy B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggy B

Was 'n aangename kuier.

Baie lekker gewees. Die huis is in 'n stil omgewing geleë.

Mario J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario J

Awesome togetherness.

Stay was well enjoyed and comfortable, apart from one bunk mattress being too soft, but otherwise very clean and central to our daily journeys and visits to other family in De Kelder, Perlemoen Baai and Franskraal.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sone L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone L

Ongelooflik, die diens is puik en Liesl en Lizette was ongelooflik behulpsaam!

Ons het as 'n gesin besluit om van Bloemfontein en Vanderbijlpark bietjie tyd in die Wes-Kaap te spandeer. Ons het die groot huis bespreek waar almal soggens bymekaargekom het en saans na hulle eie wonings vertrek. My skoonma, skoonpa en swaer het daar oornag. Die huis is toegerus met moontlik alles wat nodig mag wees. Ons sal verseker weer bespreek by Liesl! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Dudley R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley R

Enjoyed.

Excellent location. Well received. The views are beautiful.

Elzanne L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L

Versteekte juweel!

Op die oog af lyk Driftwood na net nog 'n eenheid, maar dis wanneer jy jou tuismaak voor die vuurtjie op die stoep dat jy die mooie see-uitsig en sonsondergange waardeer. Die eenheid is stapafstand van die strand, stapafstand van 'n goed-toegeruste kafeetjie en Gansbaai se groter winkels is net om die draai. Absoluut waarde vir geld. Ons kom kuier weer.

Elaine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine L

Lekker.

Benodig tee, koffie en suiker by aankoms en opwasmiddel vir skottelgoed was. Andersins aangename verblyf.

Liesl P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P

Goed geleë met die nodigste. Die tweede slaapkamer het egter aandag nodig.

Daar was vlekke op my laken (op die stapelbed) wat die indruk wek dat die beddegoed dalk nie silwerskoon is nie. Iets soos plekmatjies vir eet by die ontbyttoonbank sou ook goed gewees het. Dit was nogal steurend dat die gasheer en die persoon wie die sleutels moes kom afhaal nie seker gemaak het wanneer ons uitboek nie. Ons het alarmerende WhatsApps ontvang van altwee partye wat op ons tweede dag gevra wat ons met die sleutels gemaak het.

Mynie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mynie S

Baie lekker en rustig.

Yskas werk nie honderd persent. Yskas was nie voor ons aankoms reeds aan nie. Bed moet vervang word. Nie goeie gehalte beddegoed, ons het koud geslaap.

Cecile M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile M

Ons was 'n gesin met 'n 2 jarige kleinkind vir 6 nagte.

Die eienaar Liesel was baie tegemoetkomend en vriendelik in ons kommunikasie. Die agent wat die sleutel voorsien het, was net so vriendelik. Die krag wat so af was, beïnvloed natuurlik enige vakansie en ek sal aanbeveel dat die eienaars meer voorsiening maak om dit makliker te maak vir huurders met gastoestelle, meer herlaaibare batteryliggies, ens. Dit sou natuurlik wonderlik gewees het as die braai op die stoep meer beskut was, veral met klein kinders en die winderige weer. Om saam te vat, was dit aangename akkommodasie, vriendelike diens en sal ek dit aanbeveel.

Jakkie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie N

Baie lekker en alles wat nodig is.

Die huis het alles wat 4 mense nodig het.

Ronè S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronè S

Ons het dit baie geniet en die huis is perfek vir 'n wegbreek.

Goeie waarde vir geld.

Dudley R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley R

Enjoyed the stay. Value for money.

Plentiful fishing spots for fisherman like myself. Friends enjoyed the walks.

Melinda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda E

Fantasies!

Netjies en rustig, sal beslis weer daar bly.

Katie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katie S

Asemrowend!

Plaas asb. net 'n beter gehalte opwasrak in die kombuis wat nie geroes is nie.

Driftwood Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons sal dit verseker vervang

Driftwood Cottage
Nicoline B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B

Heerlike Desembervakansie, mooi uitsig, kindervriendelik en gerieflike vakansiehuis! Pragtige dekor en baie netjies!

Baie lekker Desembervakansie met 2 kleuters, keurig versier met mooi uitsig en lekker braaiplek!

Rache T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rache T

Lekker plekkie...net vir couples nie families

Cozy plekkie weg van die huis kort bietjie opkanpping buite ander sins lekker wegbreek.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lydia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Amazingly peaceful the best breakaway from the hustle and bustle of life.

Would return at any time in a flash enjoyed the family activities they had there was family time well spent. People are friendly and enjoyed the peace and quiet very much.

Wynand B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie lekker en beslis die moeite werd.

Baie rustig en veilig, mooi en skoon. Kan aanbeveel vir mense met kids.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Zahn M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn M

Great family getaway in De Kelders.

We ejoyed our stay in the quaint cottage. All required amenities displayed in such interesting decor!.

Jacqueline R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline R

Netjies.

Huisie is netjies. Onderdak stoep sal dit perfek maak.

Nadia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Fantasties!

Sal enige tyd weer daar wil tuisgaan en al vir so baie mense daarvan vertel! Baie dankie!

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86ff6b531fefa2377d00d093ccb8b0f55b3640432b54aa11045aab9ba5138eb54b905360ee970e1678221b018912dceb254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 104 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.56151403193 19.358901626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang